Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 29"Wat op aarde dink julle doen julle?" verskreeu Dennis die mense wat 'n prys tag op alles sit.
"Ons doen net ons werk meneer" Gaan die een dame voort.
"Julle werk?? Gee my tog net die naweek teen maandag sal ek my hele skuld dek" Begin Dennis smeek.
"Meneer ons gaan U goed op veiling sit as jy jou goed terug soek dan moet jy dit terug koop" Gaan die vroutjie voort
"Gee my net tot maandag toe kans asseblief" smeek Dennis.
"Okay dan meneer, ek weet nie waar jy die klas geld gaan kry voor maandag maar sterkte"
Sy roep dan haar ander span lede sodat hulle kan loop.
Dennis sig van verligting Magretta se stress levels is hoog.
"Die is sowaar real Dennis jy ons rerig bankrot gemaak" Gaan Magretta al te dramaties aan.
"Ek weet my vrou kom ons moet daai prokie bel en hoor want ons het nie meer tyd nie"
Magretta handig vir Dennis die foon oor.
"Hoe gaan ons vir Dario sê as ons hom moet uit die privaat skool uit haal" Magretta stress net oor Dario.
"Jy oordink alweer ons het mos nou vir Jasiri in ons kant"
Dus bel Dennis die foon lui en lui.
Jasiri antwoord dan.
"Oom Dennis?"
"Ja man sien die sak staan so ons daai geld die naweek al nodig anders moet ons jou man vertel"
"Sit die foon op speaker" Fluister Magretta ek Dennis doen ook wat sy vra.
"Ongelukig is Daisy se geld nog by haar Ma sê prokureur ek gaan dit eers maandag los kry" Gaan Jasiri voort.
"So jy is in op die plan?" Vra Magretta
"Jy kan vir ons Solank van jou geld Ger dan dit jy dit net terug wanneer Daisy sin inkom " Gaan Dennis voort.
"Die ding staan so ek is nie obliged om enige onwettige goed aan te vang nie .... " Gaan Jasiri voort
"Wat beteken dit?" Vra Magretta.
"Ek het my man en Ma alles vertel" lieg Jasiri sy het niks vir Louie vertel nie.
"Dink jy ons is dom????" Gaan Dennis voort.
"Oom Dennis kan maar my Ma bel en self vra... Ek is jammer ek kan julle nie help nie en Dankie dat julle my foseer het om die waarheid uit te haal want ek loop nou al lank met die geheim nou hoef ek mos nie weer te worry nie"
"Jy is 'n B...." Gaan Magretta voort maar Jasiri drop die foon in hulle ore.
Dennis hou verklaar sy kop vas "my vrou ons gaan sink"
"Ek sê jou sy lieg!!!" Skreeu Magretta.
"Bel dan vir Wilma " gaan Dennis voort
"Ek weet nie wat van as sy nie gesê het en ons sê dan is ons plan nogsteeds 'n mislukking ek is skoon deur mekaar" Gaan Magretta voort.
"Miskien moet ons die Here gaan konsulteer" Maak Dennis 'n voorstel
"Die Here stem nie saam ons bose planne nie"
"Magretta die Here sorg vir al sy kinders en die is nie bose planne nie hy sal saam met ons stem" Gaan Dennis voort.
"Okay dan kom ons gaan bid"
*********
Daisy lê en wag vir Mildred geduldig in.
'Wat van as sy haar pryk op het hoe gaan ek dan maak' Dink Daisy.
Dis kom Mildred in by die kamer deur in.
Haar bietjie hare is omtrent uitgeblaas.
Daisy smile te in haar skik.'Hierdie bietjie hare soos geleende suiker is omtrent gedoen wonder wat is die occasion' sit en smile Daisy soos sy vir Mildred dop hou wat aangestap na haar bed kom.
"Maar ooo Aunt Mill se hare is oulik" gaan Daisy vroeilik voort.
"Dankie maar ek is seker ek is nie hier om hare te discuss nie" Gaan Mildred kwaai voort.
"Glad nie my Auntie ek wil tog net verskoning vra ek weet ek was rou met Aunt Mil gewees nadat Aunt Mill net nice met my gewees het." Gaan Daisy voort
Mildred kyk haar aandagtig aan "Watter speeletjie speel jy klein madampie ek is nie gister gebore nie"
"Aunt Mill ek is genuinely jammer ek het gisteraand lank en hard gedink oor seker goed en ek het besef ek het vir Aunt Mill nodig in my lewe om te help met die besighede want ek sal nie kan reg kom as ek maandag hier uitkom dan kan ons dinsdag weer 'n familie vergadering het waar ek voor almal bekend gaan maak dat Aunt Mill alles tydelik oor gaan vat" gaan Daisy voort
"Rerig jy maak mos nou jou Auntie se hart so bly so bly my eie sister se kind ek nog altyd vir Ellen gesê jy is 'n goeie kind daai Andrea en Maggie goed is almal gemorse" Gaan Mildred opgewonder voort.
"Ek is so lief vir Aunt Mill kom gee my 'n drukkie my eie auntie "
Mildred sak ook af vir 'n drukkie "Maar natuurlik maar natuurlik"
Dis pluk sy 'n haar uit Mildred se kop vel
"Eina wat was daai?" Vra Mildred dadelik
"Sorry Aunt Mill ek 'n woletjie gesien en dit net uit probeer haal sorry as ek my auntie seer gemaak het" sy hou die haar wat sy gekry het in haar hand toe sodat Mildred dit nie kan sien.
"Dus alright my kind ek moet nou gaan ek gaan pajamas vir jou gaan koop en vir jou KFC later bring jy seker ook al moeg van die hospitaal kos"
Daisy smile netso breed "Lyk aunt Mill het geweet ek lus daai KFC"
"Ek sien jou dan vanaand met besoek tyd my darling ek gaan vir Kevin saam bring" gaan Mildred voort.
Sy is in 'n goeie mood.
Sy is uit by die hospitaal.
"Jou gesê ek kan ook die speeletjie speel" Praat Daisy met haarself soos sy Mildred se haar stuk met die koerant papier toe draai.
Sy wil graag weet of Mildred haar Ma is maar dit maak haar bang sy glo diep binne dat dit net 'n leeun is maar terselfde tyd maak die onsekerheid haar maal.
******
Maggie is vas gemaak aan haar bed met my stuk lap in haar mond.
Andrea sit op die bed se punt met drie vetkoeke in 'n bak met achaar en snoek.
"My sister jy wil mos nou soos Daisy behandel word.... kyk hoe lekker vreet ek nou , maar jirri hoekom gooi Auntie Dinges sulke baie yeast in die donderse vetkoek die goed gee skoons swooi brand" Gil Andrea.
"Uhmmmmmffgheiegeiejje" Gaan Maggie voort
"Wat sê jy dik niggie? Ek kan nie hoor nie lus jy die vetkoek???" Andrea hou die vetkoek in die lug en dan vat sy dit na Maggie se gesig "Ruik jy hoe lekker ruik dit shame Maggie magie kry nie sy mag nie kry nie" lag Andrea te lekker.
Maggie se trane loop en haar mag begin geraas maak.
"Hoor hoe drill daai skoep pens nou vir die vetkoek" lag Andrea
Word vervolg
