Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 80"Wat maak jy so geraas skinder bek???" Gaan Mildred kwaai voort toe sy hoor hoe praat Aunt Tietie onder die tafel.
"Jy hoor die verkeerde stem dit is ...(Aunt Tietie bewe behoorlik) dit is Mavis wat so praat" Gaan Aunt Tietie voort.
"Kom lieg nie Tietie!" Skreeu Mavis
"Bly stil daar onder die tafel of ek begin skiet ou tone!!! Goed werk op my nervs Andrea!!!! Andrea!!!! Kom aan die tyd loop" Skreeu Mildred al te kwaai.
"Ek kom! Ek kom!" Skreeu uit die basement.
"Die poes hartjies ken my nog maar min " praat Andrea met haarself soos sy die rieme vat en terug beweeg.
"Aunt dinges asseblief laat ons gaan ons het begrafnis môre katinka sê lyk kan nie nog 'n week lê" Smeek Maggie.
"Sy moet vir julle twee wag dan is dit een groot begrafenis met die vier onder die tafel 'n hele gedoente plus Kevin en Dario en Dennis en Jonelle se begrafnis" lag Mildred al te lekker.
"Dario? Jonelle? Wat jy aan hulle gedoen??" Daisy se oë rek behoorlik.
"Jonelle vreet mos my geld toe steek ek haar mors dood jy moet die arme siel gesien het so onskuldig maar 'n prys moes betaal word en Kevin hy dink mos ek is sy ATM toe wys ek hom vinnig die wit liggies en arme Dario so onskuldig hy moes betaal het vir sy Mamma se sondes. En Dennis arme Dennis hy ken mos hoe lyk ek soos 'n volstruis....Die polisies is opsoek na my maar met Andrea aan my kant sal hulle ons nie kry nie... sodra julle toe gegooi is gaan draw ek en Andrea daai gelde en maak laat ons vlug" Mildred lag soos 'n heks.
"As ek geweet het dinge gaan tot op hierdie vlak kom dan sou ek nie twee keer gedink het om alles vir jou te gee nie ek kan nie glo so 'n monster het geboorte aan my gegee nie" Gaan Daisy voort.
"Beter stil bly gaan my niks vat om jou te skiet!!"
"Bly stil Daisy sy is gewetenloos sy gaan nie twee keer dink nie...." Maak Maggie vir Daisy stil.
"Maggie het dit reg beter na haar luister...." gaan Mildred voort.
Dus kom Andrea in.
"Dit is nogals lekker dik rieme" gaan Mildred voort.
Andrea sien hoe die koerie hulle met die knop kerries die yard betree.
"Dit is so kom ons maak vir Diana en bond bees vas" Gaan Andrea voort soos sy na Maggie en Daisy beweeg.
"Maak hulle vas " gaan Mildred voort.
"Sit jou gun neer op die tafel en kom help my , twee mense is beter as een as jy vir Maggie vas maak en ek maak vir Daisy vas onthou die tyd loop ons moet die job klaar kry want jy wil mos nog van die ou tannies onder die tafel ook onslae raak!" Gaan andrea voort.
"Is waar...." Mildred sit ook die gun op die kombuis tafel neer.
En gaan nader Andrea gee haar die ander rope.
Andrea maak asof sy Daisy vas maak Mildred vloek en skel lekker soos sy vir Maggie probeer vas maak.
"Gaan vir die Gun ek gaan haar attack " Fluister Andrea in Daisy se oor.
Daisy is effens verbaas en geskrik want dit is gevaarlik.
"En skiet as jy sien die purity kop val my lelik aan"
Daisy skud net haar kop soos sy swaar knope sluk.
Dus bevlieg Andrea vir Mildred met die rope wat sy Daisy moes vas maak.
Die rope is om Mildred se keel.