Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 76Jonelle staan by die deur en soos Mildred oop maak dink sy nie nog twee keer sy begin steek.
Jonelle het geen kans gestaan sy is opslag dood Mildred kyk of enige iemand haar gesien het voor sy die lewelose liggaam van Jonelle insleep.
En dan maak sy die deur toe."Dit is wat hoer meide oor kom." Lag Mildred met die bloederige hande.
Sy sleep Jonelle tot in die sit kamer.
"Jy haar rerig dood gemaak jy is siek" Skreeu Kevin diep in pyn.
"Maak toe jou oë Dario" Skreeu Magretta vir Dario.
Dennis is asval geskrik "Ek dog sy speel net die heeltyd" gaan hy voort.
"Gaan jy gevrek wees jou hele lewe lank tot as die dood voor jou staan??" Vra Magretta vir Dennis.
"Jy dan gedink ek Mildred Justina Plaatjies speel??? Niemand vat my vir 'n pop nie , ek maak kak ! Sien jy hier lê jou jong meid hier lê sy dood jy gaan haar hart vreet terwyl ek wag vir Fabio om met die gun te kom" Gaan Mildred met soveel haat in haar stem voort.
Die trane loop uit Dario se oë....
"Mildred asseblief jy kan vir Dennis en Kevin dood maak laat ek en my kind gaan ek smeek jou" Soebat Magretta.
"Is nou te laat jy mos lekker aangegaan van duif kop die duif kop daai nou gaan ek jou wys wat 'n duif kop is jy onderskat my mos!" Mildred bewe van kwaad is.
Sy los dan vir hulle daar in die sitkamer met Jonelle se lewenslose lyk om vir fabio te gaan bel.
Magretta probeer hard om haarself los te maak en dus kry sy dit reg.
Sy sit nog asof sy vas is...
"Julle moet niks praat ek weet nie hoe ek julle almal gaan red ek kan julle nie los maak , want dan kom sy terug en ons almal word weer gevang ek gaan Solank hulp gaan soek" Fluister Magretta soos sy saggies opstaan en op haar tone na die deur gaan.
Sy kry reg om die deur oop te maak en te hardloop na die bure...Mildred kom terug en sien dadelik
"Teef!!! Die teef waar is sy!!! Ek maak haar kind eerste vrek" Skreeu Mildred soos sy haar kop vas hou.********
Gredwon sit en hou vir Andrea dop soos sy by die shabeen uitkom lekker kwaad.
"Jy praat mos jare terug se besigheid uit. So nou moet jy vrek" gaan hy met haat in sy oë voort soos hy vir Andrea dop hou. Hy haal dan 'n pistool uit en mik dit op haar .
Die Son skyn is laat middag. Nes hy die sneller wil trek lui sy foon en hy laat sak die pistool en antwoord.Toe hy die foon drop is Andrea skoon weg.
"Shit!!! " kap hy die stuurwiel.
****
"Hoor hoe maak sy nou daar binne soos 'n torrel duif " Gaan Aunt Tietie voort soos sy hande in die heupe staan en probeer in kyk by die kombuis venster om te hoor wat Ma thabang en haar dokter aanvang.
"Is darem lelike dinge wat ons moet aanskou" gaan Sanna voort.
Almal staan buite Wilma is hoog ontevrede sit in Jasiri se kar en begin in talle bid.
Ma Thabang en haar sangoma kom dan uit.
Sy bedank vir Maggie "denkie my die keent gaan nou in peace rus denkie " klap sy haar twee hande vir Maggie.
"Mooi loop Ma Thabang en sterkte met die funeral" gaan Maggie voort.
Ma Thabang kyk dan vir Aunt Tietie
"Mosali ea tsofetseng"(Ou vrou wat skinder)
"Hello Ma Thabang ek nog lanklas gesien of gekuier" Gaan Aunt Tietie voort min wete Ma thabang het haar woorde gegee.
"U bolella batho hore ke khanna mekopu hore ha ke u batle ka tlung u le litšila"
Gaan Ma thabang voort.(Jy sê mos vir mense ek ry pampoene ek soek jou nie by my huis jy is vuil)
Aunt Tietie lyk heel deurmekaar "wat sê sy Sanna??"
" Ek weet nie , sy groet jou seker maarnet jy dan altyd by haar gaan kuier so hoe verstaan jy haar nie?" Fluister Sanna benoud terug.
Aunt Tietie glimlag ongemaklik " Ons nog nooit gepraat sy het net tea gemaak dan sit ons doodstil op die stoep ek doen altyd die praat werk" fluister Tietie terug.
Ma Thabang kyk vir Aunt Tietie "O rata dithaba wena !(jy laaik nuus jy)" Gaan Ma Thabang weer voort.
"Ek is ook lief vir jou Ma Thabang mooi loop stuur groete daar vir jou dogters ek weet jy wil hê ek moet kook by die begrafenis maar ek help hier sien jy katinka was soos my eie dogter my eie" Maak Aunt Tietie somer haar eie gesprek op.
Mavis se oë is vol trane soos sy haar lag keer want sy verstaan sesotho duidelik en weet wat Ma Thabang kwyt geraak het.
Ma Thabang skud haar kop " ai suka wena" en dus loop sy na die hek.
"Vir wat lag jy Mavis????" Vra Aunt Tietie.
"Vir jou !! Jys 'n graap... Ma Thabang het jou mooi gesien sy sê jy laaiks nuus " Lag Mavis.
"My vriend Ma Thabang die pampoen ryer sal nooit so iets van my sê jy is alweer jaloers omdat Ma Thabang vir my praises in sesotho gegee het!" Gaan Aunt Tietie kwaai voort.
"Amper soos beledigings jou vriend Ma Thabang het jou beledig" Lag Mavis.
"Mavis en Tietie ons moet klaar werk die begrafnis is môre..." Maak Koba die twee stil.
Andrea kom die hek dik kwaad in "mens kan nie eers 'n donderse blacklabel koop! Vok !!!"
Aunt Tietie hou vir Andrea dop met die hande in die heupe
"Wat kyk jy so jy?? Huh wat kyk jy huh???" Gaan Andrea bedonerd voort.
Aunt Tietie skrik groot dat sy somer potte gaan begin roerWord vervolg
Comment , like, share✨
