Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 77Daisy en Wilma sing kerk koortjies soos hulle skottelgoed was terwyl Maggie langs die tafel sit en eet.
Andrea kom die kombuis deur in ewe kwaai "Julle maak darem nie reg met my nie!"
"Ons het begrafenis môre Andrea daar is nie tyd vir drink nie as jy wil so graag drink daar is nog 'n skoep gemmer bier in die yskas" Gaan Maggie voort.
"Lyk ek asof ek wil gemmer drink?? Lyk ek soos skokie lieste wat skokiaan gesyp het lyk ek soos daai maer teef wat my man verlei het????" Gaan Andrea kwaai voort.
"Jy maak onodig geraas Andrea ons kan jou duidelik hoor praat soos 'n dame... Ek verstaan jou nie toe ons jou polisiestasie toe vat toe sien ek 'n ander kant van jou lyk my jy sal moet gereeld in palle vas hardloop om jou brein selle oop te maak" Gaan Daisy beskaafd voort.
"Ek lus Blacklabel man! Ek sal julle niks skade aandoen ek lus net blacklabel!! Jirrre verstaan tog!!!!" Skreeu Andrea.
"Jy kon net sê dan het ons jou geld gegee maar nou moet ek by aunt Tietie hoor jy my bankkaart gesteel is mos nie reg en jy weet hoe raak jy as jy dronk is so bly weg van die drank af raak rustig en help ons om voor te berei vir môre" Gaan Maggie voort.
"Ek moes geweet het die ou vrot slipper met haar poes gown gaan iets sê weet as Ek daai auntie in die hande kry God moet my vergewe... ek nodig rerig blacklabel ek verlang vir Thabang ek doen ek is ewig spyt ek hom gesteek want daai man het dit vir my gedoen nou moet ek loop vinger word in die tronk!"
Wilma vererg haar vir Andrea en verlaat liewer die kombuis....
"Los vir Aunt Tietie sy net haar werk gedoen as nuustaak... jy mos dit aan jouself gedoen om vir Thabang te steek nou moet jy maar die nagevolge dra" gaan Maggie voort.
"Sit liewer Andrea dan skep ons vir jou kos Ma Thabang was reeds 'n rukkie gelede hier " gaan Daisy voort.
"Wat?? Hoekom?? Het sy my kom soek?" Rek Andrea se oë dadelik.
Maggie lag onderlangs "Jy hou jou 'n kool kop maar kyk net hoe skrik jy as jy hoor van Ma Thabang"
"Ek moet skrik daai benoude pis kombers het my besoek daar in die stasie sy my lelik geskel en gesê sy gaan my iets aan doen. En iemand het my bail betaal dalk is dit sy ... O vader dalk is dit die warme somer kombers poes wat my wil dood maak is haar plan steek my tog in die hangkas weg asseblief asseblief ek is te jonk om mee muti te gemaak te word " Andrea is benoud sy half klou aan Daisy.
"Ma Thabang lyk na 'n nice mens sy het glo net Thabang se gees kom haal dus al maar sy lyk nie asof sy tot sulke goed instaat is nie" Gaan Daisy voort soos sy ongemaklik staan want Andrea klou aan haar.
"Glads die hangkas.... is waar wat Daisy sê Ma Thabang lyk na die ordentlikste mens op aarde is menslik as jy iemand se kind dood gemaak het en hulle is seer gemaak dus menslik dat sy jou uitgeskel het as sy rerig die lelike persoon was sou sy mos ons almal gehaat het wat die van Plaatjies dra en sê jy my waar kry Ma Thabang geld om jou uit te byl as sy funeral beplan???" Gaan Maggie voort.
Andrea los vir Daisy "Julle glo my nie neh?? Ek sê julle is sy seker met Thabang se polis gelde ek sê julle ek gaan dood gemaak word ek kan dit aan my voel"
"Kalmeer Andrea! Jy sien nou goed wat nie bestaan nie" Gaan Daisy voort.
"Daisy is reg jy sien goed wat glad nie bestaan as Ma Thabang 'n gevaar was sou sy nie so ordentlik praat nie"
"Maar het jy nie vanoggend gesê sy is besig om geeste te stuur????" Vra Andrea vir Maggie.
"Ek weet nie is dit sy wat laat ons Dario sien en Aunt Tietie vir Katinka kan sy wees ek weet nie maar sy sal nie vir jou dood maak nie"
"Hel dan is dit nie sy nie Dario lewe sy Ma is twee dae terug uit die tronk vir sy moord hy lewe en hoe kan julle vir Aunt Tietie glo???" Gaan Andrea bietjie kalmeerend voort.
Daisy is verlig "So Dario lewe?? So ons het nie sy Gees gesien nie??? Hy lewe??"
"Diana hy lewe jaaaaa...!"
"Jy weet mos Aunt Tietie lieg nooit nie selfs haar slipper was by die draad en haar roller so ek glo haar maar my moer Daisy ek en jy het ons poeste afgeskrik vir Dario" begin Maggie te lag.
"Dink net en hy sê ook niks hy laat ons so hardloop, ek voel darem bietjie gelukkig ek moet hom somer môre na alles gaan kuier" Gaan Daisy voort.
Aunt Tietie kom die kombuis binne "Hier is die dumplings ek en die skiwazas gaan nou lekker sit en gesels ek het gehoor jy het gesê daar is nog 'n skoep Gemmer?" Gaan Aunt Tietie voort.
"Jy sê mos vir die mense hoe steel ek bankkaarte..." gaan Andrea voort.
"Ek julle gesê moet nie sê " gaan Aunt Tietie bang voort
Andrea kan sien sy is bang en dus hardloop Andrea na die laai met die messe..
Maar soos sy hardloop hardloop Aunt Tietie ook vinnig by die deur uit is net jaar een slipper wat agter bly.Andrea bars uit van die lag "Ek wou haar net skrik maak sy skrik darem vinnig shame vir bang is vir die dood maar die mond loop oor"
Maggie en Daisy lag al te lekker laat die trane rol
"Nee jy maak haar net reg..." lag MaggieWord vervolg
Comment, like , share