Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 74
"Mildred laat ons gaan asseblief ek en Dennis en Dario het jou niks aangedoen nie" Smeek Magretta.
"Dink jy dan dit gaan oor wat julle aan my gedoen het??? Nee my maatjie ek is moeg dat julle my vereidel oor hoe ek lyk ek is groot genoeg en ek weet ek is nie my Ma se mooiste kind nie maar om my self-beeld so af te knaak dink jy dit is mooi ek is 'n ou bitch ek voel vokol maar jy vat my mos vir 'n gat... Lyk ek vir jou soos 'n dik duif kop???" Vra Mildred al te kwaai die sweat druppels tap van haar voorkop af.
"Jy is het dan 'n dik duif kop !" Skreeu Dennis.
Magretta lyk asof sy 'n aanval wil kry oor vir Dennis wat sy mond oop maak.
"YES!! DENNIS LOUDER!" Skreeu Mildred.
"Asseblief Mammie !" Smeek Kevin.
"Sien jy Dario ons gaan vrek deur jou pa se bek" Stress Magretta.
"Nie vir my kom smeek Mammie asseblief nie!!! As jy dink jy het my dom gemaak het ek jou ook dom gemaak met Fabio en Fabio is 'n king ja is nie net jy met jou klein balas soos 'n hoender han wat dom kan maak nie. Fabio kom help nou vir Mammie hy bring vir my die gun ooo ek kan nie wag om julle harsens teen die mure van die huis te sien nie, is net bloed wat gaan spat" Lag Mildred al te lelik.
"Jy is siek!!!!" Skreeu Kevin diep in pyn.
"Jy het dit geweet klein piel, maar nee Mildred Justina Plaatjies se geld is te lekker!! As ek my eie dogter met geborte afgeskryf het wie is jy kevin??? Ek maak julle almal rus , rus vrek...Jou slêt is oppad en sy gaan ek in haar hart steek met 'n mes die oomblik as ek daai deur vir haar oop maak en gaan ek haar hart uit haal end it vir jou voer ooooo prepare jouself vir 'n lekker ete my baby" Gaan Mildred voort.
"Mildred ek smeek, ek smeek" Gaan Magretta benoud voort
"Nou is ek Mildred hahaha jy is darem 'n joke" Lag Mildred al te lekker.
Dario is doodstil hy praat nie 'n woord hy is in skok vir wat nou hier gaan gebeur.
Dus klop iemand by die deur "Die show het amptelik begin jou hoer meit is hier" Gaan Mildred opgewonder voort soos sy die mes gaan haal en dan deur toe loop soos 'n vrou wat trou...
****
Aunt Tietie en haar squad dag dan op.
Andrea is nat uitgevat reg vir shabeen .
"Sowaar sy is uit Tietie ek gedink jy sien spoke so die meit het sowaar met die polisiemanne geslaap?" Vra Sanna vir Aunt Tietie.
"Sy het met 4 polisiemanne geslaap op een tyd , daai meisiekind se koek het nie perke en dit alles net om uit die tronk te kom" Gaan Aunt Tietie voort.
"Sowaar 4? Brand haar koek nie?" Vra Koba.
"Sulkes wat deur hulle ooms opgeklim word is wild hulle vok nie... 4 is sowaar 'n verkragting saak maar julle het nie by my gehoor nie" Gaan Aunt Tietie voort.
"Sssht ons gaan nou werk minder praat vandag onthou die bergafnis is more so vandag moet ons werk julle minder praat" Gaan Mavis voort.
"Jirre Mavis jy weet jy is oor nuus jy is die grootse nuustaak hier in die gemeenskap" Gaan Aunt Tietie voort toe sy hoor Mavis wil hulle stil maak.
"Ons almal weet jy is dei grootse nuustaak nou wil jy ander mense die titel gee ek is dik van jou.. Maar dus by die begrafnis huis ons moet mekaar respek maar ek sê jou Tietie as die hele besigheid oor is wag my daar by kwaras se hoek dan wys ek jou hoe 'n nuustaak te werke gaan ek wil daai poes van jou oop vlek voor almal want is daai poes wat so loop en praat in die strate" Gaan Mavis kwaai voort.
"Hier gaan ons alweer ... Ek weet ek Tietie is 'n celebrity hier in die dorpie en jy Mavis jy is maar jaloers, jy beter ophou skuld maak by die kwaras ja ek ken van jou wat tot op PATS gaan skuld vat asof jy nou nog jou period kry slegte bitch!!" Skel Tietie Sanna en Koba hou hulle koppe.
"Wat gaan hier aan?" Vra Andrea.
"Nee niks!" Gaan beide Mavis en Aunt Tietie voort van geskrik kan wees vir Andrea.
"Ek is bly hier gaan niks aan , van wanneer af kook Aunt Tietie by funerals???? Moet die mense nou dood van al daai skinder gif wat in die pot gaan gooi word?"
"Ek kook maar by elke gemeenskap begrafnis" Gaan Aunt Tietie voort.
"Jy lieg mos nou duidelik, waar het ek jou gesien en ek het elke begrafnis in die gemeenskap bygewoon somige kere net vir die kos en die after tears maar dit gaan nie nou oor my wanneer gaan jy ophou lieg!! Ek jou gesê daar is 'n wet as jy skinder moet jy die honger manne in die tronk stukkie gaan gee en weer huistoe kom....Maar laat ek nie my eie Tietie so maak nie ek het huka Maggie se swart bankkaart gesteel ek gaan nou die tarven in wy en laat Aunt Tietie net vir Maggie se kom steek ek vir Aunt Tietie dood soos ek vir Thabang en Katinka" Maak Andrea vir Aunt Tietie bang.
Aunt Tietie sluk swaar knoppe haar oë is groot in haar kop "Ek sal mos nie man!"
"Goedso bye julle lekker kook en moet nie baklei nie die Here is lief vir ons almal ek weet want ek is laserus" Gaan Andrea voort soos sy wegloop.
"Meer soos die duiwel" Gaan Aunt Tietie kwaad onderlangs voort.
Comment, like share