Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 44Jasiri het net mooi genoeg van haar Ma gehad sy storm in om die bottle holy water te gaan haal in Wilma en Hannes se kamer.
Manie weet nie watter kant toe hy probeer vir Hannes help om vir Wilma op te tel.
"Los my moet nie aan my raak met jou ou auntie geeste " Gaan Wilma voort soos sy nog al te dramaties ruk.
"Ma kom ons help vir Ma op dan kan ons mos help" gaan Manie voort.
Daisy sit en drink aan haar juice sy weet nie wat om te maak die hele situasie het haar deurmekaar.
Jasiri storm in sy dink nie nog twee keer sy draai die bottle holy water oop "Die duiwels en huwelik verwoesters moet nou uit!!! Uit jou satan" Gaan sy voort soos sy die hele bottle op Wilma uit gooi.
Wilma se oë is verklaar toe Hannes wil haar nog op help toe vlieg sy self van die grond af op.
Daisy sit en skud net haar kop."Was dit nodig ?? Op my ouderdom kry mens vinnig flue " Gaan Wilma kwaai voort.
"Sit liewer laat ons mooi Manie se storie hoor" Gaan Jasiri voort.
"Kom praat nou!" Verskreeu Wilma vir Manie.
Hy sluk ook 'n groot knop dan maak hy sy mond oop "Ek het'n Auntie 18 jaar gelede swanger gemaak en ons sou trou toe kom Dedrei en..."
"Wat trou?" Vra Jasiri
"Ja sis trou maar ek geweet Ma sal nooit approve nie omdat sy 'n groot vrou is"Gaan Manie skaam voort.
"Jesus take the wheel" Gaan Wilma al te dramaties voort daar wat sy sit.
"Ek het weg gehardloop...."
"Wie is die vrou " Vra Wilma ewe erinstig.
"Mildred Plaatjies Daisy se auntie" Gaan Manie voort.
Daisy skrik groot asook Jasiri.
"Praat jy van daai ongeskikte vrou wat se hare lyk soos 'n gelekte mango pit???" Vra Wilma naarlik lyk asof sy kan 'n oorval kry.
"Ja Ma"
"Jy daai ou koei swanger gemaak????? Jy is onheilig om saam met ou mense te slaap!" Gaan Wilma voort.
"Verskoon my maar kan ek maar gaan lê?" Vra Daisy beskaafd
"Maar natuurlik " gaan Jasiri voort .
En dus verlaat Daisy die tafel.Manie sê nie 'n woord nie.
Jasiri meng ook nie in die maar Wilma is bloedrooi so kwaad is sy.
"Ek weet nie waar ek verkeerd gegaan het met jou nie rerig die een is te sag en forgiving en die ander een hoer met ou meide wat soos verlepte pruime lyk ek kan nie ek kan nie!! Nou wat het van die kind geword?"
"Ek weet nie maar Daisy sy lyk amper asof sy die kind kan wees " Fluister Manie.
"Modimo weeh!!!!" Hou Wilma haar kop.
"Kan moonlik wees Daisy wag vir DNS toetse omte bevestig of Mildred haar Ma is" Gaan Jasiri voort.
"So daar is 'n kans dat sy myne is??" Gaan Manie opgewonder voort.
"Ons moet eers seker maak die arme kind is deur so baie en nou moet sy nog dit ook uitvind kom ons hou dit eers my geheim tot ek die DNA toetse het" Gaan Jasiri voort.
"Wou sê die kind het 'n trek na my oorlede Ma" Gaan Wilma voort.
********
Katinka is in die emergency room hulle is hard besig om haar te red. Paar minute nadat hulle probeer het stop haar hart hulle probeer hard om haar weer terug te bring maar kom nie reg nie sy is dood verklaar.
Dario se lyk word in die mortuary laai gestoot en soos die mense wat daar werk dit instoot hoor hulle hoe beweeg iemand in die sak en skreeu "Ek is nie dood nie ek is nie dood nie" Hy skop dus die laai oop en maak homself oop. Almal in die mortuary hardloop vir hulle lewens want hulle dink hulle het sopas 'n spook gesien.
Hy hardloop dan kaalgat uit in die gange sy kop is baie seer. Dus slaan hy neer in die gang en Dokters ondersoek hom en sien dat hy nog lewe...
Magretta word in dieselfde sel gesit as Mildred.
"Lyk my hier kom net klomp ou vleise vandag" Gaan die vrou wat vroeër vir Mildred geslaan het voort.
"Mildred wat soek jy hier?" Vra Magretta verbasend
"Ken ek jou teef" Vra Mildred.
"Hoor vir ou auntie sy bottle haar ouderdom toe ek haar nou geslaan het toe het sy geen bek nie" lag die vreemde vrou.
"Ja, ja my seun date jou sister se dogter Daisy?"
"Oh ja Dario goed se Ma wat soek jy hier jy lyk te classy vir hierdie plek?"
"Ek vir Dario vermoor dit was 'n ongeluk" gaan Magretta voort.
"Plaas van jy het vir Daisy vermoor" Gaan Mildred voort.
Magretta lyk effens verbaas "Hoekom?"
"Want daai klein teef het alles kom bederf ek het mooi vir Andrea en Edwin vir my sister se dood geframe en toe kom Daisy mors sy alles op" Gaan Mildred voort sonder om te dink.
"Kevin vir my die recoding gespeel wat bedoel jy met jy het hulle geframe het jy vir Ellen dood gemaak??"
Mildred kan nie 'n woord uit kry nie
"Ek...."
Word vervolg
