Hoofstuk 46

15 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 46

Andrea loop en sing glads af na die basement toe "Ek kom braai nou daai meit se vette ek kom skroei vette"

Sy gryp dan die kan petrol en loop brave weer op "Ellen ons sien jou nou in die hemel jou twee dogters jou enigste twee dogters jy mos Mildred se sleg kind groot gemaak en vir die bitch alles gelos ek kom moer jou dik as ek daar bo kom"

Sy kom in die kamer en begin gooi die petrol al om die bed waar Maggie op lê sy gooi die petrol op Maggie en dan die laaste bietjie wat oor bly gooi sy oor haarself.

Sy het nie vuurhoutjies nie sy is dan kombuis toe en gooi elke laai uit is net lepels wat op die grond lê is sy gooi borde stukkend soos sy in die kaaste krap vir vuurhoutjies .

Maar sy kry niks nie sy is dan na haar kamer toe en soek en soek maar ook niks dus is sy na Mildred se kamer maar ook niks dan onthou sy Katinka moet vuurhoutjies agter het sy is dan vinnig weer uit by die venster want die deur se sleutels is nie aan die deur nie.

Agter is ook gesluit sy sukkel dan weer om deur die venster te spring sy sien ook net bloed daar wat Katinka gelê het. Sy krap dan en krap dan sien sy daar is 'n zol met vuurhoutjies in die laai langs mekaar.
"Bingo!! Maar kom ek rook eers" Lag sy effens. Sy light die weed en sit en rook op haar tyd.

"Vanaand gaan ons saggies dood in style ek wou nog altyd verass word"

Toe sy klaar die weed gerook het is sy weer om end us sien sy die polisie van voor die hek staan en die kombuis deur is oop.

Sy loer deur die venster en sien niemand nie "Seker in Maggie se kamer ek het mos vergeet om die deur toe te maak" Sy loop op haar tone in.

En dus sien sy hoe die twee polisiemanne vir Maggie los maak sy light dan die vuurhoutjie en gooi dit in die kamer en soos niks vat die kamer vlam en sy sluit die deur van buite toe.

"Vok ek jou gesê staan buite" Skel die een polisie man die ander een.

"O Modimo ons dood vanaand net toe ek dink ek gaan 'n lekker vet koek met palony eet nou moet ek verbrand" Skreeu Maggie van benoudheid die vlamme raak al hoe erger in die kamer is net skreeu geluide.

Andrea maak laat sy weg hardloop "Was nou nie deel van die plan nie maar jirri waarna toe nou" Gaan sy voort soos sy rigtingloos hardloop.

Die vuur begin heavy brand in die kamer en die polisie manne probeer die venster breek om uit te kom terwyl Maggie naarlik skreeu.
****
"So jy het jou eie sister dood gemaak Mildred??" Gaan Magretta verbasend voort.

"So kevin het vir jou inligting weg gevat die klein etter met sy klein piel!!!" Skel Mildred sy wil vir Magretta weg praat van Ellen se moord.

"Gaan nie nou oor Kevin nie jy het sopas daai punt bek van jou verby gepraat so kom spill the beans sister of ek gaan kla jou persoonlik aan" Gaan Magretta kwaai voort die ander vrouens in die sel slaap al is net Mildred en Magretta wat gesels.

"In die lewe in jirri ek het verkeerd gepraat... ooo Kevin better maak laat hy solank sy goed pak want as ek hier uit kom op bord gaan x sy pinkie piel afkap" Gaan Mildred voort sy dodge nog al die pad die vraag.

"Kevin het 'n deal saam met ek en my man gemaak hy het ons die recordings gegee ons het geld nodig gehad ek sou jouk om dreig het met dit vir geld" Gaan Magretta voort.

"Jy is darem vuil Magretta en nog vir my wil dreig ek sou jou na jou graaf stuur jou vuil bitch"

Magretta dink nie nog twee keer toe sy hoor 'Jou vuil bitch' toe gruip sy vir Mildred aan die keel
"Ek maak jou vrek!! ek maak jou vrek vir my kom vuil bitch noem ek was my kont ek was my kont" Gaan Magretta voort.

Mildred smag behoorlik na asem...

"Los my... los my..." Dus word die ander vrouens in die sel wakker en almal begin somer die twee aanval wat met hulle slaap mors.

Dennis sit en maak die papier reg om sy claim in te stel môreoggend vroeg.

Word vervolg

Comment, like, share.

Swart RoosWhere stories live. Discover now