Hoofstuk 27

11 1 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 27

Die volgende oggend is Maggie vroeg by die hospitaal.

"Kan ek vir Daisy Plaatjies sien" Vra sy aan die nurse wat voor by die ontvangs tafel van die unit sit.

"Natuurlik is besoek tyd, kamer 3" Gaan die nurse voort.

"Dankie" Maggie loop die gang af na kamer 3.

Daisy sien vir Maggie in kom "Ek soek nie een van julle hier nie! Julle kom disturb my peace elke keer as julle hier kom!" Skreeu sy.

Maggie bars in trane uit "Ek het in vrede gekom ek nie gekom om te baklei nie Diana"  Gaan sy hartseer voort.

Daisy lyk effens verbaas want sy nog nooit vir Maggie so gesien nie.

"Is die een van jou speeletjies om my sag te maak?" Vra Daisy.

"My sister ek neem jou nie kwalik as jy so dink nie maar ek moes net na jou toe kom jy is al persoon wat sal verstaan en nee ek is nie hier met speeletjies nie niemand weet eers ek is hier nie" Gaan Maggie al te hartseer voort.

"Sit Maggie dan vertel jy my wat jou pla" Daisy verander haar stem toon want sy kry ewe skierlik vir Maggie jammer.

"Daisy ons broer en sister is evil... Hulle het.." Snik huil Maggie.
Daisy steek haar hand uit vir Maggie om dit vas te hou.

"Wat het Andrea en Edwin nou weer gedoen?" Vra Daisy.

"Is moeilik vir my om dit te gehoor het ek was ook lief vir Ma diep lief dus nie hoe jy... dus nie hoe jy..." Maggie kan nie die woorde oor haar lippe kry nie.

"My sister hoe moes ek voel toe julle almal op my gedraai het? Julle is al wat ek oor het van Ma en julle behandel my asof ek stief is" Gaan Daisy voort.

"Nog 'n ding wat ek moet bieg, jy is nie ons bloed nie, dus hoekom ons jou so behandel veral toe ons uitvind jy kry alles..." Bieg Maggie.

Daisy is baie deurmekaar sy dink dan aan wat Mildred gesê het oor haar regte Pa.

"Wat bedoel jy ek is nie julle bloed nie??? Ek is mos Ellen Plaatjies se kind"

"Ek is jammer dat ek die een is wat jou moet vertel jy is Mildred Plaatjies se dogter" Gaan Maggie voort.

Daisy se oë rek behoorlik sy begin swaar asemhaal "Jy lieg mos nou hoe is dit onmoontlik Aunt Mill het nog nooit kinders gehad nie !!!"

"My sister Aunt Dinges was dood verlief op 'n klein manetjie back in the days jou Pa hulle op trou gestaan en toe vind sy uit hy cheat op haar en terselfde tyd toe is sy swanger met jou sy wou aborsie maak maar Ma het haar gekeer.... Toe jy bore toe gee sy jou op vir adoption omdat jy haar herinder het aan jou Pa jy lyk nes h yen dus het my Ma jou aangeneem en groot gemaak as haar eie en dus die rede hoekom Aunt dinges nooit rerig na ons huis gekom het nie deur jou" Gaan Maggie voort.


"Maggie!!! Jy lieg mos nou!" Gaan Daisy voort soos die trane rol. Sy glo nogsteeds nie.

"Dit is die waarheid jy kan selfs 'n bloed toets doen"

"Maggie!!! Ek geweet jy kom net om my om te krap loop!!!! Ek sê loop met jou donderse leeuns!!! Mildred het jou gestuur right??" Skreeu Daisy.

"Daisy ek het nie gekom om jou dit te sê nie ek weet wat het met Ma....."

Daisy onderbreek weer vir Maggie "Ek sê loop ek wil niks hoor wat jou bek uit kom nie!! NURSE!!! NURSE!! NURSE" skreeu Daisy.

"Okay ek gaan loop" Gaan Maggie hartseer voort want sy kon nie vir Daisy sê dat Andrea en Edwin vir Ellen doodgemaak het.

*****

"Wat op die Here se aarde gaan hier aan"  skel Wilma.

Jasiri sit voor die Tv met 'n bak popcorn in haar gown sy is nie aangetrek vir werk nie, sy sit en huil.

Louie is al werk toe en Hannes is besig buite in die tuin.

"Ek voel net af vandag Ma" Gaan Jasiri sonder lus voort.

"Die is meer as afvoel jy en Louie windbal gestry?? Jirri my kind julle kan nie wil skei nie ooo vader wat se ek vir my mooi klein dodgters hoekom het hulle ouma nie hulle Ma en Pa vasgebind met die bloed" Gaan Wilma al te bekommerd voort.

"Moet Ma altyd die ergste dink?? Bel liewer vir Manie" Gaan Jasiri kwaai voort,

"Ek gisteraand saam met daai dronkgat van 'n kind van my gepraat maar die ding is wat gaan met jou aan?? Moet ek my laaste bottle gaan haal voor jy jou mond oop kan maak?"

"Ma die werk gee my net stress... Ma het ons altyd mos geleer om die regte ding te doen ? right?"

"Ja ek het wetig gee 'n klient jou moeilikheid niemand mors met my kinders nie... Naam Van en Adress asseblief" Gaan Wilma kwaai voort.

"Ma kan darem dramaties wees.... Ek het iets goed vir iemand in my verlede gedoen nou kom  buit dit my in my gat... Ek het dit sowaar uit die goedheid van my hart gedoen soos Ma ons geleer het ons moet vergewe en vergeet want hoe langer mens aan die seer hou hoe bitter maak dit mens right Ma?  So ek moes terug gaan in my verlede dus was toe ek swanger met die tweeling was.. Ek het die klagtes teen Brian gedrop en hom gehelp om klaar te maak op universiteit"


"WAAAAT??? WAAAT?????" Skreeu Wilma.

"Ja Ma" Gaan Jasiri saggies voort.

"Die selfde gemors wat sy hande op gelig het vir jou dieselfde gemors wat jou verkrag het??????????? Is jy van jou poes af!!!" Gaan Wilma kwaai voort.

"Ma ek is jammer" Gaan Jasiri voort.

"Jy sal laat ek my bekeer baatjie uittrek en jou bliksem!!! Ooo Louie divorce vir jou my kind en dan vat hy sy kinders jy weet hy hou nie van Brian nie" Gaan Wilma kwaai voort.

"Ek weet maar Ma het ons geleer van vergifnis"

"Oh vader jy moet nie na alles luister wat ek sê!" Gaan Wilma al te dramaties voort.

"Maar Ma...."

"Maar niks nie jy vertel nie vir Louie van die nie asseblief jy het finally iemand goed gekry" tripel Wilma.

"Ek moet ongelukig ... Mense soek daai arme kind se geld wat Ma gister voor gaan bid het en hulle wil my gebruik om toegang tot haar geld te kry ek kan dit eenvoudig nie aan haar doen nie sy het in my hart kom kruip ek kan nie Ma, as ek dit doen gaan ek nie juis 'n goeie voorbeeld vir my dogters wees nie... Want die wiel draai onthou ek het ook kinders en ek wil nie hê hulle moet vir my sondes betaal eendag" Gaan Jasiri.

"So jy word gedreig die is 'n situasie wat gebed en holy oil en water nodig het!!!!! Ooo ek jou gesê word liewer 'n onderwyser dan moer jy jou hele frustrasies op die kinders uit... Maar nee jy wil mos 'n prokie gewees het en die is nog niks nie daar gaan somer nog gangs vir jou kop kom." Oordryf Wilma.

Jasiri net haar kop geskud vir haar Ma wat so aangaan.


Word vervolg

Swart RoosTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang