Hoofstuk 8

13 1 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 8
Die dag by die skool was bietjie moeilik vir Daisy sy het net daar in die klas gesit en dink oor alles wat na die testament gaan plaas vind. Sy het haarself net besig begin hou met skool werk om te vergeet sy het selfs pouse een van die onderwysers gevra of sy kan agter in die klas bly.
Janelle moes ook maar sit saam met haar.

"Ek het 'n nare gevoel oor die hele testament" Vertel sy aan Janelle.

"Ek is seker jy oordryf so 'n bietjie man, jou Ma het 'n kop op haar skouers gehad." Verseker Janelle vir Daisy.

"Dus nie waaroor ek bekommerd is nie, ek is bokommerd oor my sisters en broer se reaksies nie een van hulle is bekwaamd om oor te vat nie die besighede gaan verswak en ons as familie gaan geld verloor... Hulle wil net geld hê om dit te misbruik." Die kommer kan mens in Daisy se stem hoor.

"Ek verstaan aih maar vriend sorg net as jy een van die besighede erf jy maak 'n sukses daarvan want onthou jy wil nog volgende jaar gaan studeer."

"Dus my plan"

Die klok lui wat beteken pouse is verby.
Daisy en Janelle gryp hulle tasse en loop na hulle klas.

Die middag het vinnig geloop die skool is uiteindelik uit.

"Lief gaan jy weer saam ons huistoe ry?" Vra Dario

"Natuurlik..." Gaan sy voort.

"My Pa voorgestel jy ry elke dag saam met ons dan betaal jy hom R100 per dag" Gaan Dario voort.

Daisy begin hoes nie omdat sy 'n hoes het nie maar omdat hy voorstel sy moet betaal om saam met hulle te ry.

"Uhmm ek sal dink daaroor" Gaan Daisy voort.

En dus sien sy Edwin en Katinka optrek met haar Ma se kar.

"Kom sister die prokie is al oppad so ons kan nie tyd mors dus het ek en Katink gedink om jou somer te kom haal" Gaan Edwin voort soos hy uit die kar klim en Daisy se sak van haar rug af haal.

"Ek sou by Dario en Oom Dennis ry.. maar nou" Dus klim sy in die kar.

"Jirri Diana jy is nie nog dankbaar my man het jou kom haal met onse kar" Gaan Katinka voort die oomblik toe Daisy in klim.

'Die testament is nog nie eers gelees nie en dus al haar man se kar...' sit en dink Daisy sy antwoord nie vir Katinka terug.
Dus trek Edwin weg "My vrou na vandag kan ek jou op daai honeymoon vat wat ek jou belowe het."
Katinka sit en smile net so breed "Maar wat ons boys?"

"Ons los hulle by Daisy sy kan anyways nerens gaan sy het skool" Gaan Edwin voort.

Diasy sit en trek haar gesig "Julle kinders is baie griewelig vat hulle net saam asseblief"

"Jy hou bek as dit by my kinders kom" Gaan Katinka ewe kwaai voort.

"Ek mos nie lelik bedoel nie..."

"Hou liewer julle monde albei, julle wil die mood bederf" Gaan Edwin voort.

Albei Daisy en Katinka is stil.
Hulle ariveer by die huis.
Andrea en Maggie en Mildred staan en wag al by die hek al drie mooi aangetrek.
"Is hy nog nie hier nie?" Vra Edwin
"Hy is oppad" Gaan Mildred voort.

Daisy het hulle net gegroet en verby na haar kamer gegaan om haar skool klere uit te trek.

Dus trek Gredwon en sy vroutjie ook op.
"Ek weet nie hoekom Aunty dinges en Oom gredwon ook hier is hulle gaan mos niks erf nie" Gaan Maggie voort.

Andrea stem hoog en laag saam met Maggie.
"Ons moet hier wees om dinge onder beheer te hou du sons plig as die groot mense" Gaan Mildred voort.

Dus ariveer die prokureur. Andrea spring glads op en af van blydskap.

"Goeiemiddag ek neem aan almal is teenwoordig?" Gaan die prokureur voort.

"Ja ons almal is ons kan na die sitkamer beweeg en moet nie die proses lank maak" Gaan Andrea dapper voort.

Die prokureur volg almal na die sitkamer.
Daisy kom ook uit haar kamer.
Sy gaan sit langs Mildred.

"Ek is Meneer Greenberg en ek is die executive van julle Ma se estate ek gaan nie nog tyd mors ek gaan sommer begin om die testament te lees..."

Almal sit doodstil en fokus.

" Heroepings klousule
Die is die finale testament van Ellen Plaatjies haar laaste wense enige ander testament wat gemaak was voor 12 September 2019 is ongeldig.

Laaste wens en bemakings
Aan my dogter Maggie Plaatjies bemaan ek net twintig duisend uit enige van my besighede sy kan die slaghuis erf wanneer sy terug universiteit toe gaan om haar besigheid degree klaar te maak"

"Wat ?? was my Ma van haar sinne beroof so dit beteken ek moet terug universiteit toe gaan om die slaghuis te erf bullshit!" Skreeu Maggie.

"Kalmeer mevrou" Gaan Mr Greenberg voort.

Andrea sit en lag al te lekker "Twintig duisend is change seker vir jou registrasie ou Maggie"

Maggie is nie gelukkg nie

Dus gaan Meneer Greenberg voort "Edwin Plaatjies die tweede oudste aan jou beman ek twintig duisend"

Edwin is asval geskrik "Is dit dit??? Is dit dit??" Hy staan dadelik op en verlaat die vertrek.

"Aan my dogter Andrea aan jou beman ek net tien duisend rand op die voorwaarde dat jy na 'n rehab gaan vir 12 maande"

" 'n Rehab net om tien duisend rand te erf??? Wie the hell het Ellen gedink sy is???" skreeu andrea .
Maggie kalmeer vir Andrea.

"Aan my Dogter Daisy beman ek my hele besighede insluitend die kar sy kan alles kry op die ouderdom van 18"

En dus sluit die prokureur die testament af.

Daisy sit daar met trane in haar oë.
Andrea gee Daisy 'n moerse klap .... Dus ....

Word vervolg
Comment , like, share

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora