Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 71Mildred is verklaar swak sy sit en huil al te hartseer in die kamer... Sy sien net hoe gaan haar foon af met elke sent wat Kevin besig is om te trek.
"Die vokken hond! Maak my bankrot hoe gaan ek 'n prokie bekostig " gaan Mildred al te hartseer voort.
Sy stuur dan vir Kevin 'n boodskap op whatsapp dan sien sy die Kevin se profile picture "Maar is die nie Klein madam se Vriendin?" Vra Mildred haarself af.
"Wat soek sy met my man??" Mildred begin weer huil van voor af die keer kliphard.
Magretta staan in die kombuis en kook dus besig om donker te raak.
"Nou maak hulle nou soos ambulans sirene, Kevin goed doen dinge aan die ou meide, wag laat ek vir Kola bel en vertel wat het haar seun aan haar skoon dogter gedoen" Gaan Magretta voort soos sy haar foon vat en dadelik Kola se nommer soek.
Sy bel dadelik Kola is ook nie lui om te antwoord nie.
"Wat is dit nou weer Magretta?" Antwoord Kola.
"Jou seun bring ou meide met dik duif koppe sonder hare hier nou skreeu die Ouma doelie soos 'n honger varkie want Kevin het haar hier gelos hy het haar bankkaart die arme siel" Gaan Magretta voort.
"Wanneer gaan daai kind dan leer? Ek is moeg gepraat sis ek is moeg gepraat is nie asof hy issues by die huis het ons gee hom alles wat hy nodig maar hy loop en slaap met ou meide vir geld ... aih ek sal hom nou bel"
"Asseblief doen want Dennis is siek geskrik vir Dario hy wil nie eers uit die bed klim en nou het ons nog varkies ook wat Skreeu my kop kan rerig nie"
"Sterkte Magretta laat ek gou my kind bel" gaan Kola voort soos sy die foon afsit.
Mildred skreeu blou moord daar in die kamer....
Dario is verklaar in sy kamer kan nie oor sy hart kry dat Daisy vir hom weg hardloop en sy eie Pa nie eers naby hom wil kom.
*******
The girl en Mielie pitte sit op die stoep is al nag hulle sit en speel ketting met die klippe.
Aunt Tietie en haar span sit en kook die pote en kope van die skape hulle sit al te gerieflik om die vuur elkeen met 'n jik vol gemmer. Daisy en Wilma bak koekies in die kombuis. Jasiri is huistoe om haar kinders aandag te gee.
Maggie sit op die stoep en hou vir The girl en Mielie pitte dop.
"Auntie Maggie ek het een vraag" gaan Mielie pitte voort.
Maggie is swak want sy dink alwee mielie pitte gaan vra waar Katinka is.
"Vra maar jong" Gaan Maggie voort.
"Hoekom is Aunt Tietie se naam Aunt Tietie?" Vra Mielie pitte.
Maggie kyk vir Mielie pitte " Ek weet nie jy sal self vir Aunt Tietie moet vra"
The girl bars van die eenkant af uit " Is , is , is my Mamma het gesê is omdat sy groot pramme het , sy het almal in die gemeenskap Tieties gegee elke uncle wat melk nodig gehad het , het sy melk gegee"
"Is nie ! Is nie!" gaan Mielie pitte voort.
Maggie kan nie haar lag hou nie "wag , wag... jy mag nie sulke goed praat Aunt Tietie se naam is uniek julle sal nie verstaan speel liewer aan"
Mielie pitte en The girl speel dan verder aan.
Om die vuur gaan dit al te lekker.
"Maar die Gemmer bier is hemels" Gaan Sanna voort.
"Ek sê jou Sankies, hy val darem lekker na 'n lang dag van werk" Chorus Aunt Tietie.
" Jy dan niks gedoen net lewer gebak en gesit en eet terwyl ons werk skwiza " Gaan Koba voort.
"Koba sowaar as God ek het gewerk jy weer daai kaster olie brille van jou by die huis gelos dus hoekom jy nie gesien het hoe werk ek " Gaan Aunt Tietie voort soos sy die jak met die Gemmer lig na haar mond sy klap glads haar tong so lekker is die gemmer.
Mavis sit doodstil lyk asof die gemmer bier al in skop.
"Aih Tietie " Sig Koba.
"Nou jy al uitgevind van die betaling?" Vra Sanna.
"Ons sal sondag na die begrafnis praat oor betaling skwizas... Kyk hier die aval is al seker gaar skep vir ons Koebels!" Gaan Aunt Tietie voort.
"Sondag werk perfek..." gaan Sanna voort.
Koba is ook nie lui nie sy skep daai pootjes lekker in 'n vibe.
"Kyk Mavis is al in haar eie wêreld hy wil al tiep kom Mavey kom! Ons gaan nou eet ousie " Gaan Aunt Tietie voort.
"Tietie is 'n sy nie 'n hy " Lag Sanna lekker.
"Skaftien! " gaan Mavis swak voort.
"Ja Sanna ek weet ... hoor hy soek Skaftien nog nee man Mavis kom eet ons nie by jou huis ons is by ander mense se huis kom"
Koba val amper in die vuur maar sy keer haarself vinnig.
"Gevrek! " Skreeu Sanna op Koba.
"Sy wil seker nou in die pot spring ek kan nie glo julle is so lig op petrol" Gaan Aunt Tietie voort.
Sanna help dan om op te skep.
Paar minute later sit en eet elkeen.
Die vier is gevrek dronk.
Tietie lig die slaap pootjie reg om dit te kou maar dan begin ruk haar eenkant.
"HELP!! Help hier kry Tietie 'n stroke " Skreeu Koba laat die spoeg spat.
"Hou jou groot mond Koba... Tietie kry die rittel tit" Gaan Sanna voort.
Mavis bars uit van die lag " Sy kry die Hoeries!"
Aunt Tietie ruk behoorlik maar die skaap potjie val nie uit haar hand sy hou dit verklaar...
Word vervolg
😂🙆🏽♂️Comment , like , share
