Hoofstuk 10

14 1 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 10

Daisy het daar op die bed moedeloos gesit en huil.
Mildred het langs haar gaan sit om haar rug te vryf.
"Jy het mos nou alles gekry hoekom huil jy dan nou nog wie was daar op die foon?" Vra Mildred

Daisy vee dan haar trane af en draai haarself skyns sodat sy mildred mooi in die oë kan kyk.
"Was Dario .. En Aunt Mil alles gaan nie oor erf goed nie... geld sal nooit vir my gelukig kan maak, dit beteken vir my absoluut niks nie ek het nie vir dit gewerk nie ek verdien dit nie ek waardeur goed wat ek self van die grond af opbou... as dit van my afhang gaan ek waarskynlik alles verkoop en net genoeg vir my vir universiteit berê vir as ek nie 'n beurs kry nie en die res gaan ek aan kinder huise skenk of mense help wat op die straat bly en nie weet hoe die son vir hulle môre gaan skyn." Gaan Daisy voort.

Mildred trek rooi "Jy gaan tog nie my sister se legacy net so weg gooi nie, jou Ma het hard gewerk vir alles wat julle het en nou wil jy net so laat gaan van alles? Ellen draai in haar graaf" Mildred probeer beskaafd klink maar mens kan hoor sy is klein bietjie kwaad.

Daisy kyk dan vir Mildred aan "Is either dit of ek gee alles oor aan my broer en sisters en ons altwee weet wat gaan dan gebeur hulle gaan die legacy in die grond af bestuur... En Aunt Mill ek is seker dit is wat my Ma wou hê want sy het geweet ek het geen intensies om die besighede eendag te bestuur nie so ek voel my Ma het presies geweet wat sy doen toe sy alles vir my gelos het sy wil hê ek moet alles verkoop en op my eie die lewe se lesse leer..."
Daisy staan dan op en gaan voort "Ja dus presies wat my Mammie wou hê.. dit maak sin"

Mildred hou verklaar haar kop "Ek glo nie dus wat sy wou hê nie sy het dit vir jou gelos omdat jy al een is wat verantwoordelik is, jy moet mooi dink want kyk Universiteit het nie vir Maggie uitgewerk wat gaan vir jou anders maak dan het jy niks om op terug te val nie.."

"Ek is nie Maggie nie, nie dat ek my beter hou nie maar ek is nie sy nie... En as ek val dan val ek dus hoe ek moet leer... Ek gaan die besighede probeer manage die jaar terwyl ek my matriek klaar maak maar as ek klaar is dan verkoop ek... Aunt Mill moet solank al die managers van die besighede bymekaar kry vir 'n meeting... daar is dinge wat my Ma gedoen het wat ek wil hê Aunt Mill moet tydelik oorvat want ek gaan meeste van my tyd by die skool wees en ek het iemand nodig wat ek kan vertrou ... ek vertrou vir Aunt Mill om solank 'n meeting te roep met die mangers en dan ook 'n familie meeting môre daar is paar goed wat ek wil duidelik maak... as ons as familie nog aan gaan bly in die huis moet elkeen sy deel en kant begin bring.." Daisy praat met passie.

Mildred lyk effens verbaas maar tog opgewonder want sy het gehoor sy gaan van Ellen se tasks oorvat.
"En hoeveel gaan ek betaal word? Want ek moet dan nou die groot vrou haarself se skoene vol staan?"

"Aunt Mill ek weet nie hoe die tipe van goed werk nie maar sodra ek al my navorsing gedoen het sal ek 'n redelike salaris vir Aunt Mill uitwerk.. ek het nog baie om te leer ek dink ek moet by die accountant begin om al die boeke en updates te kry van geld wat in en uitkom .. Al wat ek nou vra is help sodra ek al die ins en outs ken dan praat ons oor hoeveel Aunt Mill gaan kry maar sodra Aunt Mill geld verdien moet Aunt Mill ook bydra in die huis met grosaries want Andrea werk nie , Maggie werk nie, Edwin werk nie niemand werk nie" Gaan Daisy voort.

Mildred se gesig verander behoorlik "Dus belaglik ek moet bydra tot grosaries wat van die ander??"

"Aunt Mill of Auntie help verniet en eet verniet of auntie help..." Gaan Daisy baie beskaafd voort.

"Nou sien ek hoekom Andrea goed so aangaan jy is rerig 'n kind so reg van die duiwel af!" Gaan Mildred kwaai voort soos sy Daisy se kamer verlaat.

"Haar tactics het nie gewerk nie , ek geweet sy is ook agter erf geld aan" Gaan Daisy sag voort.
En nes sy wil haar kamer deur toe maak storm Mildred weer in "Ek sal die werk vat en help met huishoudelike take.. Op een voorwaarde die kar ry ek aleen."
Daisy het bietjie geskrik "Klink redelik Aunt Mill ek wil net elke oggend skool toe gevat word maar Aunt Mill sorg vir petrol want ek is 'n skolier... En ek wil asseblief die hele verkoop van die besigheide 'n geheim vir nou hou ek nie nog daai stress ook nodig nie.. Maar ek sal die way forward by môre se familie meeting bespreek"

"Jy het skaars gerf en orders kom ook uit jou mond uit en hier dink ek jy is maar net 'n kind..." Mildred sluk 'n helse knop.

'Ja 'n kind wat alles op let..' Dink Daisy maar geen woorde verlaat haar mond.

Sy gee dan vir Aunty Mill 'n drukkie "Ons het dan 'n deal my eie Aunty Mill "
Mildred is met 'n swaar hart uit die kamer.

Word vervolg

Comment, like, share
Its about to go down at that family meeting!!!

Swart RoosWhere stories live. Discover now