Ek haat dit om te voel asof ek almal aftrek.
Dit voel my hele lewe of niemand my wil hê nie, en ek besef daai elke liewe fokken keer.
Jy verdien beter as ek, glo my, okay
Ek begin dink dat ek nog altyd die probleem was, want almal is fine tot ek kom.Als gaan verkeerd.
Jou hart praat harder as jou mond, en ek lees mense makliker as boeke
Stop making me question life.
Ek's jammerAsseblief hou net op jammer sê
Speel kitaar
Ek's nie lus om kitaar te speel nie
Ek kan nie eers vir hom kyk nie.
Ek twyfel sterk of ek enige iets sal doen behalwe dit erger maak.
Ek ken jou, ek sien deur jou
Kan jy ophou?"Wil ek?"
Ek glo in almal
Jy't nie 'n rede om in my te glo nie. Ek's ekAlmal maak foute
Jy was nie 'n fout nie
Ek voel soos een
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.