Hoofstuk 14

16 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 14

Edwin gooi die blompot wat op die tafel staan direk in Daisy se gesig. Is net bloed wat begin tap hy het so vinnig gegooi dat niemand rerig kon keer.

"My neus!! Aunt Mill my neus!" Kerm Daisy soos die bloedtap uit by haar neus dit lyk effens gekraak.

"Is jy dan 'n poes om my medie so seer te maak!!!" Dario dink nie nog twee keer nie hy bevlieg vir Edwin hy slaan al op sy bek met sy vuiste en Edwin slaan Dario ook terug laat sy mond dadelik bloei.

"Maggie!!! Bring net 'n nat waslap en ys in die yskas!!! En Boeta keer daar vir Dario en Edwin!!" Skreeu Mildred.

Daisy begin huil "Dus seer Aunt Mildred, voel asof iets gebreek het en my oog daar is iets in my linker oog!!"

"Nou moet ek vir die madam ys loop haal en 'n waslap sy kan dit mos vokken self doen!" Gaan Maggie voort.

Andrea sit en lag al te lekker "Sien jy sal dit oorkom jy wil mos jou ousies en boetie disrespect!! Maar Edwin nog niks gedoen nie ek wil jou gevreet oop sny met 'n bottle kop."

"Julle is vieslik!!!" Skreeu Mildred terwyl sy opstaan om maar self die nat was lap te gaan haal en die ys. \

Gredwon probeer hard om vir Dario en Edwin te keer wat besig is om mekaar se gesigte op te mors.
Dus sien Katinka 'n geleentheid en sy gaan vir Daisy sy dink nie nog twee keer nie sy gee vir Daisy 'n helse wys op haar neus wat besig is om te bloei.

"eina!!! Eina!! Andrea help my!!" Gaan Daisy voort soos Katinka haar bekrap en slaan.

"Oooo hoor daar black daddy sy roep nou vir my !! Slaan haar skokiaan lieste slaan die ding !! Wys haar  ons is plaatjiese regte gemorse!!!" Andrea is min gespin soos nat was goed oor Daisy wat so pakslae moet kry.

Oom Gredwon gryp vir Katinka aan die arm en gooi haar laat sy op haar sterre val tussen die ander twee sofas.

Maar hy kry net nie vir Dario en Edwin uitmekaar nie. Dario slaan vir Edwin laat Katinka begin huil "Los my man jy gaan hom dood maak my twee kinders se Pa los hom tog net".

Mildred het vinnig ingekom met die ys en nat was lap "Ons sal moet hospitaal toe nou ry want die ambulans gaan lank vat om hier uit te kom."

"Sy verloor bloed" Gaan Gredwon se vrou voort wat 'n nurse is. sy het die heeltyd niks gedoen nie sy het net gesit en aanskou en haar neus opgetrek, maar nou dat sy sien Daisy het rerig seer gekry help sy gou vir Mildred na die kar.

Dario los dan vir Edwin "Ek kom saam!" Skreeu hy soos hy agter Mildred en Gredwon se vrou hardloop.

Daisy en Dario sit op die agter seat. Terwyl Mildred en haar skoon sister voorsit. Mildred spin behoorlik die kar soos sy wegtrek.

"As jy nie sulke belaglike voorstelle gemaak het nie klein madam dan was jy nou nie in die situasie nie" Gaan Mildred voort.

"Is jy oraait my lief?" Vra Dario bekommerd sy oogies is ook maar pot blou geslaan deur Edwin.

"Die pyn is erg voel asof ek iets gebreek het" Die trane loop uit Daisy se oë. Die bloed het nie totally gestop nie, maar loop ook nie so erg soos dit paar sekondes terug.

"Julle almal gaan betaal!!!!! Hoor wat ek sê!!" Gaan Dario kwaai voort laat Mildred se oë behoorlik rek.

"Nee klein manetjie ons het mos niks gedoen nie jy kan mos nou nie sulke gevaarlike dreigemente uit deel nie, jou meisie het geweet om 'n vergadering te roep gaan gevaar bring." Gaan Mildred voort.

"Los hulle Babes asseblief ek het nie nou drama nodig nie ek is in soveel pyn!" Fluister Daisy.

"Okay dais ... Trap die kar!!! My vrou is in pyn!!" Gaan Dario naarlik agter aan.

"Ooo glads vrou Hoor Sara is glads nou sy vrou!!! Ek gaan nou trap gaan nie eers by rooi robots staan nie klein baas" Mildred is baie sarkasties.

Toe hulle uiteindelik by die emergency unit ariveer beweer hulled at Daisy haar neus been gebreek het dus is sy vinnig in gejag vir 'n operasie.
"En alles oor erf posie lê die liefde van my lewe nou op 'n operasie tafel!!! Kan julle so stupid wees!!" Verskreeu Dario vir Mildred en Sara.

Mildred sit mooitjies haar swart son brille op en staan hande in die heupe.

"Wel sy lê  daar deur haar eie mond sy wil mos Miss smarty pants wees... En is die laaste wat jy so saam my praat ek is nie jou ouderdom nie verstaan ons mekaar??" Maak Mildred haarself duidelik aan Dario.

"Sê jy dit vir my neef ook in die bed dat hy nie jou ouderdom is nie?? Jy is 'n kinderverkragter!" Gaan Dario voort.

Mildred is rooi geskrik...
"Wou mos sê jou vokken gesigie lyk bekend nou weet ek jy is Familie van Kevin jou klein gemors!" En dusk lap Mildred vir Dario laat haar vyf vingers op sy wang sit.

"Klap my soveel keer as wat jy wil maar die waarheid bly die waarheid auntie date jou ouderdom!"

Dus spoeg Mildred in Dario se gesig "Vatsek!"
Sara moes maar lelik vir Mildred terug hou.
Terwyl Dario staan en lag soos 'n duiwel...

Word vervolg..

Swart RoosWhere stories live. Discover now