Hoofstuk 25

11 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 25

Die nurse is uit by die kamer.
"Dit word mos net ingekom en kom skel word nie eers gevra klein teef hoe gaan dit is jy nog alright... Auntie laat ek al my respek verloor vir Auntie ek was nog al kind wat die wêreld van Auntie gedink het wat het gebeur met die sweet Auntie wat elke oggend vandat my Ma weg is vir my 'n koppie tea gebring het? Wat my getroos het en my part gevat het as Maggie hulle so aangaan met my ? of was dit alles net 'n Act?" Gaan Daisy voort.

Mildred kry skoon skaam en bring haar stem toon af "Jammer my kind ek is nog hier binne die sweet auntie vergewe my ek stress net te veel deesdae veral as ek moet dink ek moet jou Ma se verantwoordelikhede oorvat..."

Daisy kyk haar "Ek glo nie 'n woord wat uit jou mond kom nie, nie 'n woord nie jou ware kleure is klaar gewys jy is nie beter as Andrea en Maggie goed julle almal is dieselfde... En ek het nuus vir jou ons agreement is af ek vertrou nie vir Aunt Mill sover as wat ek kan spoeg nie so kry die idea uit jou kop uit dat jy my Ma se plek oorgaan vat jy gaan nie jou vuil hande na aan een van haar besighede sit nie hoor jy my en as ek uit die hospitaal uit kom dan moet JY pad gee uit MY HUIS UIT!"
Daisy het mooi genoeg gehad.

Mildred begin lag "Ek word nie deur 'n kind gedreig nie! Verstaan ons mekaar, Ek gaan jou MA se besighede oorvat of jy nou daarvan gaan hou of nie, ek speel die speeltjie langer as jy en verloor die gaan ek nie! Dit gaan 'n bloed bad kos om my uit my sister se huis te kry!"

Daisy smile "Ek geweet die verskoning is vals... Ek weet nou duidelik wat jou agenda is... Maar soos jy sê jy speel die speeltjie langer as ek maar pasop dat ek jou nie wen in jou eie speeltjie ek mag dalk 'n kind is maar pasop..."

"Ons sal sien Madampie een van die dae gaan j yonder my pype dans" Gaan Mildred voort.

"En terwyl ons op die gesprek is ... Park my Ma se kar in die garage jy het geen reg om dit te bestuur nie en as ek hoor jy bestuur dit nogsteeds gaan ek die polisies bel en jou aankla van diefstal! Ek hoop ek en JY VERSTAAN MEKAAR!" Daisy kyk vir Mildred vuil.

"Ek laat 'n kind my dreig!" Gil Mildred soos sy uitstap.

Daisy haal diep in en uit asem sy bewe behoorlik "Vergewe my Here ek weet ek moet mense groter as ek respekteer" Was al woorde wat haar mond verlaat het.

*****

"Halejujer ek geweet die Here wat ons dien sal nie laat ons op die straat broke sit nie" Skreeu Margetta.

Dario en Dennis sit voor die tv.

"Hoe bedoel Ma met broke op die straat" Vra Dario sy pa.

"Sy praat somer maarnet" Lieg Dennis nie een van hulle het vir Dario gesê van Dennis se dowel probleme nie en dat hulle op die brink van bank krot staan.

"Dennis kom ons gaan praat in die kamer" Gaan Margetta voort.

Dario steer hom nie hy kyk fokus veder op dit wat op die tv speel.

Dennis en Margetta is kamer toe.

"Ek jou gesê ek gaan nie laat die gesin onder gaan nie." Gaan Margetta opgewonder voort.

"Beteken dit jou kontak het iets op die Bosman-Botha vroutjie gekry?" Vra Dennis.

"Oh yeeees my man , sy is nie so onskuldig soos sy lyk nie... Met hierdie kaart in ons hande kan on sons kloue op die plaatjies fortuin kry" Lag Margetta.

Dennis gee Margetta 'n soen "Ek het een slim vrou getrou so dit beteken al ons probleme gaan verdwyn en Dario sal nog kan aanbly in die privaat skool?"

"Presies my man! Jasiri sal moet op ons note dans"

Dus vertel Margetta vir Dennis wat sy teen Jasiri gekry het stap vir stap.

"Die kan mos haar hele familie vernietig" Gaan Dennis voort.

"Presies dus hoekom sy dit 'n geheim hou" Gaan Magretta voort.

*****
Mildred bel vir kevin sy sit in die kar in die hospitaal parking lot.

"Baby jy is mos by die huis neh?"

"Ja Mammie ek nou net hier aangekom Katinka en Andrea het mekaar geslaan oor dagga"

"Arg dus niks nuut nie laat weet almal asseblief date k hulle wil in die sitkamer nou hê vir 'n familie meeting" Gaan Mildred voort.

"Ek maak so Mammie sien nou" Gaan Kevin voort.

Sy drop die foon.

"Daisy jy mors met die verkeerde ou bitch!!!" Gaan sy voort soos sy die motor start en weg trek laat die tyres antwoord gee. ....
Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now