Hoofstuk 57

8 0 0
                                    




Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 57

Jasiri kyk vir Daisy aan "En nou??"

"Ek weet nie hoe om te voel nie, eerlikwaar ek is nie opgewonder nie julle was al die jare nie deel van my lewe nie nou ewe skierlik ek weet net nie" Gaan Daisy frustreerd voort.

"Ek verstaan maar glo my as ons van jou geweet het, het ons jou lankal kom opsoek jy moer dit glo" Gaan Jasiri voort.

"Dit is die ding julle het nie geweet nie maar my so called Pa het geweet hy het Mildred swanger gemaak hoekom het hy nie lankal vir my kom soek nie en nou verwag julle ek moet bly is en happy family speel dit werk nie so nie, hy het geweet ek is iewers daar buite maar nooit, nooit het hy gedink om my te kom soek nie" Gaan Daisy met trane in haar oë voort.

"Ek is jammer... Ek verstaan jy is seer gemaak maar ons is hier vir jou jy hoef nie eers 'n verhouding met my broer te hê as jy voel hy het jou in die steek gelaat"

"Jammer gaan niks regmaak nie ek soek niks van julle af nie ek wil net hê jy moet die besighede verkoop en dan kan ons, ons separate ways gaan ek gaan 'n nuwe lewe begin al moet ek my matriek iewers in 'n ander dorp online klaar maak of by 'n college sal ek dit doen ek soek niks van die bosmans af nie ek soek niks van die plek en die plaatjiese af nie... Ek hoort maar nêrens nie so is beter as ek my eie mens word sonder enige van hierdie drama... Wat my die seerste maak is da thy my nooit kom opsoek het nie en nou in my nood wil hy Pa van die jaar kom speel dit werk nie so nie... Ek is 'n weeskind ek het nie ouers nie" Gaan Daisy voort.

"Wel as jy so voel loop ek liewer voor ek iets gaan sê wat ek later gaan berou, niemand is perfek nie my broer was jonk en onosel en jou Auntie of Ma whatever sy is van jou het advantage van hom gevat, dalk was hy nog nie reg om 'n Pa te wees nie maar nou is hy groot en reg" Gaan Jasiri kwaai voort.

"Ek verkies ook dat jy liewer loop.... Maar jy reken hy is nou reg om 'n Pa te wees?? Hoe gerieflik..." Gaan Daisy sarkasties voort.

Jasiri is kwaad sy smyt die DNA papiere op Daisy se bed en begin loop.

Daisy begin huil baie baie hartseer.

****
Andrea kry 'n besoeker.

Sy loop sonder lus langs die polisiebeampte.

Sy sien dan wie dit is Thabang se ouma.

"Vandag is die dag wat ek vlieg" Fluister Andrea saggies.

Sy groet die ouma en sit.

"Hoekem jy dun deat aan my keent??" Vra Ma Thabang met haar krom Afrikaans.

"Ma Thabang ek nie bedoel om jou kind seer te maak nie hy het dit aan homself gedoen hy het ons verlowing gebreek deur met my skoon sister te slaap ek was gereed om Makoti te wees ek het glads my Makoti name Andrea Chelan Chula Cheka Ferari Kovaki Plaatjies" Gaan Andrea voort.

"Ek my keent gesê jy jy is bad news masepa ka dikatsi" Gaan Ma Thabang al te kwaai voort.

"Vloek jy my nou in jou taal???? Nogals katte kak jirri" Hou Andrea haar kop.

"Jy gaan sien wat kom jy oor niemand maak my keenders seer en dink hulle gaan lekker lewe jy gaan sien boesman meit jy gaan sien" Wys Ma Thabang vir Andrea met die vinger soos sy opstaan.

"Gaan jy ou bitch met jou benoude pis komberse jirri die vokken son skyn buite maar die ou vel het 'n erinstige kombers om haar lyf kook daai poes nie uit nie?? huh? Jy moet leer hoe om jou kinders se piele intoom te hou" Begin Andrea te skel.

"Jy gaan sien vloek my lekker vloek my lekker sefebe!" Gaan Ma thabang voort soos sy loop.

"Kom krap my hele dag om ek en Milly het sulke lekker prêt daar in die sel nou kom die ou vel pampoen bitch" Skel andrea soos sy terug na haar sel gelui word.


Word vervolg

Comment, like, share.

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora