Hoofstuk 32

11 1 0
                                    


Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 32

"My kind dit is tyd dat jy met die waarheid uitkom" gaan Wilma vroeg voort.

Dit is maandag oggend en Jasiri maak klaar vir werk.

"Ek dink nie dus nodig nie ek vir Magretta en Dennis van my rug af".

"Het ek reg gehoor??? Magretta met haar stywe nek? En Dennis met sy ver bless ? So is daai skorriemories wat jou dreig??" Gaan Wilma kwaai voort.

Die name het verongeluk Jasiri se mond verlaat.

"Ma belowe my jy gaan niks doen ek hulle mooi onder beheer...."

"Hulle dink mos omdat hulle daai jare uit ons gemeenskap hierna toe getrek het hulle is beter! Ek kan maar nie vat plek in daai volstruis stywe nek vat dink net vir jou kom dreig die nerv" vibreer Wilma daar wat sy sit.

"Vir 'n kerk auntie is Ma darem judgmental"

"As dit by my kinders kom trek ek my kerk baatjie uit, dan is ek 'n gospel gangster. Wie dink sy is sy?? Ooo my bloed kook"

Jasiri skud net haar kop en dan loop sy uit by die deur.

'Vandag is die groot dag ek hoop alles loop volgens plan ek mag nie Daisy in die steek laat nie... Here wees saam met my vandag in al die vergaderings guide my in elke dokument wat ek teken vandag in elke onderhandeling...'. Sit en dink Jasiri soos sy haar kar uitrek.

Die son skyn al te lieflik vanoggend Mildred is vroeg op besig om klaar te maak want sy gaan sien vir Mnr Greenberg.

"Maar Mammie lyk al te sexy" Gee Kevin vir Mildred 'n kompliment.

"Dankie Mammie se baba, ons is dalk skat ryk na vandag jy moet solank jou sak pak want ons gaan somer Paris France toe en dan vra jy my voor die Eifile Tower om te trou" gaan Mildred met passie voort.

"Klink romanties en dan voer Mammie my strawberries met heuning op"

"My baby jy weet net hoe om my te laat glimlag" Mildred gee dan vir Kevin 'n nat soen.

"Sterkte Mammie Ek count op jou " Gaan Kevin voort terwyl hy haar op haar boud 'n klap gee.
Sy glimlag en loop uit die kamer.

"Mildred jy mos weer aan jou gevat jong" Hoor sy 'n bekende stem.

"Manie is dit jy?" Skrik Mildred haar boeg lam.

"Einste my ou bok!"

"Maar hoe waar val jy uit??? En wie jou ingelaat?" Mildred is geskok.

"Andrea sy is daar in die kombuis... laas keer toe ek jou sien was jy swanger soos 'n bok" Manie kyk behoorlik vir Mildred aan.

"Daai blacklabel Queen laat ook almal in , in my huis... Laas keer toe ek jou sien toe hardloop jy mos rond saam met daai klein Turkish delight klein Meit... kom kom!!! My boyfriend mag jou nie sien!"

Sy gryp dan vir Manie aan die hand en smyt hom by die deur uit.

Hy probeer nog terug praat, maar Mildred slaan die deur in sy gesig toe.

Andrea staan en lag al te lekker sy is besig om lunch te pak vir The girl en Mielie pitte.

"Is daai een van jou Ben 10's???"

"Was gewees die ding my net dik met die lyf gemaak toe hardloop hy met daai jong meit weg" Gaan Mildred sonder lus voort.

"So daai is Daisy se Pa?? Nogals nie bad looking nie "

"Sssssht!!! Netnou hoor iemand ons!!! Die wat Ellen so my besigheid met julle bespreek het!"

"Aunt Dinges ek was 7 jaar toe jy hier rond loop met De Melker in jou pens en ek mos al daai tyd geken van naaidery so niemand my vokkol gese ek geweet jy is swanger jirri wie kon dit mis jy dan soos 'n hippo gelyk" gaan Andrea kwaai voort.

"Nogsteeds nie jou besigheid nie!!!" Skel Mildred.

"Antyways antiways.... Ek dink Maggie het nou maniere geleer ons kan haar maar los maak my arme sister het glads bietjie gewig verloor"

"Dalk kan ons maar ek moet eers die prokureur gaan sien en as ek fail onthou ons verdrink vir Daisy dan sy kom reeds vandag uit die hospitaal ".

"Is jy dood seker jy wil jou eie kind dood maak?" Vra Andrea

"Dit is Ellen se kind nie my kind!!!" Maak Mildred dit duidelik.

"Jy darem nie moederlike liefde in jou hart nie voeltjie hare..."

"Het jy liefde in jou hart ? Het jy die puisies op The Girl se kop gesien??? Die polisie kom vir jou" Mildred sit dan by die kombuis tafel.

"Ek wou maarnet The Girl se pit 'n plaatjies pit maak hoekom moet jy so in almal se besigheid wees???"

"Gee vir my liewer 'n glas water ek kan nou nog nie glo Manie dag hier op na al die jare...."

"Hoeveel jaar was hy toe hy vir jou dik maak?" Vra Andrea

"As ek nou moet sê beland ek in die tronk weet net hy en Maggie is dieselfde ouderdom"

Andrea kyk vir Mildred " so hy was 19 jaar???? Want Maggie en Daisy is 19 jaar uitmekaar... dit is sowaar kinderverkragting en jy was seker in jou dergtigs??"

"Andrea toe jy moes wiskunde doen op skool toe sien jy nie kans nou wil jy somme van my lewe doen .... Ek weet ook nie waar kom jy aan die idea dat Daisy my kind is ek geboorte aan 'n seun gegee" gaan Mildred voort.

"Ek was 7 jaar ek weet wat ek weet dit was 'n meisie baba en my Ma was nog nooit swanger na my"

"Jy dink jy ken als" Mildred sluk die water soos niks en maak dan laat sy uit Andrea se pad kom...

Word vervolg

Is dit Manie Jasiri se broer?😜🔥

Swart RoosOpowieści tętniące życiem. Odkryj je teraz