Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 40Manie is lekker uit asem terwyl Wilma al te vinnig loop sy vra dan die nurse waar haar dogter is en die nurse beduie vir haar watter kamer.
"Jirri Jasiri ek is lus en klap jou" gaan Wilma voort die oomblik toe sy vir Jasiri sien.
"Ma dit kon soveel erger gewees het waar is Louie?"
"Sê jy dan nie eers halo vir jou boeta nie" Vra Manie.
"Ek so deurmekaar ek jou skaars gesien wanneer het jy gekom? Jou verlang boeta hoop alles is oraait"
"Vanoggend met my gaan nog oraait dankie"
Wilma staan en hou haar kop "Louie het nie gekom nie want, want ek hom gesê wat jy vir Brian gedoen het "
"MA! Hoekom? Dit is my plek om my man dit te sê...." Gaan Jasiri al te lam voort.
"Ek is jammer my kind maar hy antwoorde gesoek hoekom jy geskiet is en toe dink ek op daardie staduim Magretta en Dennis jou geskiet toe moes ek vir hom vertel"
"Aih Ma het ook nie perke nie dit is hoekom ek Ma niks vertel nie maar die skade is nou klaar gedoen ons moet nog vir Daisy ook kry sy gaan saam ons huistoe sy kan nie na daai mense toe gaan" Jasiri is effens kwaad vir Wilma.
"Jy is te vee betrokke in die een saak my kind die dat jy nou glads die meisiekind na jou huis bring" gaan Wilma voort.
"Ma sou dieselfde gedoen het sy is 'n kind kyk haar Auntie wou haar dood maak en waaroor? Oor geld so sy is veilig by my!" Gaan Jasiri al te kwaai voort.
"Watter soort mens doen dit aan 'n kind?" Vra Manie
"Mense met groot harte doen dit my kind hulle sien net geld raak " antwoord Wilma vir Manie.
"Moet ons vir jou 'n rol stoel kry?" Vra Manie .
"Nee jong boeta ek mos nie in my voete geskiet nie ek loop"
Dus teken Jasiri vinnig die papiere wat die nurse gebring het. Hulle loop dan om vir Daisy te kry.
"Is jy reg Daisy?" Vra Jasiri die oomblik toe sy vir Daisy sien.
"Ek is reg"
"Die is my broer Manie jy mos al my Ma ontmoet " gaan Jasiri voort.
Manie groet vir Daisy maar iets omtrent haar trek sy aandag.
Maar hy sê dan niks hy vat haar sak.
"Dit gaan lekker wees om jou in die omte te hê ek kook reeds vanaand al Jasiri se gunsteling kos" Gaan Wilma voort soos hulle die hospitaal verlaat.
"Is jy related aan Mildred Plaatjies?" Vra Manie die oomblik toe hulle almal in Hannes se kar is vir Daisy.
"Ja sy is my auntie hoe ken jy vir haar" Vra Daisy.
"Ek en sy het besigheid saam back in the day gedoen" lieg Manie.
"O ek sien" gaan Daisy voort
Maar Manie se oë kan nie af van Daisy af.
"Dus 'n kind Manie!!" Gaan wilma voort.
"Nee Ma verstaan verkeerd" gaan Manie voort
********
"Wat gaan hier aan? Hoekom is die huis so leeg" gaan Dario voort die oomblik toe hy sy voete in hul huis sit.
Niemand antwoord hom nie "Ma trek ons?? Trek ons?" Vra hy ewe verwaard.
Hy was nog dae laas by Daisy hy kan haar nie eers bel want Mildred het haar foon gevat.
"Die skuld eisers het alles kom haal" Gaan Magretta voort
"Hoe ? Wat ? Ek verstaan nie wie het skuld gemaak?" Gaan Dario verward voort
"Magretta ek moet hom vertel... ek het dowel probleme my seun en dit het so erg geraak dat ons nou hier sit maar ek en jou Ma gaan sorg dat ons alles weer terug kry" Gaan Dennis voort.
"So deur Pa gaan ons op die straat sit???? Ma?" Dario kyk sy Ma aan hy is effens geskok.
"Ons so jammer Dario maar soos jou Pa sê ons is besig om plan te maak om alles terug te kry"
"Waarop slaap ons vanaand?" Vra Dario ewe hartseer.
"Jou auntie goed gaan vir ons hul op blaas matrasse bring so jy hoef jou nie daaroor te bekommer nie" gaan Magretta voort.
"Ek kan nie eers vir Pa in die oë kyk nie dus hoe kwaad ek is hy ons in die gemors gesit skei hom Ma!!" Dario begin kwaad raak
"Dario jy gaan nie so saam jou Pa praat nie !!!" Maak Magretta haarself duidelik.
Dus loop Dennis net uit die vertrek.
Die trane begin loop van Dario se gesig "Julle is kak ouers!!!" Hy gooi sy sak neer en hardloop by die deur uit.
Hy hardloop parkie toe dus gewaar hy vir Kevin.
Hy en sy braze speel kliphard musiek en rook hubbly.Kevin sien dan vir Dario "aweh sannie kom blom saam ons "
Dario dink nie nog twee keer hy gaan "Julle mos lekker litt op die donderdag" gaan Dario voort.
"Die ou se sugga mammie is mang toe nou celebrate hy met haar bankkaart " Gaan kripsie een van Kevin se braze voort.
"Naai man ou Kripsie moet mos vir Mammie sag tronk toe stuur" gaan Kevin al te lekker voort kom voor daar is Dagga in die pyp.
"Mildred? Daisy se auntie? Wat sy gedoen?" Wil Dario weet.
"Die ou goose het haar marbels verloor sy wil vir Daisy vermoor het maar toe loop dinge lelik skeef en als oor geld daai ou goose het lekker zak ek weet nie hoekom het sy vir meer gejag nie" Gaan Kevin
"Hectic stuff neef! Is Daisy nxa??" Vra Dario.
"Sy is one hundred moet nie worry nie rook hier" hy gee dan die pyp oor aan Dario.
Daar is sterk weed in die pyp en met die eerste trek voel Dario hoe dit hom kick is sy eerste keer wat hy weed rook.
Word vervolg
Comment , like , share...