So nou sit ek die hoop wat ek aan vasgeklou het neer
En ek besef dat daar nie 'n toekoms is nie
Ek lê neer die "Wat as" en "Dalk eendag"
En ek laat jou gaan.
Ek vergewe jou.
Jy's nie 'n slegte persoon nie
Net een wat slegte keuses gemaak het
Jy's nie myne nie.
En ek weet dat ek een van die dae sterk genoeg gaan wees om dit te aanvaar.Die brief wat jy nooit gaan kry nie,
"Ek laat jou gaan."
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.