Hoofstuk 15

12 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 15

Dario het na die Cafeteria verdwyn om 'n kofee te kry die dokter het nog niks laat weet oor Daisy nie.
Mildred en Sara wag al te geduldig.

"Ek was nog nooit so woorde gegee deur 'n klein kind, ek het 'n gevoel oor die manetjie hy is nie saam met Daisy vir die regte redes nie" Gaan Mildred voort die oomblik toe sy en Sara aleen is.

"Vandag se kinders het mos geen respek dis hoekom ek my kinders boarding school toe gestuur het want ek gaan nie laat 'n kind saam met my terug kom staan en praat nie. Maar jy het 'n punt beet Mildred  hy lyk na die tipe wat ook net agter haar geld is" Maak Sara duidelik aan Mildred.

"Maar natuurlik! En ek gaan nie dit toelaat nie as hy dink hy gaan vir Daisy kom uitbyt gaan hy hom klaar maak... Jirri wat het van liefde geword?" Vra Mildred ewe erinstig.

Sara sit en kyk Mildred met 'n ander aandag aan 'Hoor wie praat van liefde sy koop da nook liefde' maar geen woorde verlaat Sara se mond.

"Mense is nie weer lief vir mekaar nie, hulle kyk na geleenthede, ons trou nie eers meer vir die regte redes nie, ek is so bly ek het Gredwon ontmoet destyds hy was genuine en is nou nog genuine ons mekaar vir die regte redes getrou." Gaan Sara voort.

'Uhmm regte redes jy het hoeka reeds my broer getrou vir wat hy het' sit en dink Mildred.

"Nes jy daar sê ons het totaal en al die konsep van liefde verloor" Gaan Mildred skepties voort.

Mildred se foon lui dan.

"Kevin?" Antwoord sy dadelik.

"Mammie Mildred ek staan in die middle van no where petrol is klaar kan Mammie asseblief vir my 3000 inbetaal" Gaan Kevin in die anderkant van die lyn voort maar die musiek is kliphard.

"Lieg jy weer baby?? Lieg jy weer ? jy is weer saam met jou Hoer meide hoor net die musiek in die agtergrond! 3000 vir petrol ?? Kevin!!! Kevin!!" skreeu Mildred behoorlik.

"Nee man Mammie ek speel kliphard musiek omdat ek bang is rowers ry verby en beroof my dis net om my senuwees te kalmeer. Die 3000 is mos om genoeg in te gooi en te bere vir as ek weer stuck"  Gaan Kevin voort.

"Die son skyn nog buite wie sal vir jou beroof?? Maar is oraait my baby ek doen somer nou 'n transaksie van my foon af wees net veilig."

"Dankie Mammie , dankie" Dus drop hy die foon sonder dat Mildred nog bye gesê het.

Sara sit en kyk vir Mildred maar sê dan niks.
Mildred transfer ook vinnig die 3000 in Kevin se rekening.

Dus kom Dario terug hy is nog in sy skool klere.

"Julle nog niks van die dokter gehoor nie?" Vra hy aan Sara.

Maar Mildred antwoord "Ek weet nie wat soek jy nog hier by die hospitaal moet jy nie al by die huis gewees het nie want laaste keer toe ek check is dit net familie wat welkom is en jy is mos nie familie nie."

Dario sluk 'n groot knop "Maar ek is haar outjie ek het die reg om hier te wees"

"Jy sopas gesê outjie... nie haar wetige man nie so maak laat jy pad gee." Gaan Mildred voort.

"Ek gaan nêrens nie!! hoor jy my!" Dario se stem weerklank baie hard soos hy begin kwaad raak.
"Jongman jy sal nooit in hierdie familie welkom wees nie nooit! So verdwyn liewer nou uit Daisy se lewe voor ek en haar ander familie dit vir jou moeilik maak." Gaan Mildred aan.

"Ons sal sien"

Dus kom die dokter...

"Sy is stabiel maar ons sal haar paar dae hier moet hou en monitor maar haar gaan maande vat vir haar neus om volkome te herstel maar sy is stabiel familie kan haar maar sien." Gaan die dokter voort.

"Dankie vader Daisy de melker is oraait!" Sig Mildred.

"Kan ek haar ook sien" Vra Dario.

"Slegs Familie lede... Kom Sara" Gaan Mildred voort soos sy agter die dokter loop.

"Ek gaan liewer bly gaan jy maar Mildred" Gaan Sara voort.

Dario lyk diep hartseer maar bel dan sy Pa om hom te kom oplaai.

"Sy slaap nog" Maak die nurse aan Mildred bekend.

"Maar natuurlik die arme kind kom nou net onder narkorse uit"

Daisy se neus is dik toe gedraai met wit bandages.
Haar oë is pot toe Katinka se merke kan mens op haar gesig sien.

"Die is nog net die begin klein Madampie net die begin ek gaan seker maak elke sent wat jy kry van my sister kom na my toe jou broer en sisters is vrek dom ek gaan jou speel soos 'n klavier elke noot gaan perfek wees en jy ooo sweet Daisy en jy gaan op elke noot dans" Gaan Mildred met soveel wraak in haar stem voort toe die nurse uit die kamer is en sy en Daisy aleen is.

Word vervolg
Comment , like, share, share, share....

Swart RoosWhere stories live. Discover now