Hoofstuk 51

11 0 0
                                    



Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 51

"Ek is so bang vir die tronk" Gaan Andrea voort in die agter seat met 'n groot plaster voor haar kop.

"O so nou is jy bang paar minute terug was jy al bad" Gaan Jasiri voort.

"Jirri Mevrou hulle gaan my mos naar vinger daar binne ek sien nie kans vir sulke goed nie ek raak nou benoud" Gaan Andrea voort.

"My sister jy moet maar nou sterk wees jy wil dan nie hê ons moet vir jou 'n prokie kry nie maar atleast is Aunt Mil daarbinne saam jou" Gaan Diasy voort.

Jasiri sluit dadelik die kar se deure van binne want sy is bang Andrea gaan uitspring.

"Ooo wat sê jy my nou ek gaan mos lekker daai auntie slaan jirri vir wil my sister kom skiet ek gaan haar daar binne kry gaan nog haar laaste bietjie poes hare vleg" Lag Andrea al te lekker.

"Moet nie so lelik praat nie Daisy is nog 'n kind sy kan nie sulke goed hoor nie" Gaan Jasiri voort.

"Uhmm 'n kind wat al klaar soveel geld het in haar bank soos 'n ou mens is lankal nie meer 'n kind nie"

"Andrea jy sal ook nooit verander nie" Gaan Daisy voort soos hulle by die polisiestasie stop.

Hulle al drie klim dan uit "Daisy my sister werk mooi met Ma se geld moet dit nie mors nie sy het vir 'n rede alles vir jou gelos so kyk mooi na dit ek weet nie hoe lank ek gaan sit nie maar onthou ek sal altyd jou sister bly onthou dit asseblief.... En kyk mooi na Maggie , begrawe vir Katinka oordentlik en skenk darem 'n pampoen vir Thabang se begrafnis." Gaan Andrea voort soos sy instap.

"Hier is die vrou wat so weghardloop hier is sy!!" Roep die polisiebeampte die ander en hulle stroom in om Andrea te arresteer.

"Jirri jy hoef nie sulke groot bek te hê nie ek kom handig myself in julle is darem swak gat polisies wat nie eers 'n blacklabel Queen soos myself kan vang nie nee jirri julle is darem swak!! Nou wil julle eers kom wakker skrik en my aanval asof ek 'n gun op my het los my laat ek soos 'n lady na by sel toe stap!!" Verskreeu Andrea die polisie.

"Bye Andrea en sterkte my sister ek sal by jou trail wees stuur groete vir Mildred" Gaan Daisy voort s yen Jasiri loop alweer want hulle moet vir Maggie gaan besoek en die DNA results gaan kry.

"Hoe voel jy oor die DNA results jy nervous?" Vra Jasiri soos hulle wegtrek oppad hospitaal toe.

"Ek was eers nie maar nou klop my hart klein bietjie vinnig ek weet rerig nie wat vir my voorlê nie want almal dus ver sê ek is Mildred se kind ek wil dit steeds nie glo maar ons sien maar in paar uur wat dit sê"

"Alle sterkte en onthou ek het alles bedoel wat ek vroëer gesê het"

"Dankie jy is so 'n liefdevolle mens" Gaan Daisy voort sy bewe effens.

Die twee hou dan by die hospitaal stil.

Hulle spring uit en gaan na die ontvangs om uit te vind waar Maggie is. Die dame druk vinnig Maggie se besonderhede in wat Daisy gee.

"Dankie" Gaan Beide Jasiri en Daisy voort.

"Jy kan solank jou sister gaan besoek ek sal solank na die lab toe gaan om te hoor is die results reg" Gaan Jasiri voort.

"Okay is regso maar moet dit nie sonder my oop maak nie" Gaan Daisy voort haar neus is nou nog onder bandages.

"Geniet die besoek by jou sister..."

"Dankie" Albei gaan hulle verskillende directions.

Daisy stap ewe bang in Maggie se kamer.
Maggie glimlag die oomblik toe sy vir Daisy sien en een traan rol haar oë af.

"Ek is so bly om te sien jy lewe nog" Gaan Maggie voort.

"En ek is bly omdat jy nog heel is ek is so jammer ek het jou nou die dag so lelik weg gejaag moes geweet het jy praat die waarheid"

"Ek sal nooit weer teen jou draai nie ek is te lief vir jou Daisy... Ek is jammer ek het Mildred se kant gevat ek is jou ousie ek moes jou beskerm het teen almal en alles ek is so so so so jammer" Gaan Maggie uit die diepte van haar hart voort.

"Dit is oraait ons kan oor begin... Hoekom jy  my nooit vertel Andrea was verkrag deur Oom Gredwon?" Vra Daisy direk vir Maggie.

"Dit was nie my plek om te vertel nie Ma wou nie hê ons moet daaroor praat nie en daar was tye wat ek gevra het kan hy nie maar vir my gebruik nie ek wou so graag vir Andrea beskerm maar ek kon nie hy het nie vir my gesoek hy het vir haar elke keer gesoek.... Ek gaan jou iets skokend vertel..."


"Wat? Vertel" Daisy sit glads.

"Andrea was swanger ek vermoed jy is Andrea en Gredwon se kind......" Gaan Maggie voort.

"Wat??? Dit kan nie wees Andrea gesê daar was 'n aborsie gemaak en wat het dan met Mildred se kind gebeur?? Ek is nou heel deurmekaar" Gaan Daisy skokend voort.

"Andrea het daai kind vir nege maande gedra sy het geboorte by die huis gegee ek kan onthou want ek moes towels en goed aandra en daai kind was 'n meisie gewees ek die kind net met geboorte gesien en vir 'n week nie en dus toe jy in die prentjie kom so ek vermoed jy is Andrea en Gredwon se kind.... Jy kan dalk Aunt dinges se kind ook wees ek weet nie maar ek sê jou hier is 'n groot slang in die gras" Gaan Maggie voort.
Daisy se hart begin klop vinning "Tog net nie dit nie arg vader van genade!" Stress sy.


Word vervolg
Comment, like, share share share

Swart RoosWaar verhalen tot leven komen. Ontdek het nu