Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 54Jasiri skrik so groot sy roep dadelik vir help.
Soos die nurses besig is om Daisy te help loer Jasiri van nuuskierigheid die DNS toets.
"Yes!" Skreeu sy met 'n glimlag op haar gesig die nurses kyk haar almal aan.
"Jammer , jammer is sy oraait?" Vra Jasiri.
"Sy gaan wees mevrou dit lyk asof sy 'n te kort aan yster het." Gaan die nurse voort.
"So julle gaan haar opneem?"
"Dit lyk so..."
"Perfek!" Gaan Jasiri voort.
Hulle stoot dan vir Daisy na 'n kamer.
Jasiri is so opgewonder sy bel dadelik vir Manie.
Toe hy optel dink sy nie nog om te groet sy Skreeu net "Sy is dalk jou kind!! Hoor jy wat ek sê Daisy is dalk jou kind!!! Die toets bewys dat sy wel Mildred sin is ek wil hê jy moet 'n haar sample van jou dadelik bring terwyl die lab nog haar Hair sample het sodat ons kan seker wees ek gaan druk dat ek dit nog vandag kry maak laat jy nou by die hospitaal uit kom!" Gaan Jasiri voort.
"Wat? Johr dit klink goed ek is nou daar..." gaan hy voort en drop die foon.
"Dankie Here, Dankie! Dankie dat Daisy nie Andrea sin is nie Dankie dat U dalk vir my 'n nuwe klein kind gee ek is so bly ek gaan vir haar 'n groot party reël en sorg dat sy haar matriek werk in haal oooo Ek belowe Here ek gaan die beste auntie is wat sy al ooit in haar lewe gehad het " Gaan Jasiri voort soos sy na die kamer stap waar Daisy in lê.
"Jy kan maar in gaan mevrou sy het haar oë oop gemaak" gaan die nurse voort.
"Dankie" gaan Jasiri voort soos sy ingaan.
"Jy laat ek groot skrik "
"Jammer Jasiri is net... is net ek weet nie hoe om te voel " gaan Daisy met no swaar hart voort.
"Ek sal reël dat jy 'n sielkundige sien om al die mooi te verwerk onthou jy moet jou matriek jaar klaar maak"
"Is regso waardeur alles wat jy vir my doen ..... so ek is Mildred se kind wat beteken jou boetie is dalk my Pa?" Gaan Daisy bietjie ongemaklik voort.
"Dalk my engel dalk ek hom dadelik gebel hy gaan enige oomblik hier wees om 'n haar sample in te gee... En ek wil jou laat weet jy is veilig by die Bosman gesin ons sal mooi na jou kyk jou geld is jou geld ons gaan niks van jou verwag nie ons sal net bly wees om ons verlore skaap weer in die kraal te hê.... My boetie sal jou sorg ek sal jou sorg Wilma Sal jou sorg en die mees belangrikste is ons gaan jou al die liefde gee ons kan nie Ellen se plek vol staan nie maar ons gaan vir jou daar wees met elke stap " die trane rol uit Jasiri se oë.
En Daisy se oë skiet ook vol trane "Dankie Jasiri maar voor ons nou weer spoke sien kom ons maak dubbel seker ek is Manie se dogter, ek is moeg vir die teleurstellings ek het paar weke terug 'n Ma verloor en ek het nie eers kans gekry om behoorlik te grief want alles gebeur op een tyd ek weet nie eerlikwaar nie hoe om oor sekere goed te voel nie ek is swak ek weet nie eers sal ek kan opstaan en kan aangaan met my lewe ek lewe 'n leeun vir 18 jaar... vir 18 jaar Jasiri.... Ek haat vir Mildred , Ek haat vir Ellen hulle het vir my gelieg!!!! Gelieg!!!" Begin Daisy te Skreeu.
"Kalmeer ek weet nie hoe jy voel op die oomblik nie maar ek kan my indink om na al die jare te hoor Wilma is nie my Ma nie sal my netso seer maak jy het tyd nodig om alles te verwerk so ek gaan jou aleen los en later terug kom" Jasiri vryf Daisy se hare en dus loop sy uit om vir Manie te gaan wag.
Word vervolg
Comment like share
#300shares🤗
