Hoofstuk 21

16 1 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 21

Die volgende oggend is die Hendriks gesin vroeg in Jasiri se kantoor.

"Wat is so dringend dat ek my 9 uur vergadering moes kanseleer wil julle Jul testament verander?" Gaan Jasiri voort.

Is net Margetta en Dennis , Dario is skool toe Dennis moes vir een of ander rede vir Janelle ook lift gee skool toe. Sonder dat hy 'n sent gevra het.

"Nee man Jasiri ons is te vrede met ons testament " gaan Dennis voort.

" Ja, Ja kind ons is te vrede jy doen mos net die beste" Chorus Margetta.

"Okay maar dan wat bring vir julle hier is Dario in die moeilikheid?" Vra Jasiri met concern op haar gesig.

"Nee man ons is hier om oor daai meisietjie te praat..." Gaan Dennis voort.

" Daisy ? Aih wat 'n aangename vriendelike kind sy herinder my so aan myself toe Ek haar ouderdom was 'n regte vegter " gaan Jasiri voort met 'n glimlag op haar gesig.

"Ja Daisy ... ons wil weet as ons haar onder ons sorg neem Sal ons dan die maandelikse fooie ontvang?" Vra Dennis.

Jasiri kyk vir Dennis aan "Meneer Hendriks as sy onder 18 was dan as U haar wettig aaneem sou julle die maandelikse fooie ontvang het maar met bewyse dat julle vir haar sorg maar sy Sal moet instem het sy julle gestuur?"

"Sy maak ees oor 3 maande 18 so kan ons haar nog aaneem?" Vra Margetta ewe erinstig hulle vermy die vraag 'het Daisy hulle gestuur'

"Hierdie goed vat tyd en as die aanneming goed gekeer word dan is sy al klaar 18 so dit gaan nie werk nie ek is jammer ek moet gaan ek sien reeds vir Daisy nou..." Gaan Jasiri voort terwyl sy haar Swart tas oplig en naby die deur staan sodat Dennis en Margetta kan loop.

'Mense is so oor geld kry nie eers skaam ek is lus ek stuur hulle 'n invoice omdat hulle my tyd kom mors het' staan en dink Jasiri soos Dennis en Margetta groet..

Sy maak dan haar verskyning paar minute later by die hospitaal.

"Goeie dag Daisy hoe jy geslaap?" Gaan Jasiri voort.

"Môre Mevrou Bosman-Botha ek het onrustig geslaap oor die baie besluite wat Ek moet neem...."

"Dit is verstaanbaar my meisie en noem my Jasiri asseblief.... ek vertel my Ma gister oor die oulike meisie wat ek ontmoet het en dat jy jou Ma verloor het en alles ek weet Ek mag nie kliente bespreek met my familie maar jou storie my so geraak." Gaan Jasiri voort terwyl sy voor Daisy sit.

" arg nee dus nie 'n probleem nie Jasiri"

"Sy bid gewoonlik by die hospitaal so sy sal seker draai by jou later maak Ek hoop nie jy gee om"

Daisy voel bietjie weird maar dan gaan sy voort " 'n gebed Sal seker nie skade doen"

"Maar arg laat ons oor erinstige dinge begin praat...."

"Ek besluit om jou aan te stel... en hier is my hele plan..............."

Daisy verduidelik vir Jasiri alles stap vir stap sy laat nie 'n detail uit nie.

"Jy is slim vir jou ouderdom jy my nie eers nodig nie" smile Jasiri.

"Maar Ek jou tog nodig om die plan wettig uit te voer" lag Daisy effens.

"Weer waar ek begin vandag sommer aan alles te werk Ek glo teen maandag is alles uitgesort en reg om ons plan in aksie te sit... ek geniet dit al klaar om saam met jou te werk ... sake soos joune is die rede hoekom ek regte gestudeer het" Gaan Jasiri voort soos sy haar notas in haar tas pak.

"Dankie ek waardeur jou hulp jy het geen idea nie " smile Daisy breed.

"Well jong dame Ek moet jou nou verlaat Ek moet in die hof oor 'n uur wees... Ek is seker my Ma sal 'n draai hier maak sterkte ons sien mekaar maandag" gaan Jasiri voort soos sy weer die pad vat.

Daisy lê en smile breed 'Vergewe my Here maar ek moes dit doen'  lê en dink sy.

******

Kevin staan in sy boxers voor die yskas en melk drink dus al 10 uur.

Maggie sit en hou hom dop sy drool behoorlik omdat hy so sexy gebou is. Sy skoon die vetkoek en snoek voor haar vergeet soos sy Kevin dop hou.

Dus klap Mildred haar van agter af op haar kop dat sy terug na realiteit toe kom.

"My man so dop hou! Is jy dan laf!" maak Mildred geraas.

"Was dit nodig om my te klap ek het nie vir Boetie kakie dop gehou nie die ding Lyk so clement wat by die graveyard werk jirri nie eers aantreklik nie" Gaan Maggie voort.

Kevin staan en smile net soos hy die yskas toe maak "Mammie is mos kwaai jaloers Ek laaiks 'n jaloerse bokkie " gaan Kevin stout voort.

Maggie lag laat die trane rol want Mildred kry al te lekker vir wat uit Kevin sê mond kom.

"Glads Mammie ...Andrea my sister waar is jy kom hoor die nuus hierso ons Mammie alweer" Skreeu Maggie.

"Arg shut up jy dik vetragte vetkoek bitch!" Gaan Mildred voort.

Kevin loop dan stadig tot by Mildred wat langs Maggie staan en hy begin haar met passie te soen.

Maggie maak haar oë toe. Andrea kom die kombuis binne "My vader Maggie Ek wil mos maar sê jy kyk ou mens porn nee sies wanneer val die Ouma se tande uit" begin lag Andrea.

"My sister Milla het nie met die speel gekom nie" lag Maggie soos sy probeer pad gee uit die kombuis.

"Hy is mos net my baby hy weet hoe om te vry jy moes seker vir thabang geleer het want hy is mos vokol gewoont" gaan Mildred voort

"Sê hulle Mammie" gaan Kevin voort.

"Maar is jy nie groot om soos 'n vuilmelk kind aan te gaan ienik 'mammie' vir die rosuintjie tette " Vra Andrea vir Kevin.

"Jy antwoord niks nie my baby sy is net jaloers want sy sit met gogga maak vir baba bang " Defend Mildred haarself.

"Atleast is hy my ouderdom" brom Andrea

"Jy weet mos jys jaloers gaan kyk liewer of jou skoon sister Katinks nog asem haal "

Andrea kyk vir Mildred vuil terwyl sy uit die kombuis loop.

"Waar was ons Mammie" gaan Kevin voort terwyl hy vir Mildred soen

Word vervolg

Comment , like , share

Swart RoosHikayelerin yaşadığı yer. Şimdi keşfedin