Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 20
Jasiri sit die foon neer en sig baie hard.
"Ek sien jou dan môre Daisy ek moet nou ongelukkig gaan my kinders gee my arme Ma al haar dae" Gaan Jasiri voort.
"Ek kan my indink mevrou sterkte daar ons sien mekaar dan môre" Gaan Daisy voort.
Jasiri haas dan uit by die kamer deur.
'Sy lyk na 'n genuine nice en eerlike persoon Ma wys my tog net 'n teken of ek haar kan vertrou sy is immers Dario hulle se prokureur ... die is rerig een van die moeilikse dinge wat Ma ooit vir my agter mee gelaat het' Lê en dink Daisy soos Dennis en Dario en Margette die kamer binne kom.
"En ??" Vra Dario die oomblik toe hulle inkom.
"Sy lyk genuine" Gaan Daisy voort.
"Sy is die beste ek sê jou haar rente is min haar fooie wat sy vra is min" Gaan Dennis hoog en laag voort.
"Ja sy help ons altyd mooi ek ken haar Ma vir jare goeie vrou met goeie waardes en Jasiri ook baie goeie maniere daai arme kind ken hoe dit voel om mense in haar lewe te verloor sy kom deur donker dieptes en kyk na haar vandag 'n suksevolle prokureur." Margrette vertel effens 'n bietjie van Jasiri se verlede.
"Ek kon sommer sien sy is 'n goeie mens maar ek is nog so klein bietjie skepties moet ek nie liewer my geld en goed by Greenberg los nie ek meen my Ma het hom vertrou hoekom kan ek hom nie vertrou nie?"
"Die besluit lê op die einde van die dag by jou my kind" Gaan Margrette voort.
"Ja maar was hy al ooit by jou na die lesing van die testament?" Vra Dennis
"Nee hy was nog nooit nie maar dus maar dan nou eers woensdag twee dae na die testament gelees was" Probeer Daisy sin maak.
"Nogsteeds en jy is 'n kind hy kan maklik advantage vat van jou belange... Ek stel rerig voor jy laat die Bosman-Botha meisietjie oor vat" Gaan Dennis voort.
"Ma , Pa kan julle nie vir Daisy onder soveel druk plaas nie asseblief! Sy moet nou eers fokus om gesond te raak en die dae wat sy mis by die skool" onderbreek Dario sy Pa.
"Ek verstaan Daisy moet gesond raak maar sy moet nou besluite neem haar familie gee nie om nie hulle is besig om alles te vernietig met parties en alles hoe langer sy draai hoe swaarder gaan haar laas word" Gaan Dennis voort.
"Ek weet. Ek weet maar kan ons net vir eendag nie oor dit praat nie ek gaan môre vir Jasiri weer sien dan sale k dan my besluit maak is julle nou te vrede??"
"Ons los julle twee lovebirds dan aleen, jy gaan nie spyt wees nie Daisy" Gaan Margette voort soos sy vir Dennis aan die hand vat sodat hulle kan uit die kamer.
"Daisy hoe voel jy genuinely?" Vra Dario die oomblik toe sy ouers uitsig is.
"Ek verlang net my Ma kwaai Dario, sy sou weet hoe om alles te hanteer ek is maar nog net 'n kind wat op skool moet fokus wat weet ek van besigheid af? Wat weet ek van geld manage? Wat weet ek van 'n huishouding run? Wat weet ek van 'n familie in orde kry?? Mooi niks nie !! Die is die moeilikse taak wat die lewe ooit vir my gegee het ek wil net grief maar ek kan dit nie behoorlik doen nie want ewe skierlik het ek die moerse verantwoordelikheid ! Op hierdie stadium vertrou ek niemand nie!!" Gaan Daisy hartseer voort.
"Ek is hier vir jou onthou dit... ek sal saam jou deur elke stap gaan ek belowe jou en jy kan my vertrou jy kan rerig op my staat maak is mos Dario en Daisy teen die wêreld..." Gaan Dario voort.
"Dankie baby dat jy laat ek so beter voel maar niks kan die void binne vul nie ek het my Ma nodig."
"Ek verstaan vat jou tyd my lief... maar daar is nog 'n ding wat ek met jou wil bespreek" Gaan hy voort
"Ek luister..." Daisy lig haarself sodat sy bietjie reg op kan sit.
"My ouers mos gesê is reg as jy paar dae as jy uit die hospitaal uitkom by ons bly.... Maar check die ding staan so.. hulle wil hê jy moet help met kos dalk iets uit die supermark gaan haal ?" Gaan Dario effens onseker voort.
"Ek sien" Gaan Daisy mismoedig voort.
"Is dit 'n probleem? Ek mean jy gaan mos by ons bly en jy kan mos nie verniet nie"
"Dit weet ek maar dis mos oneties om net in die supermark te stap en groceries links en regs te vat dit gaan mos wins negatief afekteer" Gaan Daisy voort.
"Ek verstaan maar dan moet jy aan my ouers verduidelik"
"Ek kan 'n paar rand neer sit en dis dit vir nou ek gaan seker net 3 dae by julle bly"
"Plus my Pa gaan ons moet skool toe ry en jy weet wat is sy voorwaardes"
'Hier begin dit ek moes geweet ek gaan maar liewer huistoe na my deurmekaar familie wat my wil dood maak as om by Dario te gaan bly ek word al klaar uitgebyt asof die geld al klaar in my bank rekening is' Dink Daisy soos sy vir Dario aan kyk.
"Ek is moeg kan jy asseblief ook loop ek het klomp goed om uit te figure" Gaan sy beskaafd voort.
"Word ek nou weg gejaag?"
"Dink maar wat jy wil jong" Gaan Daisy ewe droog voort.
"Aih" Was al woord wat sy mond verlaat het soos hy loop sonder om haar 'n soen te gee.
Word vervolg
