Hoofstuk 18

11 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 18

"Jou klein tief wie gee jou die reg om die polisie vir Edwin te bel??" Gaan Mildred naar voor.

"Aunt Mildred weet wat ek het nie krag hiervoor nie" Dus druk Daisy die knopie sodat die nurses kan inkom.

"Jy is 'n vuil klein ding!!!!! Nadat ek jou so mooi gevra het om nie vir Edwin te laat vang nie.!"

Dus hardloop twee nurses in.
"Kan julle asseblief die vrou uit sit sy kom onstel my... En nog 'n ding Aunt Mildred leer om volgende keer sag te praat ek het alles gehoor hoe jy my wil destroy" Gaan Daisy voort.

"Jy is 'n hoër kind jy !!!! Jy moet liewer jou Pa gaan opsoek jou siblings laaiks jou nie want jy is 'n hoër kind!" Skel Mildred soos sy uit by die kamer deur loop.

Toe sy weg is lê en wonder Daisy wat sy beteken het met die hoër kind woord. Dit pla haar verskriklik maar sy maak dan haar oë toe om te slaap.


Mildred is uit by die hospitaal "Daai klein Madam gaan ek 'n les leer sy dink sy ken van beter is goed as sy Edwin tronk toe stuur met hom uit die pad nog beter en Andrea in die rehab uhmm" Sy trek dan met 'n spoed weg sy hou stil voor  Daisy se Ma se supermarket.

Die winkel se naam is 'Shopping at Ellen's'
Mildred vat haar handsak op die passanger seat en sit haar donker sonbril op en gaan die supermark binne.

Sy is in die kantoor van die manager.

"Goeie dag ek is namens die plaatjies gesin hier jy weet mos Ellen het afgesterwe ek is haar sister en alles is huidiglik aan my bemaan so ek wil net vinnig 'n meeting saam met jou het aangesien ek jou nuwe baas is." Gaan Mildred voort.

"Goeie dag Mevrou is ek bly om darem te sien iemand van die familie kom check darem op. Ek is Wildra Willemse" Gaan die oulike dame voort.

"Goedso ek wil graag weet hoeveel geld julle gister opgecash? Ek is Mildred Plaatjies"

Ek kyk gou vir U" Gaan die vrou voort.
Sy krap en krap daai tyd haal sy 'n hewige boek uit en begin blaai. Mildred haal haar sonbril af om in die boek te loer.

"Ons gister vyf en twintig duisend opgecash was bietjie besig gewees" Gaan Wildra voort.

"Ek wil hê jy moet vir my tien duisend in betaal ek wil nuwe meubels vir die toonbanke gaan uitcheck."


"Maar mevrou ons kan nie sulke groot geld net uit gee nie sonder enige bewyse dat mevrou rerig Ellen se familie is." Gaan Wildra voort.

"Ek sal jou dan my ID wys en 'n photo van ek en Ellen! Of wil jy gefire word?? Ek kan dit doen!!" Gaan Mildred kwaai voort,

"Nee is nie nodig nie Mevrou.. kom ons loop somer bank toe dan maak ek die transaksie" Gaan Wildra bietjie bang voort sy wil nie haar werk verloor nie.

"Ek is bly ons verstaan mekaar" Gaan Mildred voort.

Sy en wildra verlaat dan die kantoor en gaan bank toe
"Sien jy ek ry glads my sister se kar.." Gaan Mildred voort soos sy wegtrek met Wildra in die Passenger seat.

"Ek sien so mevrou.." Gaan Wildra voort.

Hulle uiteindelik by die bank gekom en Wildra het vinnig die transaksie van die besigheids account na Mildred se account gemaak.


Sy gaan laai dan weer vir Wildra af en ry na die huis.

Sy bel dan vir Kevin toe sy voor die deur stil staan.

"Hello my liefie gaan jy nog kom?" Gaan sy voort.

"Ja Mammie ek gaan kom is mammie seker mammie se mense gaan nie 'n probleem het nie?"  Gaan Kevin voort.

"Arg hulle sal nie my sweetheart!"

"Sien dan vir Mammie nou nou!"
Dus drop hy die foon.
Mildred klim uit en gaan die yard binne Katinka sit en huil droewig op die stoep "My Man Mildred hoe byl ek hom uit help my asseblief!!" Huil Katinka.

"Moet jy altyd so dramaties wees Edwin gaan fine wees jy weet ons het nie geld vir uitbyl nie, jy werk nie ek werk nie , andrea werk nie nog minder maggie met haar dik gat" Gaan Mildred voort.

"My kinders moet vanaand sonder 'n Pa slaap ek maak vir Daisy vrek as sy uit die hospitaal kom!!"

"Nee dus nie hoe ons dink nie!! Gaan Haal vir andrea dan haal julle paar biere ons gaan weer vanaand drink en 'n braai hou ek het iets om te celebrate" Gaan Mildred voort.


"Braai?? Oo jirri maar nou praat Aunty dinges mos !" Gaan Katinka van hartseer na opgewonder voort soos sy opspring om vir Andrea te gaan haal.

Mildred lag al te lekker "Ons maak vir Daisy bank krot HAHAHAHAH!!"

Mildred het net vir haar ander klere kom aantrek dus spring sy weer in die kar mall toe om vir haar lingerie te gaan koop en paar nuwe klere "Jirri ek kan mos gewoond raak aan die lifestyle!"

Dus is sy weer terug by die huis en sy gewaar Kevin met sy klomp sakke wat hy uit die boot van haar kar wat hy ry uithaal.

"Welcome home baby" Soen sy hom op sy mond.

"Dankie mammie die is nogals 'n fancy huis" Gaan hy voort soos hy sy lippe aflek.

"Jy gaan sommer lekker hier bly!"

Dus sien Maggie wat gebeur "Oh is dit hoe dit werk ? trek jou boyfriend nou glads in??"

"Ja ou Maggie hy is deel van ons plan as hy nie hier kan bly dan moet ek maar die plan kanseleer ek raak ook mos lonely" Gaan Mildred voort.

"Seker maar 'n goeie ding aangesien Edwin in die tronk is en ons nie 'n man in die yard nie" Gaan Maggie ewe droog voort.

"Dus so ousie" Gaan Kevin voort.

"Nogals ousie jirri!" Vererg Maggie haar.

"Moet jou nie aan haar steer ons beplan 'n fees omdat jy intrek ons gaan braai baby en syp!" Gaan Mildred voort.

"Yeeees Mammie!!!!!!! Yes mammie!!!"


Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now