Mildred is in kamer toe om op te check op Maggie.Sy haal die lap uit Maggie se mond uit.
"Asseblief Aunt Mildred laat ek gaan , ek sal niks sê..." smeek Maggie.
"Ek sal jou nie seer maak nie Maggie Magdalene Plaatjies ek wil jou net klein bietjie maniere leer jy duidelik die reëls vergeet...."
"Aunt Mildred ek sal van nou af by die reëls hou ek belowe ek gaan nie meer uitrek en ek sal doen net wat auntie wil hê ek moet doen ek is honger my auntie " gaan Maggie voort.
"Vir nou gaan jy droë bruin brood met 'n glas melk kry vir paar dae totdat jy sien ek is erinstig ek speel nie as ek iets sê" Maak Mildred haarself duidelik.
"En as ek die toilet wil gebruik???" Vra Maggie.
"Andrea sal jou help terwyl ek hier sit met my teaser probeer iets en choke daai extra lae uit jou ligaam"
"Jy is 'n bitch!!! Plooi poes!!" Begin Maggie te skel.
"Daar is Maggie mos nou!!" Gaan Mildred voort soos sy weer die lap in Maggie se mond druk.
"Andrea!!! Andrea Justinia Plaatjies!! Kom hier!" Roep Mildred.
Andrea kom die deur in "En as jy vir my so op my government naam roep?? Wats jou storie Mildred Ben 10 relaxer wig Plaatjies?"
"Jy darem een dom bitch van 'n kind syp en rook jou brain selle dood... Maak vir Maggie skoon" gaan Mildred voort.
"Hoe bedoel jy maak vir Maggie skoon?" Vra Andrea.
"Sy het haarself bepis "
"Vader lordt have genade (sy loer of Maggie haar rerig nat gepis het) ienik 'n groot blaas in haar pentie gepis sies Maggie is jy nie groot om so te pis met jou blaas penties " gaan Andrea dramaties voort soos sy haar gesig trek.
"Well ek moet my prepare vir maandag se meeting met die prokureur so ek los vir julle twee om te bond" gaan Mildred voort terwyl sy uit die kamer gaan.
"Die meerkat gevreet met die naam Aunt Dinges sal haar laat maak as sy dink ek gaan jou vetkoek en snoek pis skoon maak" dus maak Andrea ook dat sy uit die kamer gaan.
Nes sy uitgaan kom Katinka se twee kinders die gang af.
"Auntie Andrea, Auntie Andrea" gaan Austin aka Mielie pitte en sy sister Mieke aka The girl voort.
"Het ek nie nou net vir julle vrete gegee nie??" Gaan Andrea kwaai voort.
"Auntie moet vir ons bath ook en dan moet auntie saam ons Tv kyk" Gaan Mielie pitte voort.
Andrea kyk op na die ceiling " Here jy weet ek bid nie want ek is te lelik om voor U te buig maar wees my siel genadig stuur tog net vir skokiaan lieste terug ek is nog nie gereed om 'n Ma te word nie..."
Albei van die kinders kyk vir Andrea aandagtig vas wat so te kere gaan.
"Kom laat ek julle loop was maar geen Tv kyk nie Oom Thabang het vir Auntie Andrea nodig" gaan Andrea voort terwyl sy saam met die twee na die buitekamer loop.
Sy het hulle mooi gebath die probleem het in gekom toe sy The Girl se hare kam.
"Jou ma darem baie ongeskik... sy sowaar vir jou haar harde skuur draad hare gelos ons Plaatjiese het darem nie sulke ongeskikte korrels nie nee jirri The Girl jy nodig al die soort relaxer op die raak om die pit 'n Plaatjies pit te maak" Gaan Andrea dramaties voor soos sy The Girl se hare kam.
"Auntie Andrea maak my seer..." koets koets The Girl maar Andrea sit neet aan daai kop.
"Mens moet 'n prys betaal om mooi te lyk in jou geval nodig jy magic want God weet aleen keendtjie jy is bitter" Gaan Andrea sonder geen skaamte voort.
**********
Kevin arriveer by die Hendriks wooning.
"Ons moet gou praat ek moet nog Dario by die skool gaan haal en na Daisy vat" Gaan Dennis voort.
"Jy groet nie eers die kind nie " Skel Magretta vir Dennis.
"Dus alright my Auntie ek al gewoond aan oom Dennis " Gaan Kevin voort.
"Ek is nou nog geskok tot in my suiker tone dat jy met 'n ou vrou vry" Gaan Dennis voort
Kevin kry effens skaam maar dan smile hy net.
"Jy ook geen wag voor jou mond nie Dennis... maar kom ons gaan sitkamer toe" Gaan Magretta voort.
Die drie is dan in sitkamer toe...
"Hoe kan ek vir my auntie hulle help?" Vra Kevin die oomblik toe hulle sit.
"Belowe jy gaan niks vir Dario sê?" Vra Magretta mooi.
"Maar natuurlik sal ek nie..."
Magretta vertel al te hartseer die hele storie van Dennis se gamble probleme.
Kevin luister aandagtig.
"Johr my auntie maar ek verstaan nie hoe moet ek help ek nie daai klas geld"
"Maar jy is in 'n familie wat daai klas geld het ons wil hê jy moet van hulle donker geheime uitvind en hulle dreig op die manier help jy ons" Gaan Magretta voort.
"Nou sien ek maar wat kry ek uit die deal?"
"Jy help jou gunsteling Auntie mos" gaan Magretta voort.
"Wat ek weet van daai gesin en op recording het gaan nie verniet kom nie..." gaan Kevin voort.
Magretta kry al te lekker " So jy ken geheime van hulle en jy dit record??"
"Elke woord my Auntie maar soos ek sê ek gaan dit nie verniet oor handig "
"Wat soek jy dan?" Gaan Dennis voort.
"Julle moet julle huis oor sit in my naam" Gaan Kevin voort.
Magretta val amper van die bank af "Ek al die jare jou nappies gechange en die is die Dankie wat Ek kry "
"Die laaitie is bevok nogals die huis" gaan Dennis kwaai voort.
"Wel dan kan ek nie my Auntie hulle help..." Dus staan Kevin op.
"Wag! Wag !" Skreeu Magretta
Word vervolg
