Besoedel

20 0 0
                                    

Jy besoedel my gedagtes
Jy kryp in alle aspekte van my lewe in
En ek haat dit.
Soos rookmis rus jy op my longe
Soos sigarette asem ek jou in as ek eintlik probeer asemhaal
Soos onkruid is jy geplant in my brein
Dit voel asof iemand 'n sak oor my kop hou; ek versmoor in gedagtes van jou
En almal kan dit sien.

Somtyds moet ons net die pyn toelaat om ons te vernietig totdat dit verdwyn.

Through My Looking Glass 🔬 Where stories live. Discover now