Hoofstuk 34

11 0 0
                                    



Swart Roos

Deur Jay
Hoofstuk 34

Toe Andrea die basement se deur oop sluit sien sy en Kevin vir Katinka op die grond lê vas gemaak in 'n stoel met tape om haar mond.

"Jirrri ek nie geweet ons het 'n bok bestel nie" begin Andrea te lag.

"Jy maak ook van alles grappe Katinka is vas gemaak en jy staan en lag" Gaan Kevin voort terwyl hy die stoel met Katinka in op lig

"Ek kan net nie help nie! Kyk hoe kodig lyk sy " Andrea lag laat die trane rol.

Kevin haal die tape versigtig van Katinka se mond af en maak haar los.

"Daai Mildred" skep Katinka asem.

"Jou gesê met Aunt Dinges word nie gemors nie, nou lyk julle soos geslaagte goats" lag Andrea aan een.

Katinka is baie onsteld.

"My mammie sal nooit sulke goed doen nie" verdedig Kevin vir Mildred.

"Mors met haar en jy gaan soos Katinka en Maggie op eindig" gaan Andrea voort.

"Ooh so niemand gaan vir my vra wat gebeur het" Staan Katinka van die stoel af op.

"Vertel jy suur lieste Milla het 'n lelike ding gedoen want nou vrot hierdie basement " gaan Andrea voort .

"Mxm... daai ou plooi bitch ek en sy het gestry oor Edwin sy wil hom nie uitbyl sy lieg die heeltyd dat hy nie kan byl kry nie maar ek was self daar omte hoor en toe kom confront ek haar my vader toe ek net terug na my plek loop kap sy my met iets oor die kop en toe Ek wakker skrik is ek hier ek vir twee dae nie kos of water gehad" Katinka klink al te hartseer.

Kevin staan en kyk maarnet vir Katinka.

"Arg shame lovey hoe kry ek jou nou jammer wat ek nie doen jy dit verdien ek al te lekker jou laaste dagga uit gerook Mildred kan jou maar weer kidnap " gaan Andrea voort soos hulle uit die basement kom.

"Ek gaan maak 'n saak teen daai ding wat soos die letter P in die alfabet gebou is... En jy Andrea jy gaan ook saam met daai ou plooi bek gaan sit"

"Julle praat darem lelik van my Mammie" lewer Kevin komentaar.

"Gaan laat vang haar ek gaan mos huka sê jy lieg.. jy kan nie vir Auny Dinges laat gaan tronk sy is ons enigste manier hoe ons ons hande op Ellen se fortuin kan sit... En hoor die vuil melk kind jou Mammie is die duiwel haarself seuntjie jy gaan nog agterkom" Gaan Andrea voort.

Dus sien sy die boodskap wat Mildred haar gestuur het.

"Sien julle operation 'Kill Daisy De Melker' moet inwerking gesit word ... Ek weet nie hoe die ou bitch vir Daisy in 'n bath wil verdrink... sy moet die bitch se gesig in 'n deep fryer met warme oil in doop op die manier vrek sy vinnig"

"Andrea!! Aunt Dinges is gevaarlik en nou gebruik sy jou" gaan Katinka voort.

"Katinks dink jy ek is so dom?"

Kevin gaan dan weer na die kamer om hom klaar te maak.

Katinka stop die vetkoeke gevaarlik in haar mond.

"Jy is poes dom!!"

"Ek voer Aunt Mil se planne uit net om 'n lekker cut te kry van die geld" gaan Andrea voort.

"Jy gaan nie 'n sent kry nie as Aunt Dinges jou klaar gebruik het dan gaan sy jou los hande Rehab toe stuur of dalk tronk toe vir haar dade daai auntie is 'n real gangster ek sê jou nie kak". Katinka is al te honger.

Andrea staan en dink "weet jy wat jy het nogals 'n punt beet skokie lieste..."

"Ek mag dalk dom lyk maar ek Katinka Plaatjies ken baie diep goed ek rook nie verniet dagga nie" prys Katinka haarself.

"Dagga maak nog net veder daardie brein selle dood"

" Blacklabel maak jou knypers klaar" lag Katinka.

"Jaloers much omdat jou derms nie kerm want Edwin sit in die tronk"

"Jou broer weet huka nie hoe om 'n derm te laat kerm"

"Sies!" Gaan Andrea voort.

******

Jasiri sit daar Mildred begin te skel.

"Wie gee jou die reg om prokureurs te verander??? Huh??? Waar kom jy aan hierdie lelike maniere ek dog ons bespreek alles met mekaar"

"My auntie ek net gedoen wat vir my reg voel daar was geen intensies by nie... Since almal deesdae so oor geld is niemand van julle is rerig lief vir my en al wat ek nog die heeltyd vra is liefde" gaan Daisy voort

"Liefde?? Jy verdien nie liefde nie jy is 'n gemors kind!!! Jy verdien om te vrek soos jou donderse Ma!! "

Dus spring Jasiri in "Mevrou ek ken nie vir jou nie maar dus nie hoe 'n mens met 'n kind praat nie kan jy nie sien sy het seer?"

Mildred kyk vir Jasiri van kop tot toon "En wie dink jy is jy huh? Ek sal saam met Daisy praat soos ek dink ek wil! Hoor jy vir my? "

"Ek is haar prokureur en sê nog een belaglike ding en ek sue vir jou vir naamskending is jy nie groot om soos 'n straat meit te kom skel?" maak Jasiri haarself duidelik.

"Oooh so jy is die een !!! Die is nie die laaste wat julle van my gaan hoor nie" en dus draai Mildred om en loop.

By die Hendriks wooning gaan dol hulle furniture word al gelaai...

Word vervolg

Comment ,like, share...

Swart RoosTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon