Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 65
"Wat lag jy weer so lekker" Vra Daisy vir Maggie toe sy die kombuis deur binne kom.
"Sien jy die roller en slipper?" Gaan Maggie lag lag voort soos sy vir Daisy die Roller en Slipper wys.
"Ek sien maar dit lyk dan soos Aunt Tietie se slippers sy koop mos elke jaar dieselfde paar"
"Einste! Einste! Van nuus laaik het sy Katinka se gees gesien dwaal en toe skrik sy haar asval sy sê sy het nie nog twee keer gedink nie sy het oor die draad gespring kyk net hoe hoog is die draad hoe op aarde het sy oor gekom maar dit sal haar leer sy wou haar ore verleen by die venster van die sitkamer" Gaan Maggie voort maar die trane rol soos sy lag.
Daisy begin lag ook "Katinka het mos nie die Auntie vedra nie seker hoekom maar ek voel sy is reg gemaak wat wil sy so in almal se besigheid is.."
"Jiiri en die slipper stink darem te erg is seker van so loop en dwaal agter skinder praatjies jy moet sien hoe sit en spyt sy nou vir haar met 'n asthma pomp glo van gisteraand af... Laat ek gou vir Vanessa die goed gaan gee.."
"Maggie , the girl en mielie pitte kom vandag huistoe en boonop moet ons nog na die lyk huis gaan om klere weg te vat vir Katinka en 'n kus uit te kies so ek weet nie jy kan mos bestuur" Gaan Daisy voort.
"Ek hoop net hulle het die kinders voorberei arme siele maar is reg ons kan saam gaan... Kan nie glo ek en jy is gelos om begrafnis te reel wat ken ons?"
"Nee ons sal moet Katinka se ouers gaan besoek hulle moet darem hande bykom sit vra sommer vir Aunt Tietie om haar trawante bymekaar te kry vir die kook besigheid"
"OOoo Aunt Tietie is nou verklaar wild sy gesê sy gaan nie weer haar voete uit die huis sit en my sister ons sal rerig moet na Katinka se ouers is tog hul kind" Gaan Maggie voort.
"Sy kan nie wil wild wees nie sy is dan die voor vrou as dit by begrafnisse kom lieg net vir haar Katinka sal haar uitlos as sy help by die begrafnis" Lag Daisy so effens.
"Ek is so bly jy glimlag darem 'n bietjie" Gaan Maggie voort.
"Maar natuurlik die lewe moet aangaan ek moet begin fokus op skool ook ek gaan reeds as ons alles klaar gedoen het na Jonelle toe om skool werk te gaan haal en daar is ook mos nog 'n Kinkel in die kabel Aunt Mill vry met Jonelle se boyfriend of moet ek sê hulle date dieselfde persoon" Gaan Daisy voort.
"Wat so Kevin vry saam met jou bestie en saam Mill ook? Oooo hy beter bly is sy sit in die tronk want as sy moes dit, maar moet jy nie ook na Dario hulle huis gaan om darem jou ingemee gevoel te gaan gee?"
"Ek moet ek dink as ons van die lykhuis afkom kan ons daar draai maak ek soek nog my foon ek weet nie waar het daai bietjie hare soos geleende suiker dit weg gesteek het nie.... Maar dink jy ek moet vir Jonelle se haar ou vry saam met ou mense?"
"Nee moet haar nie sê dit is nie jou besigheid nie moet nie soos Aunt tietie wees nie"
Albei Daisy en Maggie bars uit met die lag.
"Wag laat ek hierdie stink slipper en roller vir Vanessa gee..."
"Twee begrafnise in een maand aih" Gaan Daisy hartseer voort
"Aih die lewe my sister ek weet nie wat het Andrea gedink nie sy kon net vir Thabang gelos het kyk nou moet sy in die tronk sit"
"Sy het reeds gesê ons moet Pampoene skenk vir Thabang se funeral asook 'n photo vat en dit vir haar stuur ek weet nie wat sy met 'n dooie man se photo gaan doen nie maar jinne my sister ek sal seker nou nie na Dario se begrafnis gaan as hy ook die saterdag begrawe word."
"Hoekom nou pampoene? Jisliked Andrea is 'n joke ek kom verlang haar deurmekaar makery by die begrafnis ... Ons sal mos netnou hoor wanneer Dario se funeral is en as dit die saterdag is kan jy mos liewer sy funeral attend hy was mos dan jou boyfriend"
"Volgens wat ek kan aflei Ry Thabang se ouma op pampoene ek reeds by Aunt Tietie gehoor weet nie hoeveel waarheid daar in is nie maar as Andrea ook se skenk Pampoene dan moet jy weet iets is nie lekker ..."
"Nog dit ook? Tietie lieg nooit nie jy weet dan sy vlieg seker ook op pampoene want hoe the hell het die Auntie oor die draad gespring?? Ek wil weet"
Daisy lag al te lekker " Dalk ry sy besem"
"Miskien ry sy wie weet want hoe ken sy die hele stad se nuus"
Maggie en Daisy lag al te lekker en dus loop Maggie.
Word vervolg
Comment , like share