Hoofstuk 12

12 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 12

Almal in die klas sit en praat oor die matriekafskeid die onderwyser is nie in die klas nie. Daisy praat nie saam nie haar vriendin Janelle praat ook lekker saam die anders oor ideas. Daisy se gedagtes is net by die familie vergadering en wat Dario vroeër gedoen het.

"Daisy gaan jy saam na die afterparty toe?" Vra Janelle.

"Uhmm ek glo nie..." Gaan Daisy sonder lus voort.

"Praat van stuck up Dario gaan ook daar wees" Maak Janelle haarself duidelik.

"Goed vir hom" Gaan Daisy weer voort.

"Wat is dit met jou dit is asof jy nie hier is nie."

"Janelle daar is soveel tot die lewe as om bekommerd te wees oor afterparty" Gaan Daisy voort.

"Jy is skierlik nou Mevrou verantwoordelikheid.." Gaan Janelle sarkasties voort.

"Ek het my Ma verloor ek kan nie bekostig om oor parties te worry nie en ek sê die uit soveel respek my lewe is nie meer dieselfde nie jy sal nie weet hoe dit is om 'n ouer te verloor nie Janelle dit vat aan 'n mens maar dink maar wat jy wil die wêreld het mos klaar hulle mind op gemaak oor my..." Daisy staan dan op en gaan sit by 'n ander tafel.

Janelle staan dan op en gaan tot waar Daisy sit "Ek is jammer vriendin ek dit nie so bedoel nie en ek bly vergeet jy het jou Ma verloor"

"Dis oraait"
Dus gee die twee mekaar 'n drukkie.

Pouse het aangebreek.

"Daisy staan ... asseblief my lief" Gaan Dario voort toe hy sien Daisy verby hom loop sonder om enige iets te sê.

"Dario ek appreciate nie die feit dat jy vroëer saam met my so gepraat het nie! ek appreciate dit rerig nie as ek eending by my Ma geleer het is dat geen man 'n vrou ooit moet disrespect nie! ek gaan nie sulke gedrag duld nie, ek is meer werd as hoe jy my laat voel." Daisy gaan al te kwaai voort en sy bedoel elke woord wat haar mond verlaat.

"Ek weet ek was lelik maar ek is jammer ek is lief vir jou ek gaan nie maak dat geld tussen ek en jy kom nie nooit en ek weet ek was onredelik" Smeek hy toe hy sien Daisy is erinstig.

"Ek vergewe jou maar laat dit die laaste wees, want volgende keer gaan ek huil en oor dit kom" Dus gee sy hom 'n pik soen.

"Ek is lief vir jou Dario onthou dit maar ek gaan nie laat jy weer vir my skel oor geld wat ek nie eers verdien het nie dus nie hoe dit werk nie of hoe dit van nou af gaan werk nie almal is al klaar teen my ek wil net hê jy moet op my kant wees hier vir my wees want ek het jou nodig..."

Dario sluk 'n helse knop terwyl sy oë nat raak "Ek is jammer ek kon nie na jou Ma se begrafnis toe gaan nie, ek is jammer omdat ek nie vir jou emotioneel ondersteun nie maar ek belowe van vandag af gaan ek vir jou daar wees ek gaan jou hand hou deur alles ek belowe"

Daisy staan en smile "Ek hoop jy bedoel dit, ons begin somer vanmiddag jy moet saam my huistoe kom ons het 'n familie vergadering en ek het jou nodig."

"Rerig ek is daar saam met jou babes ek belowe..." Die twee omhels mekaar.

"Ons is 'n team van vandag af!" Gaan Daisy ewe versekerd voort.
Sy loop dan weg van Dario af na Janelle en haar ander vriende.

Die dag het vinnig verloop dus staan en wag sy en Dario by die skool hek vir Mildred om hulle te kom haal. Dario het klaar sy Pa laat weet dat hy saam met Mildred en Daisy gaan ry.

Mildred kom met harde musiek met 'n erinstige swart bril wat haar wange ook bedek daar aan.

'Was gorilla 'n persoon dan was dit definitely Aunt Mill sy dink sy lyk mooi met daai bril' Staan en dink Daisy  maar geen woorde verlaat haar mond sy staan en smile liewer vir haar eie nonsies wat in haar kop aangaan.

"Klein Madam wie is daai langs jou?" Vra Mildred die oomblik toe sy stil hou en Dario sien.

"Dus my oukie Dario" Gaan Daisy voort soos sy haar sak optel en in die boot sit en Dario agtervolg haar terwyl hy vir Mildred groet.

"Maar hy is darem sexy!" Gaan Mildred voort.

Dario staan en smile baie awkward.

"Is alles in orde by die huis Aunt Mill?" Vra Daisy soos sy voor langs Mildred inklim.

"Klein Madam is lelik by die huis Andrea het vanoggend by die bottle stoor in gestorm en amper die helfte van die stock gevat... Sy en Tabang en Katinka en Edwin is alreeds punte voort is net Maggie wat nugter is so ek weet nie hoe gaan jy maak nie want jy ken vir Andrea as sy blacklabel bevok is, Maar gelukkig kom my boeta ook sy is bietjie bang vir hom."
Gaan Mildred voort soos sy wegtrek.

Daisy hou haar kop "Hoe mean Aunt Mill sy het die hele stock gevat sien hier begin die dinge maar gelukkig het ek Dario langs my sy.." Gaan Daisy voort.

Mildred kyk vir Daisy dan kyk sy weer die pad "Is hy nou deel van die familie?? Ek dink is 'n famillie vergadering... en andrea net ingestorm en alles gevat volgens die manager het sy verklaar dat sy die bottle stoor gerf ..."
"Hy is nie deel nie maar hy is my boyfriend en al persoon wat ek voel aan my kant is as dit van almal afhang dan maak julle my somer dood nog by die vergadering dus hoekom ek hom saam bring as my bodyguard..."


"My sister draai in haar graaf voor ons weer sien trek die klong saam in die huis! " Sig Mildred naarlik sy antwoord nie op die gedeelte wat Daisy sê van hulle wat haar dood sal maak.

"Ek sal nooit nie.. Aunt Mill... Ek hoop Aunt Mill het die managers van al die winkels ook laat weet dat ek saam hulle wil later in die dag praat" Gaan Daisy voort.

"Maar natuurlik hoe vinniger ek Ellen se posisie oorvat hoe beter"
Dairo sit met 'n mond vol tande agter en luister.

Daisy sit en smile. Dus hou hulle voor die deur stil.

Die musiek is kliphard en soos Daisy uitklim so kom Andrea met die storm aan

"Hier is die bitch met die naam Diana nou!! Ek maak jou nog vandag vrek!!! jy kom steel ons rykdom!!" Gaan Andrea kliphard voor.

"Wel net 'n dwaas sal dink dat geld 'n mens ryk maak." Maak Daisy 'n opmerking.

Andrea gee haar weer 'n klap en Dario....


Word vervolg

Comment , like, share share share share...

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora