Hoofstuk 35

11 0 0
                                    



Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 35

Magretta bel vir Kevin aan een sy staan voor op die grass.

"Het ons dan nie 'n deal gehad hier laai die mense ons meubels " gaan sy voort toe Kevin antwoord.

"Ons het ek gaan later kom my auntie verwag tog nie as ek die recoding oor handig dat my auntie hulle somer geld gaan kry nie my auntie hulle moet mos nog eers die Plaatjiese dreig "

"Dit maak sin jaaa maar ons moet die plan al inwerking sit sodat ek my meubels terug kan koop...".

"Ek verstaan ek gaan mos kom geduldig wees" gaan Kevin voort.

Magretta sit dan die foon af.

Dus trek Wilma en Hannes op.
Wilma vlieg behoorlik uit die kar uit met twee bottles onder haar arm.

"Dankie Vader sister kom bless ons lyk sister het gesien hoe die duiwel besig is.." Gaan Magretta voort.

"Jy is die duiwel!!" Skreeu Wilma en sy maak daai bottle oop en gooi dit klaar op Magretta uit.

Magretta Skreeu behoorlik "is jy dan maal wat het ek jou gemaak??" Haar hare het behoorlik gemince.

"Jy en jou ver bles man dreig mos my dogter!! Wie dink julle is julle ??" Wilma tel die ander bottle op "Ek gooi daai volstruis nek van jou pap donderse stywe nek" gaan Wilma kwaai voort.

Magretta hardloop in die huis en slaan die deur in Wilma se gesig toe.

"Jy sal daar binne bly jou onheilige volstruis Gees, laaste keer wat julle my dogter dreig volgende keer bring ek die fire fighters om jou in jou moer te spyt... donderse Satan wat agter die bible skuil..." skel Wilma vol bors.

"Dit is nou genoeg my vroutjie " kom kalmeer Hannes vir Wilma.

"Daai Dennis met sy sop oog moet uit kom ek soek hom hy dink omdat hy 'n sop oog het hy kan my kind dreig !! Ek maak kak kom pad toe" Hannes lui vir Wilma na die kar en maak laat hy wegtrek.

Magretta haal behoorlik asem haar make up het gesmutch
"En nou my vrou as die paint so afloop?" Vra Dennis.

Magretta hom net een vuil kyk gegee toe is sy in badkamer toe.

*****

Mildred se bloed kook behoorlik sy spring in die kar.

"Ek maak daai ding persoonlik vrek nog vandag!!! Vir 'n prokureur gekry het!!!"

Sy trek dan weg oppad na die huis.

Sy kry dan vir Andrea en Katinka in die kombuis
"Jy my mos in die basement gelos vir die dood jou ou poes" Katinka gryp 'n mes wat op die tafel lê.

"Kom bitch maak my vrek kom!! Kom!!" Gaan mildred voort ewe sterk gevreet.

Katinka staan nader .

Andrea begin Skreeu "thabang!!!! Kevin!!! Kuiken moord! Kuiken moord!!!"

Katinka kom vir Mildred met meaning.

"Kom katinka!!! Wys my wat jy kan doen!!" Skreeu Mildred.

Soos Katinka wil steek vang Kevin haar van agter af en haal die mes mooi uit haar hande uit.

En soos Kevin hou so gee mildred vir katinka twee helse klappe "Jy gaan my respekteer verstaan ons mekaar??"

Katinka begin huil soos 'n kind "los haar baby" gee Mildred aan Kevin 'n bevel.

Andrea staan en lag alweer.

"Nou luister julle bitches vir my!!! Julle sistertjie hou haar mos slim sy het vir haar 'n prokureur gekry die hele gelde is by daai prokie!!! Andrea wat is die safe sê code??? Ek kan onthou julle Ma het 'n gun daar binne in" verskreeu Mildred vir Andrea.

Katinka huil al te hartseer "eers kap sy my oor die kop laat ek in 'n coma gaan en nou klap sy my sy is nie reg nie wat ek gedoen om so abused te word"

"Shit up as jy in 'n coma was was jy nou nog in een... kom Auntie Dinges ek ken die code" gaan Andrea voort.

"Mammie ek moet gou iewers gaan" verskoon Kevin homself.

"Dus regso baby ek moet 'n job klaar gaan maak iets wat ek al jare terug moes doen" gaan Mildred voort soos sy Andrea na die safe volg.

Andrea druk die code in en die safe gaan oop die pistool lê daar.

"Gaan Aunt Dinges vir Daisy klaar maak?" Vra Andrea met groot oë.

"Jaa Ek gaan die bitch gaan oplaai en langs die pad vermoor of sommer in daai hospitaal vrek skiet!" Gaan Mildred sonder genade voort.

"Ek kan Thabang se balaclava vir Aunt dinges leen "

"Kry dit dan my kind" gaan Mildred voort .

Andrea dink nie nog twee keer nie sy hardloop om die balaclava te gaan haal.

Sy gee dit dan vir Mildred.
Mildred klim in die kar en trek met my spoed weg hospitaal toe.

"Vandag gaan jy Ellen join jou klein gemors!!" Gaan mildred voort soos sy ry.

Word vervolg...

Swart RoosTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon