Hoofstuk 30

14 1 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 30

Dennis en Magretta stress behoorlik.

"Het die Here ons gehelp?" Vra Dennis nadat hulle klaar gebid het.

"Jy kan mos nie verwag ons gebed moet somer net beantwoord word nie" Gaan Magretta voort.

Sy los dan vir Dennis in die kamer en gaan kombuis toe.

"Ons moet seker maar aanvaar dat dit verby vir ons is ons moet solank zinke gaan soek om 'n makoekoe op te slaan" Maak Dennis 'n opmerking.

"Jy darem dramaties ek sal eerder dood gaan as om in 'n makoekoe te bly.... Jy ken nog vir my min ek mos belowe ek gaan nie laat die familie ondergaan daar is iemand wat ons laaste hoop is." Skreeu Magretta uit die kombuis.

Dus kom Dennis kombuis toe "Wie is dit?"

"Jy gaan sien ek gaan hom nou bel" Gaan Magretta voort.

Sy tel dan haar foon op om te bel.
"My kind ek het jou help nodig" Gaan Magretta voort.

"Is Dario weer lui Auntie?" antwoord die persoon aan die anderkant.

"Nee man ek en Oom Dennis wil net saam jou praat"

"Okay dus dood reg Auntie ek gaan nou kom"

"Regso Kevin" Gaan Magretta voort soos sy die foon neer sit.

"Hoekom jy vir Kevin gebel hoe kan hy ons help?" Dennis verstaan nie so mooi nie.

"Jirrie Dennis jy is ook gevrek hy vry saam met Ellen se sister die een wat van jong manetjies hou met haar colourful tights" Gaan Magretta voort.

"Kevin is mos rou om groot mense op te klim" Gaan Dennis verbaas aan.

"Ek hoop net hy ken van daai familie se geheime my sister het paar dae reeds gekla by my dat hy daar ingetrek het so natuurlik moet daar iets wees wat hy kan doen al is dit krap..." Gaan Magretta voort.

*****
Daisy lê en wag vir Jasiri om op te dag sy het natuurlik van die nurse se foon af gebel.

Jasiri het ingeloop sy is nie formeel soos elke keer aangetrek nie omdat sy nie vandag by die werk was.

"Ek bring darem goeie nuus jou geld word Maandag in my sorg geplaas en dan kan ons jou plan in aksie sit" Gaan Jasiri voort die oomblik toe sy klaar vir Daisy gegroet het.

"Ek is bly ek wil alles net agter die rug kry want as ek hier uitkom moet ek net op skool fokus, maar dus nie die rede hoekom ek jou hierna toe geroep het nie my auntie is dalk nou, nou terug so ons moet vinnig praat"

"Ek luister"

"Ek wil 'n guns vra ek weet nie wie anders om te vra nie maar kan jy asseblief vir my 'n DNA toets doen ek vermoed dat my Auntie my regte Ma is maar ek wil eers seker  maak" Gaan Daisy vinnig voort.

"Ek kan dit reel vir jou het jy enige iets van haar?"

"Ek wil nie hê my auntie moet weet ek het haar haar hier by my en 'n haar van my" Sy handig dit oor aan Jasiri.

"Ek sal dit Maandag ingee vir die lab results gaan seker 'n week vat"

" 'N week is bietjie lank maar dus seker maar reg, Dankie baie ek waardeur dit" Gaan Daisy voort.

"Dis 'n plesier ek help waar ek kan ek moet seker nou gaan voor jou Auntie opdag"
Jasiri groet dan vir Daisy en sy is uit by die kamer deur. In die gang loop sy en Mildred en Kevin verby mekaar.

"Auntie het vir jou KFC gebring!" Gaan Mildred vroeilik voort.

"Ek is hoeka honger Aunt Mill" Gaan sy opgewonder voort.

"Daisy die is jou nuwe uncle sy naam is Kevin" Gaan Mildred voort.

Daisy se oë rek behoorlik want sy ken hom hy is haar vriendin Janelle se boyfriend.
Sy wil iets sê maar die skok is net te groot sy kan nie die woorde uit haar mond kry nie.

Kevin kom ook dadelik agter dat Daisy hom ken.

Maar hy speel cool "So jy is die Daisy wat my mammie so van praat?"

"Mammie?" Gaan Daisy deurmekaar voort.

"Ja dus wat hy my noem is dit nie cute van hom nie" Gaan Mildred voort.

"Ek sien" Daisy voel baie ongemaklik.

'Moet ek vir Janelle sê wat aangaan? Maar sy het nooit my back waar is sy, sy my nooit kom kuier nie so hoekom moet ek die een wees wat die nuus breek aan haar  ek is seker Dario weet ook is sy neef after all' lê en dink Daisy soos Kevin en Mildred heen en weer met mekaar flirt.

"Jy kom darem Maandag uit ek gaan al jou favorite kos kook" Gaan Mildred voort.

"Dankie ek sal dit waardeur Aunt mil"

"Ons moet gaan Andrea het 'n boodskap gestuur daar is glo weer moeilikheid by die huis Katinka weer iets gedoen glo nou moet ek alwee ingryp"  Mildred en Kevin groet dan vir Daisy.

"Baby ek moet na my Auntie toe gaan sy wil hê ek moet haar uithelp met iets" Soen Kevin vir Mildred terwyl hy in sy kar klim.

Mildred ry vinnig huistoe.

"Wat gaan hier aan is Maggie nog veilig in die kamer?" Vra Mildred die oomblik toe sy Andrea in die kombuis kry.

"Ja, ja daar varkie onkie is nog reg daar binne ding is Katinka het gisteraand gevlug sak en pak ek nie eers geweet nie as ou Mielie pitte nie omgekom het en kom huil het dat hy honger is het ek nie eers geweet" Gaan Andrea dramaties voort.

"So sy het die kinders gelos???"


"Sy het en ek vir Thabang gestuur om te gaan kyk of sy by haar Ma se plek is... Sy is ook nie daar nie ons sit met 'n probleem"

"Speel solank Mammie ek het belangrike goed om af te handle" Gaan Mildred voort.

"Maar Aunt Mildred dus hoekom ek my vrugbare eiers lankal uit gehoer het" Gaan Andrea voort.

"Jy bedoel seker jou baarmoeder?"

"Wat ook al maar ek gaan nie na daai vrou se demon kindertjies kyk nie wat lyk as mens hulle in die nag kan sien dan gaan mens weg hardloop" Gaan Andrea dramaties voort.
"Jy vergeet jy het soos 'n aap gelyk toe jy klein was nou wil jy Katinka se keenders uitmaak"

"Ek klap vir jou Auntie Dinges ek klap vir jou!!!" Gaan Andrea voort.

"Gooi net blacklabel in daai goed se bottles en hulle slaap die hele dag so bye andrea ek wil gaan kyk het jy darem laat arme Maggie pis" Gaan mildred voort soos sy uit die kombuis loop.


Word vervolg

Comment, like, share...

Gaan Magretta haar hande op die Plaatjies geheime kry?? Of gaan Kevin die kaarte vir homself hou en op sy manier die plaatjies gesin speel uhmmmm

Swart RoosWhere stories live. Discover now