Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 49
Jasiri hoot toe die kar langs Andrea is.
"Staan net still andrea jy kan mos nie virewig hardloop nie" Gaan Daisy deur die venster voort.
"Ek was nie verniet 'n atleet op skool nie jirri ek hardloop julle karetjie weg..." Brag Andrea soos sy hardloop.
"Andrea!!" Skreeu Daisy toe sy die pal sien maar Andrea het te laat gesien en sy is in die lig paal in sy slaan soos 'n kameel perd neer.
Jasiri wil lag maar sy hou lag in want Daisy is baie erinstig.
En dus hou Jasiri stil.
Andrea kreeun behoorlik van die pyn.
Daisy dink nie nog twee keer s yen Jasiri spring vinnig uit die kar uit die mense in die straat hou hulle dop.
"De melker jirri help my" Kreeun Andrea van die pyn.
"Kom ons laai haar in die kar en vat haar somer polisiestasie toe" Gaan Jasiri voort.
"Sy is vuil kom ons vat haar eers huistoe sodat sy haar kan was dan kan ons haar polisiestasie toe neem en ons moet haar wond skoon maak" Daisy is al te besorg.
Hulle help vir Andrea in die kar in.
"Dankie Daisy dat jy nogsteeds vir my omgee" Gaan Andrea voort soos sy op die agter seat plat lê.
"Dit is niks nie jy bly my sister op die einde van die dag" Gaan Daisy voort.
Jasiri maak vinnig 'n U-turn om terug na die huis te ry.
Aunt tietie staan en hou hulled op "Ooo ek sien julle het die besem ryer gevang my jirri Porscha !! Porscha kom kyk bietjie hier Andrea is dan nou asval wonder wat die meit se gesig oorgekom" Roep Aunt Tietie haar dogter.
"Hou jou bek! Tietie voor ek jouk om steek met 'n bottle kop al op daardie donderse tong!" Gaan Andrea sak voort soos sy in die middle van Jasiri en Daisy loop sy gee dan vir Daisy die kombuis deur se sleutel.
Aunt Tietie hardloop soos 'n dwarel wind in die huis in toe sy die woord bottle kop hoor.
Daisy tap vir Andrea 'n lekker warm bad.
"Klim nou in Andry en hou op stout wees man" Gaan Daisy besorg voort.
"Ek is honger De Melker"
"Ek gaan nou kyk wat in die yskas is dan maak ek vir jou kos."
Die kombuis is nog vol bloed spatsels en die kos wat Katinka mee besig was is vol miere.
Jasiri help dan om die skottel goed te was terwyl Daisy vinnig 'n eier aanmekaar slaan met brood.
Andrea kom dan die badkamer uit mooi netjies skoon en odentlik aangetrek.
"Dankie julle" Gaan sy beskaafd voort soos sy aan tafel sit.
"So wat laat jy al hierdie goed doen jy is dan so 'n mooi meisie" Vra Jasiri vir Andrea.
"Ek..." Hakkel Andrea.
"Dit is okay as jy nie daaroor wil praat nie" Gaan Jasiri voort.
"Nee is tyd dat ek daaroor moet praat want dit pla nou al jare en dus hoekom ek so act... Ons oom Daisy Gredwon het my vekrag toe ek 12 jaar oud was en nie een keer nie hy dit gedoen totdat ek 18 was en ek kon niemand sê nie ek was bang hy... hy" Die trane rol van andrea se oë af soos sy sukkel om die woorde uit te kry.
Daisy se oë skiet dadelik ook vol trane "Jammer ek nie geweet nie Andrea ek is so jammer het Ma geweet?"
"Sy het geweet dit is hoekom ek haar nie verdra het nie sy het vir Gredwon beskerm ek was swanger van gredwon op die ouderdom van 16 en moes 'n aborsie kry hulle almal het dit toe gesmeer hulle almal..."
Jasiri gaan dan nader en vryf vir Andrea op haar rug "Ek is jammer ek is selfs 'n slagoffer van verkragting en ek weet hoe dit aan mens kan vreet veral as mens nie die behoorlike hulp kry nie..."
"Ek weet dit is hoekom ek so uitgedraai het want ek was seer gemaak en ek net begin hard raak vir die lewe... Maar ek aanvaar dat ek moet verantwoordelikheid vir my dade doen dit is hoekom ek myself moet in handing" Gaan Andrea voort soos sy die kos in haar mond stop.
Word vervolg
300 shares...
Comment, like, share share share share share....