Hoofstuk 45

9 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 45

Daisy lê en huil al te hartseer sy weet nie watter kant toe nie sy het nie geweet haar finale jaar op skool gaan so uitdraai eers verloor sy haar Ma en nou moet sy deur al die drama gaan.
Daisy sit regop en begin haar gunsteling Psalm 27 vers  1-2 op sê "Die Here is my li gen my heil vir wie sou ek vrees? Die Here is die toevlug van my lewe bir wie sou ek vervaard wees? .... As kwaad doeners my teen my nader kom om my vlees tee et my teenstanders en my vyande, ja myne struikel hulle self en val.Amen" Gaan sy voort en sy vee haar trane af.

"Jy het die regte ding gedoen Daisy al gaan hulle teen jou môre opstaan omdat jy nie vir hulle hul wil wil gee nie het jy die regte ding gedoen" Verseker Daisy haarself.

Sy maak dan die bed oop en sit die lamp a fen slaap maar nes sy wil slaap hoor sy stemme in die kamer langsaan.

"Rerig Jasiri na alles wat ek jou gegee het, ek het jou lewe kom gee!" Gaan Louie kwaai voort.
"Ek weet en ek is so jammer ek wou jou nooit seer maak nie ek nie eers gedink dit sal jou seer maak nie, nie eenkeer nie want ek dit nie met die gedagte gedoen om jou seer te maak nie" Gaan Jasiri al te hartseer voort.

Louie is besig om sy sak te pak "Ek kan nie glo jy hom uitgebyl en nog sy studies betaal  hoe vergewe ek di thy het sy hande vir jou gelig en boonop nog vir jou verkrag ook hoe vergewe ek dit??"

"Ek wil nie lelik klink nie maar dit was my battle en my battle aleen ek is die een wat soos jy moet aangaan ek is die een wat nie moet vergewe nie want raai wat dit was aan my gedoen... Maar die God wat ons dien het my hart oop gemaak en ek het hom gehelp nie omdat ek skuldig voel of vir jou wil seer maak nie maar omdat God dit in my hart geplaas het om hom te vergewe en hom 'n tweede kans te gee in die lewe" Gaan Jasiri voort soos sy aan Louie se arm klou.

"Dit is waar jy verkeerd is toe ons trou het jou probleme myne geword jou vyande het my vyande geword ... Ek gaan bly vir paar dae in 'n hotel tot ek my kop skoon kry" Louie zip sy sak toe.

Jasiri sit op die grond soos sy smeek die trane rol.
Wilma storm die kamer in "Watter kak gaan hier aan wil julle die kinders wakker maak en waarna toe dink jy gaan jy met 'n suitcase?? Jy het gesê for better or worse en die is nou worse nou wil jy hardloop???" Beduie Wilma al te kwaai.

"Ma !! nou is nie die tyd nie is deur Ma wat ons in die gemors sit en nou meng Ma alweer in die huwelik is tussen ek en Louie..." Gaan Jasiri voort.

"Moet nie jou Ma blameer vir jou doen en late nie so as sy my nie gesê het sou  ek nou nog nie geweet het nie" 

"Kyk hier julle is albei my kinders kom sit op die bed..."

Die twee sit ook maar op die bed Louie die suitcase neer gesit.
Wilma gaan dan voort "Julle is lief vir mekaar moet nie laat die klein dinge van die lewe julle onderkry nie ek weet my Jasiri het net die guns vir Brian gedoen uit die goedheid van haar hart en ek verstaan jy is kwaad maar my kind sal nooit terug na iemand gaan wat haar seer gemaak het nie nooit dus hoe ek haar ken so jy het geen rede om kwaad te wees nie ek weet jy is teleur gestel omdat sy vir jou gelieg het maar vergewe haar"

Louie kyk na Wilma "Maar Ma ek het net paar dae weg van die huis af nodig die het my te seer gemaak te seer"

"Ek verstaan my Man jy kan maar gaan om jou kop skoon te kry" Gaan Jasiri voort.

"Watter twak julle waardeur nie mekaar nie sowaar... Hier lê Daisy sonder 'n Ma sonder 'n Pa famillie lede wat teen haar draai en julle het tyd om so aan te gaan?? Wie weet wat kan met Louie kan gebeur as hy hier uit by die deur gaan vermoor , kar ongeluk" Maak Wilma haar duidelik.

Beide Louie en Jasiri voel sleg. En besluit maar om vrede met mekaar te maak

****
Andrea sit al te lekker by 'n shabeen maar niemand sit saam met haar nie omdat sy na kak ruik.

"Vok julle wil julle beter hou asof julle nog nooit in julle broeke gekak het nie" Skel sy die mense wat weg skyf van haar af.

Sy drink Pineapple al te lekker maar sy het nie 'n sent op haar nie.

"Kom betaal daai scoop voor jy loop" Gaan die vrou voort van die plek.

"Wag ek gaan gou toilet toe" en Andrea verdwyn. Sy spring mooi by die toilet venster en maak laat sy hardloop... soos sy hardloop val die droë drolle van vroeër uit, maar sy is min gespin dit pla haar nie . Sy staan eers agter die boom naby die huis om te kyk of die cost clear is. sy sien dan daar is nie 'n mens of 'n kar die ligte is af.
Sy hardloop dan en vat aan die deur maar dit is gesluit sy kap dan die kombuis venster oop en klim deur.
Thabang se bloed en bloed spatsels is die hele kombuis vol.

"Naai nog blou bal!! Naai nog nou gaan die wurms jou naai!" Gaan Sy voort.

Sy is dan in sy sluit oop waar Maggie lê.
Maggie is pap nat gesweet en die kamer ruik bedompig na pis en kak.

"Jy sowaar gewig verloor... Miskien moet ek jou ook dood maak dan is daar nie 'n plaatjies oor nie.."  Gaan Andrea voort.

Maggie maak haar oë oop en wikkel wikkel Andrea haal dan die lap uit haar mond sy smaag behoorlik na asem "Ek is honger Andrea ek kan nie meer nie maak my los ek belowe ek sal nie vir Mildred laat vang nie ook nie vir jou nie laat ek net gaan asseblief"

"Jou bitch auntie sit in die tronk jou bitch skoon sister ek weet nie lewe die teef en daai swart drie been pot is vrek en ek en jy gaan ook nou vir Jesus ontmoet my sister" Lag Andrea al te lekker.

"Wat wil jy doen asseblief laat ek gaan" Andrea druk die lap weer in Maggie se mond en dus gaan sy af basement toe om die kan petrol te kry...

Word vervolg.

Comment , like, share...

Swart RoosTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon