Ek gaan nie smeek om in iemand se lewe te bly nie
Of hulle gat lek om met my te praat nie
Jy soek my in jou lewe,
Of jy doen nie.
Ek't kookpunt beruik
En nou's ek klaar.
Mense weet wat my nommer is
En hulle, sure as hell, weet waar om my te kry
Ek gee altyd om
(Tot ek nie mee doen nie.)
En weet jy wat?
Ek doen nie mee nie.
Ek weier om skuldig te voel wanneer ek uit iemand se lewe gestoot word
Ek's altyd hier
(Tot ek nie mee is nie.)
Ek was al in 'n vriendskap vir 3 jaar, met iemand wat nie 'n fok gegee het oor my nie
'n Vriendskap wat ek alleen moes moeite in sit
Anders sou ons net glad nie praat nie.
So glo my wanneer ek sê- As dit voel asof iemand my nie in hulle lewe soek nie, dan luister ek. -
YOU ARE READING
Through My Looking Glass 🔬
RandomDie wêreld deur my oë, somtyds onderstebo. Ek skryf my siel uit, wanneer die trane die woorde na my stoep toe bring.