Hoofstuk 78

7 0 0
                                    




Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 78

Mildred gryp dan vir Dario  "jou skurwe hakskeen Ma hardloop mos weg nou gaan jy vrek."

Fabio kom ewe krippel die deur binne "Wat gaan hier aan ? Mildred my eie suiker klontjie ou koek hare waar is jy?" Gaan Fabio voort.

Mildred skrik haar boeglam dat sy vir Dario ontmiddelik los Dario lê swak op die vloer.

"Maar jy het darem lelik geword Fabio! En as ek sê lelik bedoel ek lelik wag!! Ons moet hardloop gee daai gun hier ek wil vir Kevin aan die slaap maak voor ons hardloop want die polisies kom vir my en ek het nog niks met Daisy uitgerig nie" Gaan Mildred vinnig voort.

"So nou is ek lelik velede maand toe jy my naam moan toe is ek  nie lelik nie toe jou Ben 10 nie genoem vir jou is nie toe is ek nie lelik nie ek sien hoe smaak julle van vandag." Gaan Fabio voort.

Mildred gryp die gun en dink nie nog twee keer sy skiet Kevin in sy kop end an skiet sy vir Dennis en dan vir Dario.

"Kom jy kripel gat kom ons hardloop die blou klere kom!!!" Mildred spring soos 'n wilde bees by die deur uit.

Arme Fabio krippel, krippel maar al agter aan Mildred. Dus spring mildred in haar kar wat Kevin gery het "Jy is darem gevrek Fabio ek los jou hier" sy trek met 'n spoed weg.

"Die ding wat soos 'n aasvoël lyk het die nerv om my hier te los"
Gaan Fabio kwaad voort.

****
"Waar is Andrea??" Fluister Aunt Tietie vir Maggie soos sy die kombuis deur inkom.

"Sy is daar binne in ons Ma se kamer besig om komberse uit te soek vir Thabang se funeral Aunt Tietie kan inkom is veilig" Gaan Maggie voort.

Wilma en Jasiri is al huistoe.

"Goed, ek kan nie wag om môreoggend op te staan en daai skaap Kerrie of bredie te fix vir die funeral Sanna is al so lus sy kwyl al daar  wat sy nou daar buite staan en Mavis sy het my uitgedag vir 'n baklei op die kwaras se hoek dink net ek moet nou tronk toe gaan van ou mens moord" Gaan Aunt Tietie voort.

"Maar Aunt Tietie is dan ook 'n groot mens" Lag Daisy.

"Jy blometjie of wat ook al daai auntie met haar kerk water jou noem bly uit my besigheid as ek sê ek is jonk is ek jonk" gaan Aunt Tietie voort.

"Hier kom andrea Aunt Tietie" Maak Maggie 'n grap.

En Aunt Tietie wil net hardloop maar dan sien sy Daisy en Maggie lag "Donderse goed lag vir my!!!"

Hulle nog so gestaan en lag toe kom Mildred die deur binne met Sanna en Koba en Mavis wat lyk asof hulle hul wil nat pis.

"Finally! Hierdie kombuis ryk na moord ek is on time!!"

"Aunt Dinges met die sous hare!" Gaan Daisy geskok voort.

"Sssht maar jirrie die tronk het haar bitter lelik gemaak" Gaan Maggie voort.

"Ek kan maar hoe lelik lyk maar vanaand gaan daai Plaatjies fortuin reg uit na die honger kinders toe hahahahaha julle dan gedink julle gaan die dag lig sien met my wat uit is????" Lag Mildred al te lekker.

"Aunt Milla welkom terug ons baklei mos nie hier in die wooning ins verwelkom dan nog vir Aunt Milla" Gaan Maggie voort.

"Arg Maggie my vet Maggie die vetkoek vreter wat nou soos 'n bond koei lyk ek het nie gekom om te speel nie ek het gekom om klaar te maak! KOM!!!" Verskreeu Mildred vir Sanna en Koba en Mavis.

"Sit onder die tafel!!" Skreeu Mildred.

"Laat hulle gaan asseblief Aunt Dinges! Ek is die een wat jy soek jou eie dogter in lewende lywe... Kan een mens so harteloos is en dan is jy nog my Ma ook" Gaan Daisy voort.

"Jy is niks van my nie The Melker !! Ek het dalk geboorte aan jou gegee maar jy is vokol van my nie jy is die persoon wat miljoene en miljoene van my af wegvat, maar nie een van ons gaan daardie miljoene kry nie"

Tietie trippel nog op haar slipper na die deur dus draai mildred om en skiet maar sy skiet mis is net pis wat in 'n streep uit loop by die deur so groot het Aunt Tietie geskrik.
"Asseblief my hart wees genadig onthou ek en jy het saam groot geword" Smeek Aunt Tietie.

"Tietie besige Tietie!!! Hoe het dit gekom dat jy my nie 'n myl ver uyitgesnif het nie jy weet mos altyd alles voor die ander mense di tweet, en moet nie kom gesig koop ienik saam groot geword ek leer ken jou maar deur Ellen jou twee kop skinder bek ek skiet vanaand daai tong gaar! Kom verby kruip onder die tafel" Gaan Mildred kwaai voort

Aunt Tietie bewe behoorlik
Mavis brom onder die tafel "Nou moet die pis kanaal langs my kom sit"

"Ek ... ek .. ek het ashma" Gaan Aunt Tietie benoud voort.

"Kruip onder die tafel jou bekkige slaan vanaand maak ek jou ook vrek jy het mos ek en Kevin se hoerdery laat wemel hier in die strate ek lê jou maar" Gaan Mildred wreed voort.

"Laat hulle gaan jy het vir ons gekom" Gaan Maggie voort.

"Ja Mama laat hulle gaan" Gaan Daisy voort.

"Mamma???" Sy gryp Daisy aan haar hare.

Word vervolg

Swart RoosOpowieści tętniące życiem. Odkryj je teraz