Hoofstuk 23

10 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 23.

Wilma en Hannes loop agter Katinka aan.

"Die mense hier binne is vir jou besig Auntie" Gaan Katinka voort.

"Nee ek gaan nie pla nie ek wil maarnet 'n gebed bring" Gaan Wilma voort.

"Dan kom my Auntie mos op die regte tyd hierdie duiwels hier binne kort dit ...." Gaan Katinka voort.

Sy maak dan die deur oop en Wilma en Hannes is in die kombuis.

"Sit solank hulle is seker in die sitkamer maar die is Maggie" Stel Katinka vir Maggie voor aan die mense.

"Ek gaan haal nou my Auntie en my sister" Gaan Maggie voort soos sy die kombuis verlaat.

"O jirri my sister 'n pastor vrou en haar man wag daar binne kom! Jy en Thabang!" Gaan Maggie voort soos sy Andrea se kamer oop vlek.

"Sowaar Jehova witnesses ek mos nou krag vir dit" Mompel Andrea lekker high van Katinka se zol maar sy vat vir Thabang aan die hand en hulle is kombuis toe.

Maggie loop in op Mildred wat haar tong diep in Kevin se mond druk.

"OOOOO ek wil mos nou nie dit sien nie, Auntie dinges hou op man hier is 'n kerk vrou wat ons almal wil sien!" half skreeu Maggie.

"Julle weet ook net hoe om 'n perfekte moment te spoil wat soek die kerk mense alweer hier ons mos saterdag al vir Ellen begrawe en toe gaan ons mos kerk toe om te wys ons is dankbaar" Gil Mildred soos sy van Kevin se skoot afklim steeds met haar lingerie aan.

"Mammie kan mos nie so na die kerk mense gaan" Maak Kevin homself duidelik.

"Dan is die Ben 10 nog jaloers ook oor die ou velle wat buite hang" Fluister Maggie saggies soos sy kombuis toe stap.

Mildred is in kamer toe om haarself reg aan te trek.

Kevin gaan lê liewer "Mammie ek het nuwe Puma tekkies nodig"

"Ons sal later gaan koop as ek uit die kerk ding uit kom want ek weet nie hoekom is daar nog sulke huis besoeke die vrou wat aan die kerk behoort het is mos vrek" Gaan Mildred voort soos sy die kamer verlaat.

Andrea en Thabang groet vir Wilma en Hannes en dus kom Mildred in.

"OOOO Jesus is Goed my Auntie kan ek 'n halejujer kry ek verwelkom julle met liefde in my huis" Prys Mildred soos sy die kombuis binne kom en vir Wilma en Hannes elkeen 'n drukkie gee.

"Amen Sister die Here is sowaar goed..." Gaan Wilma voort.

"Maar sister ek het jou dan nie by die begrafnis gesien ook nie sondag in die diens nie of ek seker mis gekyk" Gaan Mildred voort.

Andrea en Maggie en Katinka staan en lag saggies vir Mildred wat nou so Holy is.

"Ek is Wilma en die is my man Hannes... Ons behoort nie aan julle kerk nie maar ons was by Daisy by die hospitaal en die Here het my na die huis gestuur om vir julle 'n gebed te bring ek weet die seer is nog vars en dus nie maklik om iemand aan die dood afte staan nie." Gaan Wilma beskaafd voort.

"oh so Daisy het die auntie gestuur om 'n gebed te doen" Gaan Andrea voort.

"Lyk vir my so ..." Lewer Maggie komentaar.

"Oh so nou stuur daai klein Madampie glads pastore hier na my huis toe" Gaan Mildred voort.

"Ek waardeur nie hoe jy praat nie sister ek is nie 'n pastoor nie maar ek ken my Here" Gaan Wilma voort.

"Auntietjie ek sal waardeur as jy en jou man loop.." Gaan Mildred voort.

"Hannes kry vir my daai 2 litre ek kan die duiwel in die huis voel..." Gaan Wilma voort.

Hannes staan op en gaan uit na die kar.

"Vroutjie loop ook jou man is mos nou weg kan jy ook uit my huis!!" Gaan Mildred kwaai voort.

En Wilma begin wegval met gebed.

"Vader , vandag bid ek vir hierdie gesin dat u hulle lui na die spore van geregtigheid. Here U woord is waar en ek glo di ten bely dit met my mond... Here ek neem U woord dat U hierdie Gesin sal beskerm en bewaak dag vir dag..."

"Bewaak die Blessers in die kombuis Vader God" lewer Andrea komentaar op dit wat Wilma bid.

Wilma gaan voort " Stort Asseblief , U gees en seëninge uit op die Gesin... Gee asseblief U engele opdrag om hulle te vergesel...."

"Amen sister fire!! Fire!!" Gaan andrea maal voort.

Mildred staan en kyk vir Wilma met oop oë en dan loer sy na Andrea se kant.

"te verdedig en te bewaar Here ek vetrou hierdie gesin aan U toe Amen" Sluit Wilma die gebed af.

Hannes handig die bottle water oor aan haar.

"Jy mos nou klaar gebid Auntie daar is die deur" Gaan Mildred voort.

"Daar is nog een ding wat ek wil doen" Gaan Wilma voort.
Terwyl sy die bottle water oop draai.

"Trap uit my huis" Gaan Mildred voort.

"Hoor vir Auntie dinges nogals haar huis" Gaan Maggie voort.

Wilma spat nie nog nie sy gooi daai bottle holy water op Mildred laat haar pryk skeef sit en sy smag behoorlik na asem want Wilma het die water direk op haar kop gegooi.

Andrea staan en lag al te lekker laat die trane rol Katinka is op die vloer van lekker kry en Maggie hou haar mag Thabang is heel deurmekaar hy weet nie wat aangaan.

"Is jy dan van jou kop af huh??" Skel Mildred.

"Sal jou leer om kinders van die Here te respekteer jy is groot om so aan te gaan watter voorbeeld stel jy vir die kinders!! Uit satan uit Satan !!" Spat Wilma nog die laaste bietjie water wat in die bottle is oor Mildred.

"Ek bel die polisies vir jou!!!" Gil Mildred soos sy Wilma aan die hand vat en uit gooi by die deur.

"Jesus Bless you!" Gaan Wilma voort soos sy uit die yard stap.

"Daai vrou is van die duiwel!" Gil Mildred.

"hahaha Aunt Dinges het darem 'n lekker shower gekry daai Jehova Witness het nie met die speel gekom sy het gekom om nat te maak waar Kevin nie kan" Staan en lag Andrea al te lekker.

"Mrs my house!" Gaan Maggie lag lag voort.

"Dus snaaks mos!! Dus snaaks ek gaan charges teen daai maal kort vrou lê sy het demons in die huis kom bring" Skel Midred soos sy Badkamer toe gaan om haar droog te maak.

Word vervolg

Swart RoosWhere stories live. Discover now