Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 7
Die Maandag het aangebreuk en Daisy is vroeg wakker want sy moet klaar maak vir skool.
"Ek sien nie kans vir die kinders om my te bejammer nie miskien moet ek maar tog by die huis bly" Kerm sy voor die spieel.
Dus is daar 'n klop aan die deur "Wie is daar?"
"Is ek Daisy, ek vir jou 'n koppie tea gebring"
"Ek kom Aunty mill, ek kom" Maak daisy haarself duidelik.
Dus gaan maak sy die deur oop "Jy reg vir jou eerste dag terug op skool?" Vra Mildred die oomblik toe sy vir Daisy sien.
"Ek is nie seker nie ek voel so asof almal my gaan aan kyk en my bejammer en ek soek nie dit nie aunty mill"
"Stort liewer klaar my kind ek gaan vir Edwin vra om jou skool toe te vat, jy gaan okay wees my engel" dus gee sy vir Daisy 'n soen op haar kop.
"Dus nie nodig nie Aunt mill Dario en sy Pa gaan my kom oplaai."
"Dario?" vra Mildred
"Ja, my boyfriend." Antwoord Daisy
"Ek nie geweet jy het 'n boyfriend nie.."
"Nou al vir 'n lank tyd ons twee kom 'n lang pad saam aan"
"Dus goed so laat ek jou skool hemp gaan stryk"
"Dus nie nodig nie Aunt Mil"
"Ek dring daarop aan" met dit vat sy Daisy se skool hemp en verlaat die kamer.
Nadat Daisy klaar gestort het en Mildred haar skool klere vir haar gebring het om aan te trek gaan sy kombuis toe.
"Na 2 uur is ons ryk mense my sister" Gaan Andrea voort wat alreeds vir haar luuks aangetrek het.
"Ja, ja sister van my jy gaan sommer vir Tabang veruil vir iets nuut" Chorus Maggie.
"More julle" Groet Daisy die twee.
"Diana gaan jy dan skool toe, jirri my sistertjie jy hoef nie eers meer skool toe te gaan nie ons gaan ryk wees vir wat jy 'n sertifikaart nodig? Myne lê daar binne vokol met die lewe uit te waai" Gaan Andrea voort.
Maggie staan en lag "Wel as my matriek sertikfikaart soos jou sertifikaart gelyk het dan het ek ook laat dit daar lê"
Andrea het net vir Maggie 'n vuil kyk gegee.
Daisy het net haar oë gerol en dus maak sy vinnig vir haar weetbix net om haar mag te level.
"Wie gaan vandag vir jou sakgeld gee" vra Maggie
"Niemand nie Dario sal vir my iets koop om te eet pouse." Gaan Daisy voort.
"Daai ding wat nie eers sy gesig hier by die funeral gewys het nie, hy mos nou seker al klaar jou virgin vir hom gegee nou gaan hy so aan want wie kom nie na jou meisie se Ma se begrafnis? Nee hoor jy wat ek sê Maggie hy het klaar nig koot se pakkie geslaan" Gaan Andrea voort.
"Ek is nog 'n virgin .. dus ook al waaraan jy kan dink Andrea hy kon dit rerig nie maak nie en ek verstaan wees julle liewer bekommerd oor die testament is mos al waaroor julle bekommerd is deesdae dus asof julle niks vir Ma gevoel het nie." Daisy staan dan op om haar bord in die sink te sit.
"Hoor hier saam wie praat jy nogals so?" Vra Maggie
"Diana is nogals lekker bekkig kan sien wie se kind is sy..." Gaan Andrea van die eenkant voort.
Dus stuur Dario vir Daisy 'n boodskap om te laat weet hy en sy Pa is buite.
"Aunt Mil my lift is hier ek sien na skool" sy het nie haar sister geantwoord nie sy is dan vinnig uit by die deur.
"Reg so onthou jy moet bedtyds wees vir die lees van die testament"
Daisy sig so saggies "Ek sal wees moet nie bekommerd wees nie"
'Die lees van die testament ek kan sommer sien dit gaan moeilikheid bring ek is nie juis opgewonder oor dit nie...'
Dink sy soos sy uit by die deur stap.
Sy klim saggies in
"Môre Oom Dennis, Môre Dario" Groet sy vir Dario en sy Pa.
"Môre Daisy is jy reg vir die dag" Vra oom Dennis terwyl hy weg trek
Dario het net vir haar oog geknip.
"Dankie eerstens vir die lift oom , ek voel gereed" Lieg Daisy vinnig diep binne haar wil sy net lê en huil want die seer is nog baie vars maar sy besef dat haar Ma sou wou hê dat sy moet opstaan en aangaan met haar lewe.
"En ek hoor jou Ma se testament word vandag gelees" Gaan oom Dennis voort
"Nuus travel ook maar vinnig in die gemeenskap" Maak Daisy 'n opmerking
"Jou Ma was dan baie beroemd hier in die gemeenskap so mens kan dit verwag" Antwoord Dairo want hy kan sien Daisy is besig om haar te vererg vir almal wat so in hulle familie se besigheid is.
En dus antwoord Daisy nie terug nie is 'n doodste stilte in die kar tot by die skool.
"Julle moet julle dag geniet en Dario kyk asseblief na Diasy" Maak oom Dennis homself duidelik die oomblik toe hulle uitklim by die skool hek.
"Maak so Pa"
Dus sien Daisy vir Janelle haar beste vriend
Sy gee Dario vinnig 'n soen op sy wang "Ek sien jou in klas ek gaan gou saam Janelle bietjie gesels"
"Reg so Dais"
"Janelle! Ek het jou so verlang" sy gee Janelle 'n stywe drukkie
"En ek vir jou my Daisy is jy nog alright?"
"Ek probeer maar vanmiddag begin my lewe sonder my Ma"
"Hoe mean jy ?"
" Die testament word vandag gelees en dit maak die dood van my Ma net vir my finaal daar is geen ander uitweg nie sy is weg" Daisy klink effens hartseer
"Alles gaan oraait wees net tyd Daisy net tyd"
Dus gee Janelle vir Daisy 'n stywe drukkieWord vervolg
Comment like share
200 shares dan kry julle die part v die testament☺️
