Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 22
Dennis slaan sy kombuis tafel met geweld "Ek jou gesê Jasiri sal nooit iets onwetig wil doen nie!!" Gaan hy kwaad voort.
" Ek is jammer my Man" probeer Margetta vir Dennis kalmeer.
"Ons gaan alles verloor , as ons nie daai geld in die hande kry nie my vrou alles ons huis ons kar ons Sal Dario uit die skool moet haal" stress Dennis.
" Ek weet maar jy het ons in die gemors gekry met jou Gambling demons! En Daisy was ons enigste hoop hier uit maar daar is tog iets wat ons nogsteeds kan doen" gaan Margetta voort
"Soos?" Luister Dennis
"Ons kan iets in Jasiri se verlede opsoek en dit teen haar gebruik almal het tog geraamtes in die kas"
"Ek glo nie sy het... ek weet van die outjie wat haar op college verkrag het maar hy tronk mos nou nog vir dit maar Ek glo nie daai meisiekind het donker geheime" gaan Dennis voort
"Ahaha daar moet iets wees sy kan nie wil perfek wees nie geen prokureur is perfek nie" Margetta tel haar foon op.
"Ek iewers 'n kontak wat ek kan verniet gebruik" gaan Magretta voort soos sy die nommer soek op haar foon.
Dennis hou verklaar sy kop.
"Los dit net toe ek sal plan maak" gaan Dennis voort.
"Jy ons gesin in die gemors gekry en ek gaan nie stil sit en kyk hoe ons vergaan nie" Maak Magretta haarself duidelik soos sy die foon optel en bel.
******
Daisy se oë is vol trane niemand behalwe Jasiri het haar vandag kom kyk nie. Sy weet Aunt Mildred is kwaad oor die hele Edwin storie maar sy ken tog vir Aunt Mill sy het 'n goeie hart maar hoekom het sy nog nie kom kuier nie.
Dis kom 'n vreemde Auntie die kamer deur binne met my nurse.
"Dankie dokter nurse " gaan die auntie voort.
Daisy kyk na die auntie wat oppad is na haar bed.
"My kind is jy Daisy?" Vra die vreemde auntie.
"Ja auntie is seker Jasiri se Ma?" Gaan Daist beskaafd voort terwyl sy haar trane afvee.
"Ek is Wilma hoekom huil jy my kind alles gaan oraait wees" gaan Wilma voort.
"Dankie Aunt Wilma vir die omkom " Gaan Daisy voort.
"Groot plesier my kind Jasiri my vertel jy het net saterdag jou Ma begrawe ek is so jammer"
Een traan verlaat Daisy se oog en dus vat Wilma haar hand.
"My kind ek wil nie baie sê ek wil net vir jou kom bid so kom ons maak ons oë toe....
Hemelse Vader vanmiddag bring ek die jong dame voor U . U ken aleen haar seer U is wel bekend met haar omstandighede... weerloos lê haar klein lyfie hier voor my ... vee haar trane vanmiddag af Vader staan haar by Vader maak haar sterk hemelse Vader ... al gaan sy ook deur 'n donker Daal van dood skaduwee beskerm haar Here ... Hou haar styf vas in u Hande sodat sy nie in die hande van mense kan val nie ... O Lord jy is die alpha en omega die begin en die einde daar is niks onmoonlik by U nie.... kom raak hierdie jong dame bring vir haar genesing en vrede in Jesaja 41 vers 10 sê hy so mooi in sy woord ' wees nie bevrees nie, want ek is met jou ; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou. Ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand'. Beskerm hierdie Kind maak haar wonde weer heel. Vader Ek wil nie vir te veel vra nie maar wees saam hierdie Kind in Jesus naam Amen"
Die sweet druppels tap af soos Wilma in Gees gegaan het.
Die trane loop van Daisy se oë af soos sy "Amen" sê.
"Ek kyk nie meer rond om my nie ek wil die Here dien met my hart en my siel wil ek die Here dien met my hart en my siel wil ek die Here ek kyk nie meer rond om my nie ek wil die Here dien" begin Wilma te sing en Daisy kry al te lekker en sing saam.
Nadat hulle gesing het gee Wilma vir Daisy 'n drukkie
" Sterk wees my kind en ek sal sorg dat daai Jasiri mooi na jou kyk anders kry sy met my te doen... Het jy enige broers en sisters ek sal graag wil vir hulle ook besoek want Ek weet al te goed hoe dit voel om 'n moeder te verloor ek wil vir hulle ook die woord weg vat" gaan Wilma voort."Dankie my Auntie die woorde het my kom salf ek voel stukke beter Ek gaan smr vir my auntie die adress neerskryf hulle almal bly by dieselfde adress." Gaan Daisy voort
Sy gee dan vir Wilma die adress "Laat ek dan weg wees my man ry my vandag rond en hy is so ongeduldig sou sweer ek gaan soos sy Ma aan maar ek gaan somer nou daar draai maak by jou gesin" gaan Wilma voort.
Sy groet dan vir Daisy en is uit by die deur.
"Wat 'n geestelike auntie ek hoop sy kan my familie reg bid" lê en praat Daisy met haarself.
*****
Die musiek speel al te lekker terwyl Maggie huis skoon maak Mildred sit in die sitkamer nog in haar lingerie op Kevin se skoot sit en voer hom strawberries.
Andrea en Katinka sit op die stoep sit en rook."My man gaan mos nie nou uitkom nie" gaan Katinka voort
"Ja Ou skokiaan vroutjie Daisy de Melker speel nie " gaan Andrea voort
"Begin jy alweer met my waneer gaan Ek en jy net in vrede chill?" Vra Katinka.
"Nee jy hou mos nie van blacklabel nie dus hoekom ek en jy nooit Sal oor die weg kom nie Ek kom rook net jou dagga klaar dan vok ek ..." Maak Andrea haarself duidelik.
"Ou uit vreter jy!" Was al woorde wat katinka se mond verlaat het.
"Vader hier kom die jehova witnesses " Skreeu Andrea soos sy die zol op die grond gooi en maak laat sy in hardloop .
Toe sy Hannes en Wilma Sien in kom by die hek.
"Kyk die donderse meit kom morst dagga die vokken zol is skaars klaar" skel Katinka dis staan Wilma alreeds voor haar.
"O jirri Sorry my auntie ek weet die Here hou nie van lelike praatjies nie" plei Katinka.
"Middag dame ... is die , die plaatjies woning?" Vra Wilma beslaafd.
"Einste einste kom ons gaan in" Katinka loop voor .
Word vervolg...
Comment , like, share
