Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 66
Maggie is weer om met die slipper en die roler Vanessa staan nie weer in die hek nie.
Aunt tietie sit verklaar met die pompie in haar hand.
"Hier is die goed Aunt Tietie die draad het darem niks oorgekom nie maar ek wil nogsteeds weet hoe Aunt Tietie oor die draad gekom het" Gaan Maggie voort.
"Jy vet is nice laaiks dinge neh? Ek jou mos gesê ek weet ook nie maar oor die het ek oor gekom gee my goed en dan kan jy gaan ek wil nie weer die buite lig sien nie ek sal nooit vir Katinka vergewe vir dit nie my hart het amper loop staan...." Gaan Aunt Tietie kwaai voort.
Maggie gee vir Aunt Tietie haar goed.
"Maar Aunt Tietie ek en Daisy het Aunt Tietie nodig ...." Gaan Maggie voort.
"Julle het my amper nooit nodig nie hoekom ewe skierlik ek luister"
"Wil hê Aunt Tietie moet Aunt Tietie se vrinne nader kom kook vir die begrafnis van Katinka ... Aunt Tietie gaan natuurlik die voor vrou wees"
"Wat sê jy my nou? So ek gaan orders gee? Ek gaan somer nou saam jou uit stap sodat ek vir Sanna en Koba somer laat weet maar jy weet daai Sanna laaiks steel by die begrafnisse so is goed jy vra vir my sy is my beste vriend maar oooo sy laaiks steel daai een so is goed julle nader my ek is die perfekte voor vrou ! kom laat ons gaan!" Aunt Tietie is skoon opgewonder sy gooi die asthma pomp eenkant en staan op.
"Gaan Aunt Tietie nie aantrek nie?"
"Nee die mense van die strate is gewoond vir my gown en my slippers en my doek hulle het anyways nie smaak soos ek Tietie nie die goed se gowns is geskeer" Gaan Aunt Tietie voort soos sy uitloop by haar huis.
"Daar is hy mos nou...." Gaan Maggie voort soos sy agter Aunt Tietie aanloop.
****
Dario en Magretta het vir Dennis met yskoue water wakker gegooi dat hy behoorlik biber maar hy is steeds bang vir Dario.
"Vir dink hulle eie kinders is zombies!" Gaan Magretta voort.
"Ek sou ook as ek Pa was Ma het selfs gesê ek was dood verklaar dit is nogals om bang te raak" Gaan Dario voort.
"Jy... is seker Jesus se koms wat naby is as die dooies lewendig raak" Gaan Dennis swak voort.
Dus gaan die kombuis deur oop Kevin kom ingestap en Mildred is agter hom.
"Klop jy dan nie meer Kevin?" Vra Magretta.
"Ek sien Auntie is uit... Welkom terug Dario" Gaan Kevin voort.
"Wat soek hierdie lelike vroumens hier? En wanneer het sy uitgekom?" Vra Magretta.
"Klim die manetjie nou nog die ou vrou?" Vra Dennis.
"Ek is 'n ordentlike ou vrou met style ..." Gaan Mildred voort.
"Uhmm... Ek het my huis nodig ek sal graag wil hê julle moet uitrek ek en my Mammie het ons huis nodig" Gaan Kevin voort.
"Maar jy kan nie nou dit aan ons doen nie" Gaan Magretta voort.
"Wat gaan hier aan? Hoe is dit Kevin se huis?" Vra Dario.
"Jou Mammie en daddy was in die moeilikheid en hulle het my genader en toe ek hulle help teken hulle die mooi huis oor aan my neef so is tyd om te pak" Gaan Kevin voort.
"Ja julle het my baby gehoor pak julle sakke die orginal madam van die huis is hier kom jy Magretta begin pak jou geskeurde bloemers jy dink seker ek nie gesien toe ons in die tronk was" Gaan Mildred voort.
"Jy bitch wat soos 'n man lyk!!! Kom sê vir my in my eie huis!!! Die is my huis gaan speel baas daar in jou sister se mansion hier slaan ek die guitar ek sal jou op donner!!" Magretta staan reg om vir Mildred te gryp.
Dario wil vir Kevin moer Dennis sit op die vloer magteloos.
"Kom teef wys my wat jy kan doen ding wat nie reg moord kan pleeg nie jy moet hier kom laat ek jou wys jy met jou skurwe hakskene dan hou jy jou kwaai met jou vis lyf!!! Pak die is mos my man se huis" Gaan Mildred naar voort.
"So nou is dit jou man toe ons opgesluit was toe sê jy sy piel is klein!"
Daar is 'n doodste stilte in die vertrek Kevin kyk vir Mildred met groot oë aan.
Word vervolg
Comment, like, share....