Hoofstuk 50

21 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 50

Dennis steek hom nog diep in die kamer weg. Dario het al gaan lê. Dennis maak dan die kamer deur stadig maar seker oop en loop op sy tone na die kombuis deur hy vat die kar sleutels baie saggies sodat dit nie 'n geluid maak.

"Waarna toe gaan Pa? En waar is Ma?" Gaan Dario voort soos hy sy oogies uitvee en in die gang staan.

"O poes!!" Vloek Dennis soos hy die kar sleutels gryp en uit hardloop by die kombuis deur hy smyt behoorlik die deur agter hom toe.
Hy spring in die kar is net tyres wat antwoord gee hy het geen idea waarna toe hy ry nie maar hy jaag behoorlik deur die strate.

"Kan nie glo my eie Pa dink ek is 'n spook nie johr ek verlang somer nou my bokkie Daisy aaaih maar haar foon is af..."

Daisy en Dario het mekaar nog 'n week terug gesien hy kon nie weer by die hospitaal uitkom nie want hy was besig met skool werk en sy ouers was ook besig met hulle eie dinge.

****
"Ek kan net nie glo dat Ma niks aan die situasie gedoen het nie Andrea" Gaan Daisy voort soos hulle nog in die kombuis wag vir Andrea om klaar te eet.

"Sy wou haar reputasie beskerm... Dit is waaroor alles gegaan het ek was kwaad toe ek hoor jy erf alles want dit kom my toe na al die pyn waardeur sy my gesit het deur vir Gredwon te cover dit het nooit oor die geld gegaan nie en ek was kwaad vir jou omdat jy somer net in die gesin gekom het en alles gekry het sy wou haar foute regmaak deur jou reg groot te maak maar wat sy nie gedoen het is om my te help nie sy het gesien ek suffer al die jare maar nee... Ek het ook moederlike liefde nodig gehad... Maggie het dit liewer gekry jy het dit liewer gekry Edwin het dit liewer gekry maar ek, ek het nooit nie ek was as sleg aangesien omdat ek my pain in blacklabel versteek het en om rou te wees maar einlik het ek net moederlike liefde nodig gehad... En ek is so jammer dat ek vir Mielie Pitte en The girl sonder 'n Ma laat ek veroorsaak nou seer aan daardie twee onskuldige kinders... Asseblief Daisy drop die charges teen Edwin sodat hulle nie in die system beland nie hulle gaan swaar kry jy kan 'n deal met Edwin strike maar asseblief dink aan daai twee siele" Gaan Andrea voort al te hartseer voort en die trane loop soos water van haar wange.

"Ek is so jammer my sister maar Gredwon moet betaal die vark hy kan nie weg kom met dit nie en is ek rerig Mildred se kind?? Is ek rerig???" Vra Daisy.

"Jy is ... Maar onthou Ellen sal altyd jou Ma bly daai voëltjie hare sal nooit 'n Ma vir jou wees nie en jy sal altyd ons sister bly altyd niks verander nie en ek is jammer dat Aunt Dinges jou Ma is maar wees bly jy was in goeie hande ons is lief vir jou al lyk dit nie so nie maar ons is lief vir jou Daisy... En daar is geen bewyse dat Gredwon my verkrag het nie hy gaan niks oorkom nie maar elke hond kry sy dag dit kan ek jou verseker."

"Dankie Andrea... Maar ek glo steeds nie wil dit op papier sien maar ek sal vir Edwin uit kry sodat hy self sy kinders kan groot maak"

"Andrea ons moet jou nou gaan ingee voordat die buurvrou die polisie bel dan is ek en Daisy ook in die moeilikheid for obstruction of justice" Gaan Jasiri voort.

"Okay dan laat ons weg wees en Tietie se hande staan reeds vir niks verkeerd nie sy weet net hoe om mens se bloedruk op te stoot met daai dogter van haar wat soos 'n army trok lyk" Gaan Andrea voort.

Beide Jasiri en Daisy lag al te lekker vir Andrea.

"Is jy gereed? Ek sal vir jou regs hulp aanstel om jou vonnis dalk minder te maak" Stel Daisy voort.

"Ek dink nie dit is 'n goeie idea nie laat ek maar 'n staats prokie kry ek verdien om my tyd te doen dit gaan nie vir Thabang of Skokie lieste terug bring nie.... Vat net vir my 'n photo van elkeen in hulle kuste sal dit met liefde in my sel wil plak" Gaan Andrea voort.

"Jou kop raas behoorlik" Lag Jasiri.

"Nee man mevroutjie ek wil mos darem sien hoe die twee hoere gelyk in die kus wil sien of Katinka nog sê haar kokerot koek was lekker gesteek en of thabang glimlag omdat hy daai suur lieste geklim het"

"Te veel inligting Andry te veel" Gaan Daisy voort.

"Bye Aunt Tietie, Aunt Tietie moet ophou skinder het Aunt Tietie gehoor van die nuwe wet skinder en jy word kom oplaai om die tronkvoëls se lus in die tronk te gaan blis" Skreeu Andrea toe sy sien Aunt Tietie staan by die hek en hou hulle dop.

Jasiri probeer hard om nie te lag nie.

"Ek skinder nie ek sê maarnet wat ek sien is dit skinder?? Skinder is as jy agter mense se rugte praat maar wat sal jy weet jy mos graad R al die skool gelos" Gaan Aunt Tietie voort.

Andrea is somer stil en klim in die kar.

Word vervolg.

Comment, like, share..

Swart RoosTempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang