Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 67
Maggie en Aunt Tietie is die yard uit "So Aunt Tietie het nie 'n been of arm gebreek nie? nie eers 'n blou merk?"
"Niks nie dus God se genade hy het geweet julle gaan hulp nodig het by die kospotte dus hoekom hy laat ek niks oorkom nie sien Katinka het gedink sy kry my maar toe nie sy word nogsteeds begrawe en ek gaan nog vir jare wat kom die strate van die lewe bewoon..." Gaan Aunt Tietie voort.
"Aunt Tietie sal moet 'n lys maak van wat ons alles moet koop ons gaan natuurlik weer 3 skape koop weet nie hoeveel mense gaan opdag nie maar ons moet voorbereid wees Katinka almal by die shabeen plekkies geken maar Aunt Tietie moet 'n lysie maak van die groente en goed wat ons nodig gaan hê"
"Maggie ek lus lankal skaap bredie ek sal die lysie vanaand maak voor ek gaan slaap sien Katinka se dood was darem nie so 'n slegte ding nie sy het gesien ek lus skaap bredie en ek wou nie eers na haar begrafnis gaan ek wou na Thabang se begrafnis gaan want daai nasie weet hoe om te kook maar aangesien ek die voor vrou is gaan ek uithaal en wys ek het mos jare en jare in Spar se kombuis gewerk" Gaan Aunt Tietie voort.
"Aih Aunt Tietie ek moet nou gaan Daisy wag al vir my ons moet morgue toe en dan na Katinka se ouers en dan moet ons in tyd terug is want The girl en mielie pitte kom ook vandag huistoe..."
"Wag bye ...
Dus sien sy vir Sanna
"Sanna !! Sanna !!! Ek het vir ons 'n tender gekry my vriend kom hoor hier !!! oooo jy is alewig stadig met daardie snuif bek van jou" Aunt Tietie fluister die laaste gedeelte.
Maggie lag darem lekker soos sy om loop "Glads 'n tender"
Sy is in die huis...
"Wat sê SABC nuus?" Vra Daisy die oomblik toe Maggie binne is.
"Weet... Ek wil nie lag nie maar Aunt Tietie is 'n karakter sy was uitasem nogsteeds gesit met die asthma pomp glads gesê sy wil nooit weer die buite lig sien nie maar toe ek haar vra kan sy die voor vrou by die potte wees toe vlieg sy skoon op van excitement... Kan jy dit glo? Sy is sommer heel gesond vergeet van Katinka se gees wat haar so laat smag het na asem... gaan kyk sy het nou vir Sanna geroep loer net deur die kombuis venster hoe haar hande nou op en af waai soos sy verduidelik" Gaan Maggie lag lag voort.
Daisy lag netso lekker "Daar lê werk jong laat ons in die pad geval het"
"Okay dan sistertjie ek gaan net gou iets aantrek om my wonde weg te steek wens ek kon die in my gesig wegsteek maar aih" Gaan Maggie voort terwyl sy kamer toe verdwyn.
"Ek het nie krag vir Dario se ouers veral na wat Jasiri my vertel het van hulle maar ek moet maar draai gaan maak ek is tog immers die skoon dogter..." Gaan Daisy mismoedig voort.
"Wat sal jy dan nou maak , atleast het jy vir my langs jou ek sal jou van nou af beskerm jy is te sag vir hierdie mense... As ek nie bang was vir daai water wat daai Auntie oor Mildred paar weke terug gegooi het dan het ek haar hoop nonsies gisteraand vertel..."Gaan Maggie voort.
"Daai een is nou 'n ander drama Queen ek het haar dogter en die dogter se man hoor stry toe gaan sy sowaar in die mense se kamer en maak laat hulle vrede maak ek is nogals ook bang vir haar... Dankie sis dat jy my finally bystaan." Gaan Daisy voort.
"Sy lyk somer so of sy nie nonsies vat nie mens kan somer aan haar gesig uitdrukking sien... Maar dit is 'n groot plesuur my sistertjie" Gaan Maggie voort
Die twee maak dan kla en hulle klim in die kar en ry.
Tietie groet hulle smile smile soos hulle uitrek.
********
Kevin kyk vir Mildred "So my piel is klein???"
"Baby jy moet nie alles glo wat Magretta sê nie sy is kwaad en naar omdat ons hulle uitsit dit is nie waar nie jy weet mos ek sal nooit sulke goed sê...." Smeek Mildred.
"Jy het so gesê! Sien jy elke keer as jy lieg val daar 'n haar van jou dik duif kop af jirrii ! kyk net as julle dink e klieg daar lê 'n haar op die grond" Gaan Magretta voort.
Almal kyk op die vloer sowaar daar lê bietjie hare.
"Dit is my hare" Gaan Dennis voort.
"Dennis wat ken jy ?? jy het soppad 'n stroke gekry nou kom praat jy van dus jou hare dus die dik duif kop se hare jirri vir 'n vrou is jy darem lelik god weet dus seker hoekom jy nie vir Ellen gelike het nie want sy was ver mooier as jy selfs Gredwon lyk mooier as jy , jy moer sowaar jou familie gaan opsoek in die zoo ..." Gaan Magretta.
"As jy nie jou bek hou nie dan.." Gaan Mildred kwaai voort.
"Dan wat?? Huh onthou ek en jy was beste vriende in die tronk jy het in soveel woorde confess dat jy vir Ellen dood gemaak het so hier is die deal ek en my gesin bly aan in die huis of ek gaan jou duurbare Mammie se geheim verklap... Julle kan die spar kamer kry" Gaan Magretta voort.
Mildred lyk asof sy kan 'n aanval kry sy is asval geskrik.
"Sien Mammie nou deur Mammie se goed nou moet ons die huis deal Tannie Magretta het 'n deal" Gaan Kevin voort.
Hy smile onderlangs want hy het sy eie planne met Mildred en die huis.
"Nou moet ek saam die suiker voete en skurwe hakskene en hul dooie kind onder een dak bly" Sig Mildred.
"Hoor jy my vrou, selfs volstruis sê dat Dario nie lewendig is nie" Chorus Dennis vat nog plat op die vloer sit.
"Volstruis... Sien jy is bitter lelik as my man dink jy is 'n volstruis is dit rerig nag by jou en nou moet jy nog weet Dennis kan nie mooi sien nie hy het nie sy bril nou aan nie en hy sien sowaar 'n volstruis" Lag Magretta al te lekker.
"Kevin jy moet jou familie keer, jy skurwe hakskene beter oop oë slaap ek is Mildred Justina Plaatjies ek sal vir jou in die nag kom versmoor met jou eie kussing, vokken kom gaan aan oor 'n kaal gat huis wat nie eers meubels het nie wonder waarop slaap ons vanaand" Beduie Mildred.
"Mammie moet die Swart kaart gee laat ek opblaas matrasse gaan koop, mammie moet die pin ook gee want ek maarnet gedink ek gaan aleen sodat Mammie bietjie kan was en rus wil nie nog vir Mammie ook saam sleep" Gaan Kevin voort.
"Kom try my meit! Ek slaan pan!" Gaan Magretta kwaai voort.
"Ek sal so maak kevy! Hou net jou Auntie van my af weg"
Dario is lankal kamer toe die hele besigheid dat sy Ma hulle die huis aan Kevin oorgeteken het maak hom onsteld en hy moet nog recover.
Word vervolg
