Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 36"Ek is so jammer oor haar gedrag" vra Daisy nederig onverskoning by Jasiri.
"Arg nee man jy het mos nou niks gedoen nie die auntie herinder my aan Brian my ex se Ma hy het my verkrag en die volgende dag toe hy homself in die tronk vind dag sy Ma op by die hospitaal om vir my om te koop met geld om die saak te drop dit my so seer gemaak want dit was amper of sy my geglo het maar toe dag my super hero op my Ma en sy skel daai auntie laat die see haar nie kan afwas en boonop gooi sy haar nat met die holy water... dit is hoekom ek kan relate met jou op al daardie vlake ek ken seer kry al te goed my eerste liefde homself dood gemaak omdat hy saam my bestie geslaap het en sy later swanger geraak so ek ken die seer van dood ek my vir maande en maande net besig gehou en selfs in 'n nuwe verhouding gespring om van sy dood te vergeet... Maar hier is ek vandag sterker as ooit hoekom? Want ek het 'n biddende Ma en ek moes leer hoe om sterk te wees... Jy het al daai kwaliteite jou Ma is oorlede en inplaas van dat jy in my hoekie sit veg jy vir dit wat jy wil hê en ek admire dit van jou en moet nooit vir ander se gedrag jammer sê nie" gaan Jasiri voort soos sy Daisy se hand vryf.
Daisy se oë skiet vol trane "Dankie vir die mooi woorde jy is al persoon waarmee ek gemaklik voel en kan vertrou ek dank die Here vir jou... Seker ook die hendrikse " lag Daisy effens.
"Hulle het darem iets goed gedoen deur te dink ek sal hulle help " lag Jasiri.
Die nurse kom dan in met die papiere
"Jy gaan finally huistoe teken net hierdie papiere en jy is onslae van ons" gaan die nurse vriendelik voort."Ek sal eerder hier wil bly ek is so onseker of ek huistoe wil gaan ek is bang ek sou by Magretta en Dennis gaan bly het maar hulle soek geld vir die tyd wat ek daar gaan bly en Auny Mildred is klaar kwaad sy gaan my lewe hell maak as ek moet soontoe" gaan Daisy al te hartseer voort soos sy die papiere teken.
"Arg nee kind" gaan die nurse voort.
"Ek bel net gou my man om te hoor kan jy vir paar dae by ons bly ons 'n gerieflike cottage agter in die yard my Ma en my stiefpa bly daarin maar daar is nog 'n kamer " gaan Jasiri voort.
"Ek kan nie dit van jou verwag nie Jasiri" gaan Daisy voort.
"Kom ek hoor eers by my man maar daar is geen manier dat jy by Mildred gaan bly nie daai auntie het die duiwel in haar siel "
Jasiri staan dan op en verlaat die kamer om vir Louie te bel.Sy was nie lank weg toe kom sy weer die kamer binne.
"Jy juffroutjie moet jou sakke reg kry jy gaan by ons bly" gaan Jasiri opgewonder voort.
"Jy is te goed Jasiri baie goed ek weet nie wat om te sê nie maar dankie " trane van dankbaarheid verlaat Daisy se oë.
"Awwww jy is 'n oulike mensie my twee dogtertjies gaan so van jou hou" en dus versmoor Jasiri vir Daisy in 'n drukkie.
Daisy is so bly sy pak haar sakkie en dus groet sy die nurse en nes sy en Jasiri uit wil gaan by die kamer deur kom Mildred in met haar handsak heel kalm.
"Jy kon mos net gesê het dat jou fancy lawyer(sy kyk vir Jasiri van kop tot toon) jou huistoe gaan vat dan het ek mos nie petrol gemors om tot hier te kom" Maak Mildred 'n stelling.
"Wel ek en sy het besluit is beter as sy vir eers by my bly sy voel onveilig" gaan Jasiri voort.
"Ja Aunt Mil" gaan Daisy ongemaklik voort.
"Oh so dus hoe dinge werk julle donderse twee dink julle kan vir Mildred Plaatjies öre aansit die was nie deel van die plan nie maar..."
Sy ruk die gun uit haar handsak en point dit na altwee van hulle.
"Vandag vrek julle altwee!"
"Asseblief Aunt Mildred laat Jasiri gaan sy het niks gemaak nie Auntie mos vir my gekom" Smeek Daisy haar oë is groot in haar kop sy het dit nie verwag van aunt Mildred af.
Die nurse wil nog hardloop "waarna toe dink jy gaan jy huh??? Kom join die party"
"Mildred jy kan tronk toe gaan vir die laat ons gaan en ons gaan niks sê" gaan Jasiri voort soos sy bewe.
Mildred is so kwaad "Nee, nee prokie hier is hoe die gaan werk! Jy gaan vir my die dokumente gee en Daisy moet wettig alles oor aan my teken en dan my liewe mensies gaan ons vir 'n drive"
"Is jy van jou kop af?? Die kanse dat jy gevang word is 90 percent hoe op aarde gaan jy vir ons hier uit kry 'n hospitaal vol mense?" Gaan Jasiri voort.
"Oh prokkie wil j slim slim speel teef(sy klap dan vir Jasiri) haal daai papiere uit jou tas"
"Eina! Dink jy rerig jy gaan weg kom met die? En daar is sekere dokumente wat moet opgestel word om eiendom en geld oor te plaas op iemand anders se naam die papiere wat ek het , het net Daisy se besonderhede op en ek nie my rekenaar hier nie"
"Ek sal well plan maak " gaan Mildred voort.
Sy bel dan vir Andrea "kry vir Kevin om vir jy en Katinka hospitaal toe te bring ek het 'n job vir die drie van julle!!"
Andrea wil nog terug praat maar Mildred drop die foon in haar öre.
"Ek gaan kyk kan ek nie die emergency button druk bo by die bed"Fluister Jasiri vir Daisy.
"Versigtig wees sy is gevaarlik sy gaan nie twee keer dink om te skiet" fluister Daisy terug.
"Okay okay! Ek dink daar is 'n dokument wat ek het wat aller regte oor aan jou kan handig" Lieg Jasiri.
"Ek het geweet jy lieg vir my prokkie" Mildred kry einlik lekker.
"Ek het so baie dokumente daar binne daai tas ek sal alles op die bed moet uitgooi" Gaan Jasiri voort
"Nurse maak toe die deur en jy beweeg jou gat ons het nie heeldag" gaan Mildred kwaai voort.
Daisy hou duim vas.
Jasiri gryp die tas en gooi die papiere almal op die bed uit en sy maak asof sy soek.
"Ek jou gesê ou Daisy ek speel hierdie game langer as jy" Lag Mildred.
Jasiri druk dan die emergency button....
En Mildred Sien "wat dink jy doen jy??"
En dus gaan daar 'n skoot af...
Word vervolg
Comment , like , share✨