Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 42
Andrea se oë skiet vol trane. Sy kap die blacklabel empty laat die glasse waai.
Katinka en Thabang skrik so groot dat hulle dadelik ophou.
"O so dus waarmee julle naaiers besig is??" Gaan Andrea kwaai voort.
"Dit was fout dit was fout ous Andrea" Plea Thabang terwyl Katinka haar pentie op trek.
"Ek steek jou Afrikaans reg!!!! ek maak julle vrek!!" Andrea steek vir Thabang in sy arm laat die bloed spat.
Katinka hardloop al om die tafel "Kom hier jy Skokie lieste bitch!! Kom hier maer gat laat ek daai koek van jou regsteek!!!! Laat ek dit regsteek!!!" Skreeu Andrea soos sy vir Katinka al om die tafel jag.
Thabang kreeun behoorlik van die pyn sy broek is nog nie opgetrek nie en hy bloei.
"Ek sny sommer jou piel af!!" Kom Andrea nader en Thabang vlieg behoorlik op.
Katinka maak dat sy by die deur uitkom terwyl Andrea weer vir Thabang wil steek.
"Assomblief moet nie dood maak my nie" Smeek Thabang.
"Jou Ma gaan jou lyk hier kom kry" Andrea steek met geweld en sy hou nie op nie Thabang skreeu behoorlik en Andrea steek aaneen is net bloed wat waai.
Toe sy vir Thabang klaar gesteek het gaan sy uit om die draai om vir Katinka in die hande te kry.
Sy vat aan die buitekamer se deur maak dis gesluit.
"Kom uit jy kombuis hondtjie!!! Kom uit teef!!! Ek gaan jou vrek maak kom uit!! Suur lieste ek sê kom uit!!!! Kom uit!!!" Skreeu Andrea.
"Ooo dit was vir jou lekker Andrea ooo jy sê nie vir my hoe lekker die black mambas dit doen nie" Skreeu Katinka aan die anderkant van die deur.
Andrea is diep kwaad haar bloed kook sy gaan tel 'n baksteen op "Kom uit bitch of ek breek die deur af!!" Kom uit!! Kom uit!!!!"
Sy kap die baksteen teen die deur "Hahaha skokiaan lieste het haar man lekker verlei" Lag Katinka al te lekker.
Andrea gooi dan die baksteen deur die venster.
Katinka skrik so groot dat sy sommer haar foon gryp om die polisies te bel want Andrea klim deur die venster.
"Hier is 'n maal vrou wat my wil dood maak kom julle!!!! Maak gou maak gou!!!" Skreeu Katinka oor die foon soos sy die address gee.
Andrea dink nie nog twee keer sy steek vir Katinka met die bottle kop al tussen haar lieste.
"Mos die goed wat my man verlei!!" Gaan Andrea voort soos sy steek.
Katinka Kreeun van die pyn "HOU OP !!HOU OP"
Andrea vok nie dus steek sy vir Katinka op haar prame en Katinka begin lelik bloei haar oë dop glads om.
"Brag nog hoe lekker dit was bitch vanaand sien jy vir Jesus!!" Gaan Andrea voort soos sy nog aan een steek.
Thabang lê daar op die kombuis vloer haal glad nie asem .
Andrea se hande is vol bloed sy hou daai bottle kop verklaar en sy gaan weer na voor.
Kevin kom uit die kamer "Wat gaan hier aan?" Hy is lekker dronkk en high.
"Uit my pad uit of moet ek jou ook steek" Gaan Andrea woes voort soos sy verby Kevin hardloop.
Kevin sien dan vir Thabang op die vloer en die klomp bloed hy skrik groot.
Andrea het net paar klere gegryp toe maak sy laat sy hardloop.
The girl en Mielie pitte sit op die stoep geskrik hulle weet nie wat aan gaan nie. Andrea hardloop so vinnig is net 'n stof kol wat agter bly.
Kevin begin ook skrik en hy spring in sy kar en maak laat hy weg kom.
*******
Manie het die heeltyd vir Daisy dopgehou aan tafel hy kon net nie sy oë van haar afhaal nie.
Jasiri probeer die heeltyd vir Louie bel maar geen antwoord nie.
"My kind hy sal huistoe kom wanneer hy reg voel" Gaan Wilma voort.
"Ma moet laaste praat is deur Ma" Gaan Jasiri kwaai voort.
"Is deur jouself wie gesê jy moet vir Brian verkragter help!" Gaan Wilma voort.
"Rerig nou?? Ma ek het net gedoen wat ek gedink het is reg ek wou niemand seer maak nie" Gaan Jasiri voort.
Daisy sluk haar kos swaar want sy is moeg vir drama en hier gebeur alweer drama.
"Ek jou mooi groot gemaak ja! Maar jou vyand bly jou vyand!!"
"EK HET IEMAND 18 JAAR TERUG SWANGER GEMAAK!!" skreeu Manie.
Wilma en Jasiri is somer dadelik stil en kyk vir Manie aan.
Word vervolg
Comment , like, share ...