Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 17
Die Plaatjies gesin het lekker dronk geraak hulle omtrent vir Mildred gepraise oor haar plan.
Die volgende oggend is dit net bier bottle was in die sitkamer rond lê Mildred tiep op die vloer terwy Gredwon op 'n bank tiep dus net Sara wat nie saam gedrink het nie.
Die ander tiep elkeen in hulle kamers.
Dus woensdag oggend Daisy lê en huil vroegoggend.
"Wat is fout meisie?" Vra die nurse wat haar bp kom check.
"Ek verlang net my Ma" Gaan Daisy voort.
"Ek is seker sys al later kom kuier." Gaan die nurse voort.
"Sy is oorlede ..."
"Ek is jammer my engel" Dus hou die nurse haar hand.
"Dis oraait dankie"
En dus loop die nurse.
'Die dood verander alles...hoe ek dink hoe ek oor seker goed voel ek mis haar stem ek mis haar raad... haar stories' Lê en dink Daisy.
Dus kom Dario en sy ouers die kamer binne.
"Daisy my kind hoe voel jy Dario het my alles vertel" Gaan Margrette Dario se Ma voort die oomblik toe sy Daisy gewaar.
"Is dit nie te vroeg vir besoek tyd?" Vra Daisy ewe deurmekaar.
Dario en Dennis groet da nook vir Daisy.
"Nee my lief dus nie vroeg nie ek wou draai maak voordat ek skool toe gaan" gaan Dario voort.
"My kind was heelnag wakker van bekommernis" Gaan Dennis voort.
"Ek voel beter vanoggend , dankie tannie. Dario jy hoef mos nie oor my te worry nie my lief" Gaan Daisy voort.
"Maar ek doen ek jou mos belowe van nou af staan ek jou vierkantig by" Gaan Dario vol passie voort.
"Gaan jy 'n saak teen daai broer van jou maak?" Vra Dennis.
"Ek wou maar Aunt Mildred het gesê as ek 'n saak maak dan gaan sy 'n saak teen Dario maak omdat hy Edwin geslaan het"
"Wat?" Gil Margette.
"Maak die sak my lief ek gee nie om of Edwin my tronk toe stuur nie maar maak die saak jou familie gaan jou nog dood maak die manier waarop almal in daai vergadering aangegaan het" Gaan Dario voort.
"Ek bel somer dadelik die polisie" Gaan Dennis voort.
"Is julle seker ek moet 'n saak maak?" Vra Daisy verward.
Dennis praat al oor die foon saam die polisies.
"Ja my engel ons is seker."
"My kind ek weet jy het 'n Ma verloor maar onthou ek is hier vir jou ek is mos nou jou tweede Ma" Dario se Ma vryf Daisy se hand soos die woorde haar mond verlaat.
"Dankie Aunt Margrette..." Gaan Daisy voort.
"Noem my sommer Mammie van nou af jy is ook mos nou my kind" Gaan Margrette voort.
"Okay Mammie.." Die woorde verlaat Daisy se mond so klein bietjie ongemaklik.
"Hulle gaan later kom om jou statement te vat" Gaan Dennis voort soos hy die foon drop.
"Daar is nog iets ek het vir Aunt Mildred gehoor toe ek uit die operasie saal kom sy het boos geklink gesê dat dit nog net die begin is die, ek voel nie veilig nie kan ek paar dae by julle bly as ek onslaan word?" Gaan Daisy bekkomerd voort.
"Maar natuurlik kan jy kind ek weet daai Auntie van jou is 'n skeemer" Gaan Dennis voort.
"Ek sal love love om al twee kinders van my onder een dak te hê" Gaan Margrette opgewonder voort.
"Sal lekker wees" Gaan Dario ook voort.
"Maar julle gaan nie in een kamer slaap nie gaan" Gaan Margrette voort.
"Maar natuurlik nie Ma!!" Gaan Dario voort.
"Kom jy gaan laat wees vir skool en Daisy moet nie bekommerd wees nie jou Auntie sal niks aan jou doen terwyl ons nog in die omte is" Gaan Dennis voort.
"Dankie Oom vir die ondersteuning" Gaan Daisy voort.
"Lief vir jou" Soen Dario haar op haar hand.
"En ek lief vir jou geniet jou dag by die skool"
Daisy groet hulle...
Die dag het geloop Daisy het die verklaring afgelê.
Dus storm Mildred in by Daisy se kamer
"Jou klein tief!!!" Begin sy te skel
Word vervolg.