Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 59Daisy en Maggie is altwee onslaan en oom Gredwon het hulle kom oplaai.
Daisy probeer haar inhou sy kyk oom Gredwon met my ander aandag soos hy bestuur.
" so ons gaan moet vir Katinka begrawe asook help by thabang se begrafnis" Gaan Gredwon voort.
"Solank ek net nie hoef Swart potte weer te was soos by my Ma se funeral ... En ek is nou maer so ek moet niks doen ek wil net sit en eet" Gaan Maggie voort.
"Oom bedoel seker ek moet geld uithaal vir hulle funerals " Gaan Daisy voort.
"Maar natuurlik jy is die een wat als gerf het Andrea se sente en Edwin se sente gaan ook seker nou tussen jy en Maggie gedeel word..."
"Maar gaan Daisy dan nie die saak drop teen Edwin??" Kyk Maggie vir Daisy.
"Ek wil graag help julle maar ek kan nie nou nie ek het alles gefreeze gaan die besighede verkoop en dit gaan dalk maande vat so intussen moet ons maar kyk of Katinka nie 'n polis gehad het nie en indien nie dan moet ons maar by die staat aanklop waar is haar ouers?" Gaan Daisy voort sy ignoreer Maggie se vraag.
Oom Gredwon trap verklaar die briek toe hy hoor dat Daisy wil verkoop laat Maggie se kop teen die windscreen kap ligtelik.
"Wat???wat??????Lyk my milla was reg oor jou! Hoekom wil jy alles verkoop waarvoor my sister Ellen so hard voor gewerk het???? Jy het geen reg nie!" Gaan hy kwaai voort.
"Ek gaan verkoop en klaar dus al klaar in die mark... Ek verdien om julle goed te verkoop omdat julle al die jare vir my gelieg het... Ek is moeg om Nice Daisy te speel van nou af behandel ek julle soos julle my behandel het 'n oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand... die huis gaan ek ook op die Mark sit so Maggie jy moet Solank vir jou bly plek soek die karre gaan ek ook verkoop... Ek is moeg vir die plaatjiese ! MOEG! Dit was vir my gelieg oor wie ek is al die jare... Ek wil weg hier kom oor iewers anders gaan begin!" Gaan Daisy kwaai voort met trane wat haar oë verlaat.
Sy klim dan uit die kar gelukkig is hulle nie ver van die huis af.
"Klim terug in die donderse kar!!! DAISY!!! Daisy!!!" Verskreeu Gredwon vir Daisy.
"Ek is nie Andrea wat jy gebruik het en se lewe vernietig het nie ek gaan julle spil 'n ding wys en raak aan my ek bel die polisie!" Skreeu Daisy soos sy langs die kar loop.
Gredwon trek dan woedend weg ...
"So julle loop en praat goed wat jare terug gebeur het want hoe weet Daisy????" Verskreeu Gredwon vir Maggie.
"Niemand het die verlede gepraat nie wou maarnet uitfigure wat het van jy en Andrea se baba geword?" Gaan Maggie geskrik voort.
"Andrea het die kind vir adoption opgegee so die kind is iewers in die sisteem!!" Gaan Gredwon kwaai voort.
"Oh okay ek gedink dus dalk Daisy "
"Ons almal weet Milla is Daisy se Ma jirre julle laaiks vokken krap" Gaan Gredwon kwaai voort.
Hulle hou stil voor die deur en Maggie klim uit en Gredwon ry dan weer weg.
Sy staan voor die hek want Daisy het die sleutel van die huis.
Dus sien Aunt Tietie haar.
"Kind is ek bly om jou te sien gedink ons gaan begrafenis vleis eet julle Plaatjiese maak mos lekker skaap bredie as julle begrafenis het" Gaan Aunt Tietie voort.
"Wel ek lewe Auntie is jy nie bly? Maar nee Sien jy laaiks nog nuus kyk my glads van kop tot tone "
"Ek moet jou so bestudeer aih jinne maar jy lyk sowaar nou soos 'n verkleur manetjie jirri Andrea het jou darem verbrand kyk hoe pienk en bruin lyk jy nou.... maar dus nie die punt hoekom voel almal ek laaiks nuus? Ek vertel maar net dinge soos ek dit sien dit maak mos nie van my 'n nuus taak 'n mens se mond is gemaak om te praat en 'n mens se oë is gemaak om te Sien so hoekom Sal ek dan nou wil stil bly as my oë so goed kan sien en my mond so goed kan praat?" Gaan Aunt Tietie voort.
Daisy kom die pad op gestap al te kwaai haar arms waai soos sy loop.
"Nou lyk ek nou soos 'n verkleur manetjie Aunt tietie het nie skaamte ek is deur 'n trauma en Aunt tietie het woorde vir my" Gaan Maggie al te hartseer voort.
"Moet nie worry Keent ek sal vir jou vetkoeke netnou om bring sodat jy weer kan gewig aansit kyk hoe lyk jy maar oooooo wat loop jou sistertjie asof die polisies haar jaag??? STADIG KIND STADIG JOU NEUS IS NOG NIE HEELTEMAL REG NIE!" Skreeu sy kliphard toe sy Daisy sien aankom.
Daisy groet nie eers vir Tietie nie sy loop reg uit verby Maggie ook sonder 'n woord uit asem.
Aunt Tietie fluister vir Maggie " wat julle vir haar gemaak?"
"Is persoonlik Aunt Tietie !" Ruk Maggie haar op en loop die yard binne agter Daisy aan.
"Alles in die familie is persoonlik gaan my net 2 sekondes vat om die persoonlike saak uit te vind " praat Aunt Tietie saam met haarself soos sy inloop.
Word vervolg
Comment , like,share ...