Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 28Maggie het weer 'n taxi huistoe gevat.
'Ek wil net die regte ding doen ek kan nie deel wees van al hierdie goed nie ek moet nou polisiestasie toe gaan en almal gaan rapporteer ek moet eenvoudig maar eers moet ek huistoe gaan om my tasse te pak' Sit en dink Maggie soos sy in die taxi sit.
Sy klim af en loop huistoe haar hart is baie swaar.
"Waar was jy weer so vroeg lui vette" Vra Mildred die oomblik toe Maggie die kombuis inkom.
"By die poskantoor en ek waardeur nie die feit dat my vette altyd in die mix gegooi word nie as ek jou plooie moet vermaak dan wat??" Gaan Maggie kwaai voort.
"Waar sien jy plooie??" Vra Mildred
"Laat ek maar liewer niks sê nie ek gaan my sakke pak ek gaan by my Pa se sister gaan bly " dus loop Maggie uit die kombuis.
Andrea groet haar in die gang maar sy gee vir Andrea die koue skouer.
"Wat gaan met Vetkoek aan Aunt Dinges?" Vra Andrea
"Kry haar kamer sleutel ons moet haar net daar in die kamer toesluit " gaan Mildred voort.
"Vir die wat nou?" Vra Andrea deurmekaar.
"Ek dink sy is besig om teen ons te draai ek net die gevoel sy wil uitrek " fluister Mildred.
"Aunt dinges dink tog nie sy gaan vir ek en Edwin ingaan gee by die polisie?" Gaan andrea bang voort.
"Dit lyk vir my so"
"Sowaar sy het my skaars gegroet nou"
Gaan Andrea voort."Jy attack ons maak haar vas in haar kamer en sit iets op haar mond as die anders vra waar sy is ons gooi voor sy is terug universiteit toe... kry die riem daar in die garage ons moet vinnig speel voor Katinka van agter af kom" gaan Mildred voort.
Andrea dink nie nog twee keer sy is weg garage toe....
*******
Maggie se woorde maal in Daisy se kop
'Dit kan tog nie wees nie ek lyk nie soos Aunt Dinges nie ek het ook nie haar maniere nie ek lyk soos my Ma my regte Ma Ellen.... Ek weet nie watter siek speeletjie Maggie besig is om te speel nie het sy dan nie 'n hart ons net nou die dag ons Ma verloor... '
Die onsekerheid vreet aan Daisy behoorlik aan die eenkant glo sy wat Maggie gesê het want dit verduidelik hoekom hulle haar so stief behandel het en aan die anderkant voel sy Maggie lieg omdat sy kwaad is dat sy alles gerf het.
'Ek moet vir Mildred nog vandag sien... dus al hoe ek gaan weet of dit die waarheid is ek moet haar sien'
"Nurse ! Nurse " Roep Daisy die vriendelike nurse wat altyd saam met haar gesels.
Sy kom ook nader "Kan Ek U foon asseblief gebruik om 'n oproep te maak Ek belowe om U airtime terug te koop " Vra Daisy die nurse.
"Maar natuurlik kind en jy hoef nie eers die airtime terug te koop nie dus totaal en al nie nodig nie" die nurse handig haat foon oor aan Daisy.
Sy druk vinnig Mildred se nommer in.
Die foon lui en lui dan gaan dit oor voicemail toe.
Daisy probeer weer 'n tweede keer. En dus antwoord Mildred uit asem.
"Halo dus Mildred plaatjes wat praat Kevin se girlfriend wie is jy?" Antwoord Mildred
Daisy rol behoorlik haar oë "Dus ek Daisy Aunt Mil ek wil graag iets saam met aunt Mil bespreek"
"Nou ewe skierlik? Jy was mos lekker bekkig gister nou wil jy skierlik praat nee jong my tyd van praat is verby" Gaan Mildred voort
"Ek smeek vir Aunt Mill dus belangrik "
"Ek sal kom klein madampie jy beter nie dink jy gaan my weer disrespect nie ek gaan jou hierdie keer reg moer!" Gaan Mildred kwaai oor die foon voort.
Daisy drop dan die foon in haar ore.
*******
Dennis het vir Dario afgelaai by die skool en soos hy terug huistoe ry lui sy foon.
"Liefde van my lewe" antwoord Dennis die foon.
"Kom net aan toe die mense is hier hulle gaan ons meubels op die auction sit" gil Magretta behoorlik oor die foon.
" Ek is nou daar" drop Dennis die foon en sit sy voet neer om by die huis uit te kom.
Dennis trek op en Magretta staan voor die garage.
" Hulle is daar binne dit prys tags op alles is die feds" gil Magretta.
"Moet nie worry nie my vrou" Dus storm hy in.
Word vervolg
