Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 33Mildred voel effens nie lekker nie omdat Manie opgedag het na al die jare .
Maar dan onthou sy , sy het vir Kevin 'n trip Paris France toe belowe so sy sit dan haar game face op en trek dan weg.
"Daisy as jy maar net wil weet arme kind ek kry jou so jammer" Gaan Mildred voort soos sy bestuur.
****
Kevin se foon lui."Aunt Magrette?" Antwoord Kevin die foon.
"Die papier werk is reg jy moet net kom teken en vir ons die recoding oor handig" Gaan Magretta voort.
"Ek sal later oorkom" Gaan Kevin voort.
"Is reg so Seun" drop Magretta die foon.
"Johr kan nie glo ek is teen vanaand 'n eienaar van my huis...My Auntie en Oom se planne kan dalk fail want my mammie word nie maklik gedreig nie maar al wat saak maak is ek het 'n huis" lag Kevin lekker soos hy opstaan.
Hy is in kombuis toe om vir hom 'n glas melk te kry .
"Oooo die Sugga mammie se baba maak hom lekker at home loop hier met sy speedos rond" Gaan Andrea voort.
"Môre Andrea hoe het jy geslaap Andrea?"
"Kan jy net vir jou gaan aantrek met jou dun pap sterre...."
"Jaloers omdat thabang nie het?" Vra Kevin vir Andrea.
"Nee my man weet hoe om die bootjie te roer hy mors darem nie in plooi koekaries nie " lag Andrea effens sarkasties.
"Aih Andrea wanneer gaan jy rehab toe ?"
"Een van die dae my G as ek daar uitkom is ek tien duisend rand ruiker en dan gaan suip ek dit net so dink hulle dan hulle gaan my weg hou van alcohol af???" Gaan Andrea voort.
"Lekker jy".
"En wat van jou? Wat jou mammie jou belowe?" Vra Andrea aandagtig
"Niks nie ek is lief vir Mammie ek soek niks van haar af nie"
"Ooooo bestaan liefde nog?? Want Ek weet Ek is saam met thabang vir die lobola geld hy moet my koop en ek gaan daai geld vreet"
"Jy het geen chill nie Andrea maar ek is saam Mammie vir die regte redes " gaan Kevin voort
"Uhmm so sê hulle almal ons kyk maar as ek uit die rehab kom is jy nog around...."
dus hoor hulle 'n geluid in die basement."Jy ook daai gehoor Kevin?" Vra Andrea met groot oë.
"Ek het"
Die twee hardloop basement toe gelyktydig om te gaan kyk wat maak sulke geraas.
******
Mildred stap in by Greenberg se kantoor.
"Goeie dag dit is lekker om vir jou weer te sien Mildred"
"Selfde Meneer Greenberg maar ek nie hier gekom om small talk te maak nie" gaan Milderd voort.
Greenberg sig effens "Jy weer gekom om my te dreig? Ek is nie verbaas nie"
"Presies ek het nog daai foto's van jou wat jy mos trip clubs loop doen net nie wat ek vra nie en jou vrou gaan weet van jou prostitusie goed " Gaan Mildred kwaai voort.
"Wat soek jy nou weer Mildred?"
"Ek soek 50% van al my sister se besighede" maak Mildred haarself duidelik.
"Ek sou help maar Daisy het jou lankal voorgespring..." gaan hy voort
"Hoe meen jy??" Begin Mildred haar stem toon hoog maak.
"Sy het vir haar 'n prokureur gekry en alles is vanoggend vroeg oor gehandig aan haar prokureur so ek is jammer ek kan jou nie hierdie keer help"
"Jy is darem een dom poes prokureur hoe kon jy??? En jy laat weet my van niks af nie!!!! Ooooooooo ek gaan daai kind iets aan doen!!!! So sy lê nie net daar in die hospitaal sy plot die heeltyd!!!" Mildred is rooi geskrik want sy het nie die nuus verwag nie.
"Wat moes ek gemaak het ? Ek nie geweet jy soek 50% van wat Daisy sin is as jy in velede week gekom het dan kon ons alles mooi beplan het ek steeds jammer Mildred" Gaan Greenberg voort.
"Jy is 'n slaap gat!!!! " dus vlieg Mildred op en storm uit by Greenberg se kantoor.
Sy klim in die kar en dan stuur sy vir Andrea 'n boodskap
'Kry solank die bad reg ons versuip vandag vir Daisy'"Ek kan nie glo nie, ek het duidelik vir Daisy onderskat maar sy ken nog min van my ...." Mildred is so kwaad sy haal haar pryk af en gooi dit op die seat langs haar en dan start sy die kar.
"Vandag gaan Daisy 'n lelike ding oor kom sy dink mos sy kan saam met groot mense speel"
Mildred is oppad hospitaal toe om vir Daisy te gaan confront en moonlik gaan haal.*****
Jasiri sit by Daisy en gaan paar dokumente met haar oor wat sy moet teken sodat die planne inwerking tree...
"Sodra jy gesond is stick ek jou vir 'n lekker ete" Gaan Jasiri voort
"Dankie ek sal dit waardeur.... Ek is so bly alles loop volgens plan"
"Ek ook jy moet uit kyk vir jou skoon mense dit lyk vir my hulle het geld probleme hulle het my glads gedreig hulle wou van jou geld hê maar ek het vas getrap maar kyk uit vir hulle asseblief "
"Hoekom is ek nie verbaas nie??? Ek geweet hulle is verniet vriendelik ek weet nie meer vir wie om te vertrou nie jy is huidiglik al persoon wat ek vertrou en jy is nie eers my familie nie al my familie is teen my" Gaan Daisy effens hartseer voort.
"Ek sien dit al te goed wanneer ek met erf goed deal dit bring die evil in mense of jy nou bloed is of nie dit is hoe dit gaan maar ek is hier al die pad saam met jou onthou dit ek mag nie so baie betrokke raak nie maar met jou is net anders soos ek gesê het jy het hierdie fighting spirit in jou wat my so baie aan myself herinder... Staan sterk"
"Dankie Jasiri ek waardeur dit"
Dus storm Mildred die kamer binne.....
Word vervolg