Hoofstuk 13

15 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 13

Dario spring in en hou vir Andrea vas.
Daisy gooi haar skool tas op die grond en gee vir Andrea twee warme klappe.
"Ek is moeg vir jou wat dink jy kan met my maak wat jy wil ek is moeg!" Skreeu Daisy.

"Los my Dario!!!" Andrea skop behoorlik hoog dat Diasy teen die kar waai.

"Los haar Dario sy soek nog!!" Gaan Daisy ewe kwaai voort.

Mildred het vir Daisy aan haar arm "Sies van waneer af gedra jy jou soos 'n straat meit?"

Die trane loop uit Daisy se oë "Ek is moeg Aunt Mildred!! Ek is moeg vir die mense wat my behandel asof ek niks van hulle is nie! ek is hulle sê sister nie 'n donderse punching bag!"

Mildred wys vir Maggie om suiker water te bring...

Dario hou vir Andrea vir klaar.

"Hier pis sy haar nat" Gaan Dario ewe droog voort soos hy haar los.
Andrea sit verklaar stil op die grond met haar kop tussen haar bene.

"Ek geweet die pis gat gaan haar weer nat pis.. Thabang!!! Thabang heey ouboetie kom haal jou meit hier" Skreeu Mildred.

Daisy bewe so kwaad is sy.
Maggie bring die suiker water.

"Aunt Mill los my ek is reg.." Gaan Daisy uit asem voort.

Thabang kom tel vir Andrea op om haar in te dra laat sy haar skoon kan maak.

"Jy is nie reg kind drink die suiker water" Mildred foseer behoorlik die suiker water in Daisy se mond.

Daai tyd kalmeer sy en Dario hak haar in en hulle loop in.

"Ek wonder waaroor gaan die meeting" Staan Katinka hande in die heupe by die kombuis deur ook lekker in 'n plak.

Maar Daisy antwoord haar nie sy en Dario is reg uit na haar kamer.

Mildred staan nader en gesels saam met Edwin.
"Die klein Madam is nie so dom soos ons gedink het nie... julle moet saam met my staan ek het 'n plan kry net vir Andrea en Maggie onboard." Fluister Mildred in Edwin se ore.

"Wat is die plan Aunt dinges?" Vra hy ook ewe erinstig.

"Wag wag laat sy môre skool toe gaan dan kom ons almal bymekaar en dan maak ek dit aan julle bekend... sy wil 'n meeting met die mangers ook het vanmiddag maar ek glo nie sy gaan daar uitkom so seker môre maar kom sê jou sy dink daaraan om my sister se hele besighede te verkoop..." Fluister Mildred.

Edwin maak dadelik geraas "WAT?? WAT EK GAAN DAAI BITCH MOER!"

"Sssht moet nie nou hier oor aangaan nie sy vertrou my so bly jy net stil moet nie die anders vertel nie jou auntie het 'n plan vir Daai klein madampie nooit op die Here se aarde gaan ek laat sy my sister se besighede verkoop nie... as ek moet dink hoe hard jou Ma vir dit gewerk het nog noooit!!" Gaan Mildred voort soos sy vir Edwin stil maak.

Edwin is somer dadelik nie lekker nie "Ek gaan vir Daisy doodmaak sy het geen reg om te verkoop wat aan ons hoort nie.."
"Sy sal nie verkoop terwyl ek nog asem haal nie Edwintjie, kalmeer Aunt Mildred het die hoor jy boetman" Gaan Mildred voort soos sy vir Edwin op die skouer tap.

"Kan ons almal in die sitkamer bymekaar kom" Skreeu Daisy.

Thabang het vinnig vir Andrea gehelp om ander klere aan te trek.
Maggie stop nog die laaste vetkoek in haar mond. Katinka light haar biebie zol. Edwin kom stadig maar seker die sitkamer binne.
Oom Gredwon en sy vrou kom ook in. Mildred sit langs Daisy en Dario sit in die anderkant.

"Middag Familie... ek het die vergadering geroep want ek weet daar is huidiglik baie onsekerheid na die testament gelees is ma.." Gaan Daisy voort maar Maggie onderbreek haar.

"Die wat kinders groot mense summon.. kom net tot by die punt ons weet jy het alles gerf so kom praat Diana!" Gaan Maggie voort.

"Yees Mags sê vir Diana vertel die meit vertel haar sy dink mos sy is smart!" Gaan Andrea lekker dronk voort.

"Dankie maar kan ons stilte kry Daisy wil praat so ons gaan luister!" Maak Gredwon vir Maggie en Andrea stil.

"Dankie Oom Gredwon.. Ek het die meeting geroep want ek wil hê julle almal moet my help om die besighede aan die gang te hou want ek gaan nie fisies betrokke kan wees nie.. Ek het klaar saam met Aunt Mildred gepraat sy gaan Ma se tasks oorvat tydelik... ek weet nie gaan Maggie terug universiteit toe nie maar as sy nie gaan nie moet sy begin werk by een van die besighede  en as sy begin werk en 'n salaris verdien dan moet sy asseblief uit die huis trek en as sy besluit om terug universiteit toe te gaan is sy meer as welkom om aan te bly in die huis..." 

"Wat!!!!! Watse kak voorwaardes is die vok jou Daisy vok jou!!!" sit en vibreer Maggie. Maar dit pla nie vir Daisy Oom Gredwon het vir Maggie stil gekry en Daisy het voort gegaan.

"En Andrea jy moet ook besluit of jy rehab toe gaan want so kan jy nie aangaan nie ek vertrou jou nie naby die besighede nie jy het klaar vandag skade gedoen deur verniet drank te vat, ek wil hê jy moet rehab toe gaan of trek uit..."

"Ek sal gaan ek sal gaan!!! En as ek daar uitkom best believe me ek kom vir jou!" Wys andrea vir Daisy met die vinger.

"En Edwin en Katinka ek dink is tyd dat julle moet uit die buite kamer trek... Boeta is tyd vir jou om 'n man te word ! Ek sal jou natuurlik werk gee met 'n redelike salaris..."

Edwin is bloed rooi "Hier vokken trek ek nie dus my Ma se plek die!! Ek trek nie!!"

"Ek ook nie gaan bloed kos om my hier uit te kry!!" Gaan Katinka ook van die eenkant voort.

"Kom ons maak net vir almal dinge maklik en loop in vrede laaste ding wat ek wil doen is om julle soos honde uit te sit.. Ma wou al lankal vir jy en Katinka uitgesit het maar sy het nooit so ver gekom nie so ek doen maarnet wat sy sou doen.." Gaan Diasy baie rustig voort.

Edwin gryp die blom pot en ....
Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now