Hoofstuk 47

11 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 47

Die kamer raak benoud en Maggie en die twee polisiemanne hoes gevaarlik maar hulle probeer hard om die venster oop te  breek.

"Here ek dood vanaand ek dood en nog honger ook" Huil Maggie al te hartseer.

"Mevrou kalmeer! Kalmeer! Ons gaan nou hier uit kom" Probeer die een polisie man vir Maggie kalmeer.

En na paar sekondes Maggie het al vlam begin vat en geskreeu en dus breek hulle die venster en kom uit.
Die polisie man het dadelik die vlamme op Maggie dood gemaak maar sy het diep gebrand en dus bel hulle sommer die ambulans en die firefighters.

*****
Dennis is vroeg op die volgende oggend om hom klaar te maak om die geld te gaan eis...
Die papiere en alles is reg hy loop en sing nog soos hy vir hom koffie maak.

Dus is daar 'n klop aan die deur "Jirri wie wil so vroeg kom kuier mense kom soek net weer nuus oor wat gisteraand gebeur het." Gaan hy voort soos hy deur toe gaan.

"Wie is daar?" Vra Dennis voor hy oop maak.

"Dit is ek Pa maak oop" Gaan Dario voort.

Dennis se oë rek behoorlik "Maar Dario is gisteraand dood verklaar jirri moet nou nie sê my kind is 'n dwalende gees"

"Maak net oop die deur Pa ek het rus nodig" Gaan Dario voort.

Dennis is effens bang 'My kop speel saam met my rerig' Hy maak dan die deur oop met die gedagte dat hy net stemme hoor.

En toe hy vir Dario sien skrik hy hom lam hy hardloop na sy kamer toe en sluit hom toe.
Hy huil al te hartseer en gaan op sy kniëe "Here ek kom vanoggend voor U ek kom bestraf die mens wat my kind 'n zombie gemaak het, asseblief laat my Dario my enigste seun net in vrede gaan rus asseblief.....  Amen" Gaan Dennis voort.

Hy maak dan die kamer deur oop en hy  loop stadig die gang op toe hy Dario weer sien draai hy in sy spore terug "OOOOOOOOOOOOOO!! Net nie dit nie .... Oooooo Magretta waar is jy!!! Ooo jirrre spoke dwaal nou" Dennis sluit hom verklaar pot toe hy sit en bewe behoorlik.

Dario klop by die kamer deur "Pa! Pa maak oop"

"Dan sê die ding nog Pa" Gaan Dennis ewe bang voort.

*****
Daisy het vroeg gewas en ontbyt saam met die gesin Bosman-Botha gesin geeet maar wilma hou haar die heeltyd dop en vrae die weirdste vrae..

"Is jy allergies vir Peanut butter?? Watter tand van jou het eerste uitgeval?" Gaan Wilma voort.

Daisy sit en antwoord maar geduldig elke vraag.
"Ma dit is nou genoeg die kind moet reg maak vir die familie vergadering vandag..." Gaan Jasiri voort.

"Weet jy al wanneer die DNA toets uitslae uitkom Jasiri?" Vra Daisy.

"Later vandag... Kom laat ek en jy daai plaatjies gesin gaan besoek" Gaan Jasiri voort soos sy haar bord in die sink sit en haar tas gryp sy gee dan vir Louie 'n soen.

"Alle sterkte julle twee" Gaan Wilma voort.

Jasiri en Daisy trek weg van die huis af " Is jy gereed?" Vra Jasiri vir Daisy.

"Ek is bietjie bang want my sisters kan netso gevaarlik raak maar Maggie was nou die dag toe ek haar sien kalm en nice en Andrea was ook gister vir een of ander rede nice so ons wag en sien maar.." Gaan Daisy voort.

" Dink jy nie liewer ons moet my boeta wakker maak om saam ons te kom vir beskerming?" Vra Jasiri soos sy alreeds 'n entjie ver van die huis af is.

"Nee dit is nie nodig nie... Ek glo nie hulle sal omkeer nie.."

"Okay dan"

"Hoekom het Auntie Wilma vanoggend sulke klom weird vrae gevra?" Vra Daisy vir Jasiri.

Jasiri bestuur met haar een arm gelukkig is haar kar automatic.

Sy sig effens "Want... ooo kan jy onthou wat het Manie gisteraand aan tafel kwyt geraak??"

"Ja"

"Hy vermoed dat jy sy kind is by Mildred..." Gaan Jasiri voort.

"Wat???" Daisy haal in en uit asem sy is effens geskok.

"Moet nie bekommerd wees nie kind dus op hierdie stadium met spekulasie as daardie toetse vanmiddag uitkom en mildred is jou Ma dan kan ons die toetse doen om te sien of my broer jou Pa is , en as dit so is dan is jy in goeie hande my Ma sal die wêreld se liefde vir jou gee en boonop holy water vir al die jare wat jy nie gekry het nie" Lag Jasiri effens om Daisy se by op te helder .

"Julle is nice en alles maar dit gaan net vir my moeilik wees ek is so gewoond daaraan dat ek nie 'n pa het nie... Maar sal super cool wees om 'n auntie soos jy te hê fierce and bold en om twee niggies by te kry" Daisy begin die idea laaik.

"Ek weet dink net ek en jy sal mos lekker bond hare doen naels doen uitgaan eet.." Smile Jasiri.

"Dit sal nogals lekker wees maar aan die anderkant wens ek so Mildred is nie my Ma nie want my hele lewe gaan soos 'n leeun voel ek was gewoond aan Ellen.."

"Weer waar maar hou moed alles gaan op die einde van die dag uitwerk soos dit moet uitwerk glo net ek alles op 'n stadium verloor en kyk waar is ek vandag sterker aan die anderkant uitgekom...." Gaan Jasiri voort.

Dus hou hulle stil voor die plaatjies wooning min wetend dat daar niemand tuis is nie...

"Dankie Jasiri die Here het rerig vir jou op my pad gestuur" Gaan Daisy met soveel dankbaarheid voort.

"Nou kom jong dame laat ons, ons taak vir die dag doen en klaar kry..."
Die twee klim dus uit.


*****
Magretta en Mildred is pot blou geslaan hulle lê soos twee papsakke in die hoek moeg want hulle was heelnag geslaan....


Word vervolg.

Comment, like, share.

Swart RoosWhere stories live. Discover now