Hoofstuk 19

11 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 19

Dus middag ure en die Plaatjies gesin is al lekker punte voor.

"Maar ons darem lelik sleg ons drink op 'n woensdag" Gaan Gredwon voort.

"Is vokol  nie boeta jy moet vir Kevin help om die vuur aan te steek vir die braai vanaand" Gaan Mildred vroeilik voort.

"Maar jy hoor ook nie met hierdie Ben 10's van jou nie ore is min jy was laas amper vrek met daai Abel een" Gaan Gredwon kwaai voort hy en Mildred is aleen in die kombuis terwyl die ander lekker daar buite sit en musiek speel.

"Ek weet maar Kevin is anders!" Gaan Mildred met soveel confidence voort.

"Totdat jy weer bankrot gaan dan slaan hy jou ook na aan die dood"
"Arg boeta hoekom is jy so negatief?? Hoekom? Kevin is nie Abel nie ek het volkome beheer oor die situasie."

"Kan jy nie dit is nie liefde nie? Hy gebruik jou ook maarnet soos die voriges" Gaan Gredwon hulpeloos voort.

"Ek wil nie meer saam jou die gesprek het nie kom ons praat liewer oor die Daisy issue" Verander Mildred dadelik die gesprek.

"Sara hou niks van jou idea nie sy sê dat Daisy geregtig is op alles en sy kan maak daarmee wat sy wil en jy weet ek luister altyd na Sara" Gaan Gredwon voort.

Mildred vererg haar "Jisis !! Sara het altyd 'n kak houding jy luister nie na haar nie kyk net as ek oorvat ek gaan sorg dat jy ook 'n groot deel kry ek belowe"


"Ek sal vir Sara on board kry as jy rerig gaan doen wat jy sê... Ek altyd geweet jy het die brains my sister Ellen het gehad wat sy gehad het maar jy Milla jy weet net hoe en dus hoekom jy nog altyd my favorite sister is" Gaan Gredwon voort.

"Ek is bly boeta ek is bly" Staan en glimlag Mildred soos sy haar glass leeg maak.

Buite sit die res.. Andrea sit op Thabang se skoot en Maggie en Kevin sit langs mekaar . Katinka sit plat op die grond.

"Hoe oud is jy?" Vra Andrea vir Kevin.

"My auntie ek is 22 jaar oud" Gaan Kevin voort.

Katinka en Maggie lê soos hulle lag "Jirri sister van my jy is nou 'n Auntie" Gaan Maggie voort.

"Die Kevin gedoente sien daai plooie op jou gesig van die blacklabel" Gaan Katinka voort.

"mxm begin julle twee met my die een moet liewer gaan gym en die ander een moet nie haar verlede vergeet .... Maar jinne Julle die manetjie is klein en Aunt Dinges is in haar 45 dan nie??"" Gaan Andrea voort.

"Mos hoeka mos hoeka !! ons auntie maak die kinders tussen haar bene groot" Lewer Maggie ook komentaar.

"Sy is 'n lekker mammie en Aliyaah sê mos 'age ain't nothing but a number'" Gaan Kevin voort.

Katinka lê soos sy lag " Sê hulle the boy, sê hulle"

"Maar daar sit Rkelly nou in die tronk so hoe sê jy dan nou?" Gaan Maggie voort.

Kevin sit en smile liewer.

"Thabbie baby wat is jy so stil?" Vra Andrea.

"Nee hy is gevrek gesyp aan die blacklabel" Gaan Katinka voort.

"Nee Katinkie hy verstaan nie Afrikaans nie dus hoekom hy skaars 'n woord sê en my sister is mos nie by dit nie sy worry nie ek wonder hoe gesels hulle"


"Ek vorstoon so kleina biki afrikaks" Gaan Thabang voort.

Katinka en Maggie en Kevin moes nie dit hoor toe begin hulle uitbars van die lag.

"Thabang jy steek my mos in die skande ou boetie!" Gil Andrea.

Thabang is dan somer doodstil.


Die nurse het vir Daisy help was en die twee het lekker gesit en gesels.
"Dit is amper besoek tyd" Gaan die nurse voort.

"Ek glo nie ek gaan vandag besoekers kry nie... Die polisie was al klaar hier my outjie en sy ouers was al klaar hier en ek wil nie praat van my skelerige auntie nie so ek glo nie ek gaan nog besoekers kry nie" Gaan Daisy voort.

"Shame kindtjie as jy nie besoekers kry nie sal ek hier by jou kom sit om jou geselskap te hou" Gaan die nurse voort.

Haar woorde was skaars koud toe kom Dennis en Margrette en Dario in en 'n vreemde jongerige vroutjie wat baie mooi en netjies aangetrek is die kamer binne.

"Middag Daisy pop" Gaan Margrette voort.

Dennis en Dario groet ook "Middag julle ek nie verwag julle sal weer 'n draai maak nie."

"Ons moes net ek het daar verby julle plek gery en ek sien jou mense hou weer party" Gaan Dennis voort.

"My Vader nie alweer nie hulle drink seker nou die hele stock van die bottle stoor uit ek moet net hier uit kom!!" Gaan Daisy onrustig voort.

"Dus hoekom ek het besluit genoeg is genoeg ek en my vroutjie het ons prokureur gebring...."

Daisy lyk effens deurmekaar "Maar ek het 'n prokureur"

"Een wat nog nie by jou was om die plan voorentoe te bespreek nie" Gaan Margrette voort.

Dus staan die oulike dame nader "Hello juffrou Plaatjies ek is Jasiri Bosman- Botha ek is die Hendrik gesin se persoonlike prokureur"

"Aangename kennis Mevrou Bosman-Botha maar noem my maar somer Daisy"

"Sy is 'n baie oulike prokureurtjie en sal jou vinnig help met jou sake" Gaan Dennis voort.

"Kom ons los hulle aleen" Gaan Margrette voort.

Hulle verlaat dan die vetrek.

"Ek verstaan dat jy 'n klomp geld en besighede gerf het" Gaan Jasiri voort.

"Ja en ek oorweeg om alles te verkoop maar nie nouo as ek my matriek klaar gemaak het."

"So wat is die prokureur se naam waar die geld en title deeds huidiglik by is?" Vra Jasiri.

"Sy naam is Colin Greenberg"

"Uhmm daai  een ek ken hom al te goed Daisy ons sal moet jou geld en alles vinnig daar uitkry, sy rente is belaglik as jy weer kom kry is jou geld klaar" Gaan Jasiri voort.

Daisy se oë raak groot "Maar hoe weet ek kan jou vertrou? Jy is immers die hendrikse se prokureur en ek vertrou hulle ook nie"

"My mens ek sal nie aan jou geld raak nie en wat ek en jy bespreek sal nooit by die Hendrikse uit kom nie dis privaat"

"Okay dan kom sien my dan môre deur die dag dan kan ons die way forward bespreek" Gaan Daisy voort.

Dus lui Jasiri se foon  "Ek moet net gou die antwoord dus my Ma my kinders gee haar seker weer stress" Gaan Jasiri voort

Daisy smile effens. 
Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now